Transcript File

Waar het die tyd heen gegaan?

Groot genade!

Talking to Pagan Kids About Christianity & Jesus 2014 Besondere aandag aan kinders Op God se manier!

Samuel na huis van Issai

7Maar Hy sê vir Samuel: “Moenie na sy voorkoms of sy buitengewone lengte kyk nie, want Ek het hom nie gekies nie. Die Here kyk nie na dieselfde dinge as die mens nie. Die mens kyk na die uiterlike (=hart), maar die Here na die innerlike.” (1 Sa 16:7). Waar julle skat, is daar sal julle hart ook wees.” (Lk 12: 34)

Wat sal dit ’n mens help as hy die hele wêreld as wins verkry maar sy lewe verloor, of wat sal ’n mens gee in ruil vir sy lewe. (Mt 16:26).

“Hier is die boodskap van die Here aan Serubbabel: Nie met mag en krag sal jy slaag nie, maar deur my Gees, sê die Here die Almagtige. (Sag 4:6). Want met U loop ek ’n bende storm, en met my God spring ek oor ’n muur. (Ps 18:30 & 2 Sam 22: 30).

1) Dit begin by jouself!

5 Daarom moet jy die Here jou God liefhê met hart en siel, met al jou krag.

bly. Jy moet... (Dt 6: 5 – 6). 6 “Hierdie gebooie wat ek jou vandag gegee het, moet in jou gedagtes Daders van die Woord!

En Agríppa sê vir Paulus: Jy beweeg my byna om ’n Christen te word. (1933). (Hd 26:28). Kyk, Ek staan by die deur en Ek klop. As iemand my stem hoor en die deur oopmaak, sal Ek ingaan na hom toe en saam met hom maaltyd hou, en hy met My. (Op 3:20).

Saggies, soos met Petrus (Jh 21) Skielik en hard soos met Paulus (Hd 3)

2) Die Gees gebruik die Woord Die hele Skrif is deur God geïnspireer en het groot waarde om in die waarheid te onderrig, dwaling te bestry, verkeerdhede reg te stel en ’n regte lewenswyse te kweek, sodat die man wat in diens van God staan, volkome voorberei en toegerus sal wees vir elke goeie werk. (2 Ti 3:16-17). Bybel is God se standaard (onderrrig in waarheid)

3) Grootste nood = sonde Wees my genadig, o God, in u troue liefde, wis my oortredings uit in u groot barmhartigheid!

Was my skoon van my skuld, reinig my van my sonde!

Ja, my oortredings ken ek en van my sonde bly ek altyd bewus.

6Teen U alleen het ek gesondig, ek het gedoen wat verkeerd is in u oë.

U uitspraak is dus reg en u oordeel regverdig. (Ps 51:3-6).

Lei hulle na herstel in Jesus Christus

Doop Katkisasie Jeugbyeenkomste impliseer nie outomatiese verhouding met Here nie!

4) Nie net bely, maar ook gedrag!

Die vrug van die Gees, daarteenoor, is liefde, vreugde, vrede, geduld, vriendelikheid, goedhartigheid, getrouheid, nederigheid en selfbeheersing. (Gal 5:22-23).

Kinders wees as gelowiges aan julle ouers gehoorsaam, want dit is wat die wet van God vereis. “Eer jou vader en jou moeder” is ’n baie belangrike gebod. En daar is nog ’n belofte by: sodat dit met jou goed mag gaan en jy lank mag lewe op die aarde.” En vaders, moenie julle kinders so behandel dat hulle opstandig word nie, maar maak hulle groot met tug en vermaning soos die Here dit wil. (Ef 6:1-4).

5) Julle huwelikslewe - rein!

Sal twee saamloop as hulle dit nie afgespreek het nie? (Am 3:3) Neem ‘n besluit… Kry hulp… Doen nodige!

Die Here kyk nie na dieselfde dinge as die mens nie. Die mens kyk na die uiterlike, maar die Here na die innerlike.” (1 Sa 16:7).