Aanbieding 1 differensiasie

Download Report

Transcript Aanbieding 1 differensiasie

VOOR NA

Alles wat ek by Noag leer

1. Beplan. Toe Noag die ark gebou het, het dit nie gereën nie.

2. Maak seker jy is fiks. Jy kan dalk nog voor jy aftree gevra word om iets GROOTS te doen.

3. Moenie na die brompotte en negatiewe mense luister nie. Doen wat jy moet doen.

4. Bou jou toekoms op hoë grond.

5. Spoed is nie altyd ‘n voordeel nie. Onthou die slakke en jagluiperds was almal aanboord.

6. Vir veiligheid, onthou: 2 koppe is beter as 1.

7. As jy gestres is, dryf ‘n bietjie.

8. Maak seker jy mis nie die boot nie.

9. Onthou: Ons is almal in dieselfde bootjie!

10.ONTHOU: Die ark is deur ‘n amateur gebou; die Titanic deur professionele mense. Ongeag die storm, as jy weet waar jy kan skuil, sal daar altyd vir jou ‘n re ë nboog wag.

LEES EN KYK

LENGTE VAN TEKSTE WAT GELEES MOET WORD HARDOP Gr7

1 par

Gr 8

2 par

Gr 9

3 par

LEESBEGRIP

300-350 woorde 350 – 400 400 – 450 woorde woorde Genres soos deur KABV

ONAFHANK LIK (NET BY 7-9)

voorgeskryf (ten minste een per kwartaal – nie novelle nie) OPSOMMING 40 – 50 Teks: 220 50 – 60 Teks: 240 50 – 60 Teks: 260

Gr 10 Gr 11 Gr 12

Nie minder as 3 paragrawe nie.

Besluit telkens waarna jy gaan luister.

400 – 500 500 – 600 600 – 700 woorde woorde woorde Ek laat my klasse elke kwartaal ten minste een boek lees. Toets mondeling of deur resensie.

60-70 Teks: 200 60-70 Teks: 230 70 woorde Teks: 250

TYD TOEGESTAAN VIR LEES EN KYK

Gr7 Gr 8 Gr 9 Gr 10 Gr 11 Gr 12

3 ure oor 2 weke 1 ½ vir begrip; 1 ½ vir letterkunde 4 ure oor 2 weke. Ons neem aan dis ook 50/50.

3.2 Lees en kyk VOO 3.1.2 Lees en kyk Gr 7- 9 Lees / kyk kombineer twee aspekte:

• die leer en toepassing van strategieë vir die van tekste.

Lees en kyk kombineer twee aspekte:

 die leer en toepassing van strategieë vir dekodering dekodering en begrip van tekste; en • die leer en toepassing van kennis van die kenmerke en begrip van die teks; en  die leer en toepassing van kennis van die kenmerke van tekste.

Beide aspekte behoort teenwoordig te wees tydens die onderrig van literêre en nieliterêre tekste. Die inhoud van lees en kyk is gerangskik in: • lees vir begrip; • lees vir formele studie (letterkunde); en • uitgebreide selfstandige lees.

Die leesproses Pre-leesaktiwiteit Leesaktiwiteite

Beide aspekte behoort teenwoordig te wees tydens die onderrig van literêre en nie-literêre tekste. Die inhoud van Lees en kyk is gerangskik in: 1) lees vir begrip; 2) lees vir formele studie (letterkunde); en 3) uitgebreide selfstandige lees.

Die leesproses Pre-leesaktiwiteit Leesaktiwiteite Post-lees

Pre-lees:

• Vluglees en soeklees

Tydens lees

herlees visualiseer, • Maak aantekeninge.

 Som die hoof- en ondersteunende gedagtes op.

Post-lees

Pre-lees:

• Vluglees en soeklees

Tydens lees

herlees visualiseer, • Maak aantekeninge.

 Som die hoof- en ondersteunende gedagtes op.

DIFFERENSIASIE ??????

Kom almal doen dieselfde kurrikulum. Boomklim!

Wat is differensiasie?

• • Jy pas jou onderrig aan om leerders van verskillende grade te help om dieselfde akademiese inhoud baas te raak.

Dit beteken nie dat jy aparte losstaande aktiwiteite van een graad na die volgende moet aanbied nie. Dit beteken wel dat jy verbandhoudende aktiwiteite wat pas by die vlak van ‘n sekere graad sal aanbied met die doel om te verseker dat alle leerders uiteindelik ‘n sekere konsep sal verstaan. Die geheim van differensiasie is om elke jaar te bou op dit wat in die vorige jaar gedoen is

Wat het ek nodig om te differensieer?

1. Ken jou vak en ken die inhoud van KABV. Weet presies wat jy in elke graad gaan beklemtoon.

2. Stel vas hoeveel jou leerders weet van dit wat jy hulle wil leer.

3. Pas jou onderrigmetode aan volgens die graad voor jou .Jy kan nie vir Gr 7 en 10 op dieselfde manier aan ‘n gedig bekendstel nie. 4. Toets! Toets! Toets! Stel heeltyd vas wat die kind bemeester het.

KABOUTERLIEFDE Ingrid Jonker

(Vir Simone)

Die kabouter met die rooi-rooi pet die kabouter met die geel hemp aan het sy hart gistraand vir my gegee en sy hemp is vir die maan.

• • • Differensiasie begin reeds by prelees: Ons stel die gedig op verskillende wyses aan die klas voor.

Tydens lees: Bv vir Gr 7, 8 en 9: Lees ‘n strofe, stop en laat hulle teken wat hulle van die strofe verstaan. Vir Gr .10-12: lees ‘n strofe, laat hulle 2 of meer sinne skryf om die strofe op te som, ens.

