Ontkenning (SG bl.28-29)

Download Report

Transcript Ontkenning (SG bl.28-29)

Ontkenning (SG bl.28-29) (MM bl. 58)
• If there is NO OBJECT in sentence > only ONE “nie”
• Sy sing.
> Sy sing nie.
• Hy eet dit. > Hy eet dit nie.
• Eerste “nie” kom na Vi; tweede “nie” kom aan die einde
van die sin.
• Die man eet brood en kaas.
• Die man eet nie brood en kaas nie.
• As die sin ‘n vraag is (If sentence is a question)
• Speel die kinders?
• Nee, die kinders speel nie. (SviTOMPviiI)
• Leer die woorde wat in ontkenning verander (SG p29).
• Al ooit > nog nooit ; êrens > nêrens ; iets > niks ; iemand >
niemand
• Die woord wat verander vat die plek van die een “nie”,
net die tweede “nie” kom aan die einde van die sin by.
• Iemand hou van rugby.
• Niemand hou van rugby nie.
• As dit ‘n bevel is (If it is a command)
• Begin die sin met “Moenie”. Vi skuif na einde van sin, tot voor 2de
“nie”
Verlede tyd (SG bl.20-23) (MM bl.24-25)
• SviTOMPviiI
Verlede tyd > het > Vi ; Vii + ge-
• Leer woorde wat nie ‘n “ge-” vooraan kry nie.
• Jan sal sy huiswerk voltooi.
S V1
O
V2
• Jan het sy huiswerk voltooi.
• Skeibare WW: klem (emphasis) val op die eerste deel.
• Can be seperated into two parts in present tense SG
bl.22
• Verb + preposition word een woord. SG bl.21
• Aantrek; uitnooi; weggooi; optel; oplos
• Jan tel die tas op. >
Jan het die tas opgetel.
• Jan sal haar uitnooi > Jan het haar uitgenooi.
Voornaamwoorde (SG bl.31) (MM bl.100)
• 3 Groups – Subject; Object; Possessive
• Subject: ek, hy, sy, jy, ons, hulle, julle, dit
• Ek het ‘n huis
>
Hy het ‘n huis
• Object: my, hom(him)/sy(his), haar, jou, ons, hulle, julle, dit
• Dit is my huis
>
Dit is sy huis
• Possessive: myne, syne, hare, joune, ons s’n, hulle s’n
• Die huis is myne
>
Die huis is syne
• Betreklike voornaamwoorde: WIE/WAT
• If you refer to a person – Wie (Who)
• Wie klop aan my deur?
Wie het my geroep?
• If you refer to a object – Wat (What)
• Wat sê jy?
Voornaamwoorde (vervolg)
• Betreklike voornaamwoorde: WIE/WAT
• If you refer to a person – Wie (Who)
• If you refer to a object – Wat (What)
Aktief en passief (SG bl.34) (MM bl.82)
• Stap 1: Onderstreep verbs
• Stap 2: Swop the SUBJECT and OBJECT
• Stap 3: Vi change to word deur/is deur/sal deur
depending on tense of sentence
• Teenwoordig: word deur + ge• Die man sien die vrou.
• Die vrou word deur die man gesien.
• Verlede: het > is deur + ge• Die man het die vrou gesien.
• Die vrou is deur die man gesien.
• Toekomende: Sal (or other helping verbs) > sal deur + ge- + word
• Die man sal die vrou sien.
• Die vrou sal deur die man gesien word.
Aktief en passief (vervolg)
• IMPORTANT - Voornaamwoorde verander:
• Hy > hom
• Sy > haar
• Ek > my
• Jy > jou