Postlees: Pas definitief jou vrae aan:

POSTLEES

• • • • • • •

Graad 7

In strofe 1 rym aan met ….

Kies die rympatroon wat pas by strofe 1: abab/abba/abcb

Graad 10 -12

Watter tipe strofes kry ons in hierdie gedig? Motiveer jou antwoord.

Skryf die rympatroon in strofe 1 neer en benoem dit.

BENADERING TOT LETTERKUNDE Graad 7-9 Graad 10 - 12

Onderrig vir begrip

• •

DOEL: Wek gevoeligheid vir taal wat meer verfyn, letterkundig, figuurlik, simbolies en betekenisvol gebruik word.

Alles staan net so in KABV-dokument vir 10-12 ook.

EIE INTERPRETASIE

PASOP: Moenie eie interpretasie aan leerders oordra nie. Dit gaan nie oor reg of verkeerd nie. Kyk na wat vir die kind betekenisvol is binne die konteks van die letterkunde teks “Ek verwag dat julle onafhanklike, kreatiewe en kritiese denkers sal wees wat presies doen wat ek s ê.”

A staan vir appel.

Haai, in my boek staan A vir Adam!

Ag, ek dink die skrywers kon maar net nie besluit nie.

ONTHOU: Onderrig letterkunde, nie gedigte of kortverhale nie.

By die onderrig van letterkunde moet ons die volgende onderrig:

DIE IDENTIFISERING, FUNKSIE EN BETEKENIS VAN

:       Beeldspraak Stylfigure Sinstrukture Paragraafstrukture Innerlike bou Uiterlike bou      Woordkeuse Motiewe wat deur teks loop Simboliek Kleur Klank

POëSIE: Hoe ons binne Senior fase kan differensieer.

Die sterre met hul wit ligte het geknipoog toe ons lag hul't rondom ons in 'n kring getrek soos 'n laer in die nag.

GRAAD 7 GRAAD 8 GRAAD 9 Kenmerke

Spreker Rym Klanknabootsing Strofebou Boodskap Tema

Kenmerke

Spreker Rym Klanknabootsing Strofebou Boodskap Tema

Kenmerke

Spreker Rym Klanknabootsing Strofebou Boodskap Tema

Elemente

 Beeldspraak Vergelyking Metafoor Personifikasie  Stylfigure Herhaling Kontras Eufemisme

Elemente

 Beeldspraak Vergelyking Metafoor  Personifikasie Stylfigure Simbole Hiperbool Antiklimaks

Elemente

 Beeldspraak Vergelyking Metafoor Personifikasie  Stylfigure Ironie Sarkasme Woordspeling Onderbeklemtoning

GRAAD 7 Klem val op:  Identifikasie (bv. In reël 4 lyk die sterre se posisie soos (…) ‘n Dis ‘n voorbeeld van (x/y/z).

IDENTIFISEER GRAAD 8 Klem val op:   Identifikasie eenvoudige verduideliking van betekenis (bv. watter twee dinge word met mekaar vergelyk) GRAAD 9 Klem van op:    identifikasie, eenvoudige verduideliking en eenvoudige manier van motivering waarom bg. goed werk/funksioneel is BETEKENIS FUNKSIONALITEIT

Hoe pak ons die gedig aan:

Graad 7 - 9 Ons gaan hier TWEE aspekte kombineer: (1) Die kind gaan

strategieë leer

om die gedig te dekodeer en te begryp en die strategieë dan

TOEPAS.

(2) Die kind gaan sekere

kennis

oor die kenmerke van die gedig

leer Watter strategieë?

en dit dan TOEPAS.

1. WOORDBEGRIP:Hulle moet die betekenis van elke woord in die gedig ken.

2. SINSBEGRIP: Hulle moet verstaan hoe elke sin /versreël aanmekaargesit is.

Gr 10 – 12

Kenmerke vs Elemente Vgl Boustyl vs Boustene

KENNIS: WAT MOET DIE GRAAD 7 – 9 Gr 10 -12 KIND WEET?

1.

Kenmerke van ‘n gedig

: Hier dink ons aan: spreker, strofes, versreëls, rym Voeg by: Moet die kenmerke van die soort gedig 2. Moet die volgende elemente kan

I DENTIFISEER .

Beeldspraak

(vergelyking, metafoor, personifikasie)

Stylfigure

: hiperbool, kontras, ironie, sarkasme, antiklimaks, simbole, eufemisme, woordspeling, onderbeklemtoning, herhaling)

Klankelemente

: (klanknabootsing, ritme, enjambement) 3. Moet beeldspraak, stylfigure en klankelemente kan

VERDUIDELIK

– nie definisie gee nie.

4. Moet

digter se doel

met ‘n sekere gedig kan verwoord.

4. Moet

boodskap/tema

van die gedig kan verduidelik.

5. Moet weet watter elemente die

boodskap/tema ondersteun

6. Moet kan sê

hoe goed dit werk

om die spesifieke element te gebruik om die boodskap/tema te ondersteun.

kan verduidelik.

Moet kan verduidelik hoe versreëlbou en strofebou asook elemente van gedig verband hou met die tema/boodskap Voeg by: inversie, karikatuur, spot, satire, metonimia

DRIE VRAE: As die gedig klaar gelees is, moet die kind die volgende DRIE vrae kan beantwoord: (1) Wat sê die digter in hierdie gedig?

(2) Hoe weet ek dit?

(3) Hoe laat die gedig my voel?

Ons kan vrae vra oor:  Letterlike betekenis  Figuurlike betekenis  Woordkeuse  Leestekens