Die Hanswors

Download Report

Transcript Die Hanswors

S. J Pretorius skryf dikwels
oor die sirkus. In sy gedig
“Harlekyn vir die Dieretuin”
is die apie die hanswors,
maar in hierdie gedig is die
mens self die hanswors
S. J. Pretorius
Oor sy afsigtelike boggel
En kromheid, het hul hom gekoggel;
En bitterder was hul venyn
As sy vergroeide ruggraatpyn.
Tussen die diere in ‘n hoek
Het hy die eensaamheid gesoek:
“Met klere gedurig gaar is,
Wat doen die vent met sy salaris?”
Hy’t maandeliks by die poskantoor
‘n brief gepos en gelees
By die dierkratte, oor en oor:
“Sou daar tog êrens iemand wees?”
En daardie ewige reuk en drank:
Nie een sou huil as hy bedank,
Maar waar hy in die sirkustent
Aapagtig teen die firmament,
Hoog teen die takelwerk, kon klouter,
Die dood uittart, en, klein kabouter,
Sy duiwelstreke uithaal onder
Dat almal skater vir die wonder,
Is hy, hoeseer verag, verlate,
Nog deur die baas beskou as bate.
Toe het ‘n brief gekom eendag ...
Hy’t oor die bed gebuk, verblind,
Terwyl ‘n boggelvroutjie, sag,
Sterwend fluister: “Dankie my kind...”
Uitsteltegniek: Leser
gril saam met die
mense. Hy “sien” die
boggel
Oor sy afsigtelike boggel (ghastly hump)
En kromheid, het hul hom gekoggel (mocked);
En bitterder was hul venyn (venomousness)
As sy vergroeide ruggraatpyn (pain from his spine).
Vergelyking: hulle spot
word met sy pyn vergelyk
Tussen die diere in ‘n hoek
Het hy die eensaamheid gesoek:
“Met klere gedurig gaar is,
Wat doen die vent met sy salaris?”
Direkte Rede: Dit is wat mense
vir hom sê. Vent (negatiewe
woord) dui op verwerping
Teenstelling/kontras Diere
aanvaar hom, maar nie mense nie
Kommunikeer met iemand?
Hy’t maandeliks by die poskantoor
•Hy voel weer veilig by die diere
‘n brief gepos en gelees
•Herhaling: wek jammerte/meegvoel
By die dierkratte, oor en oor:
“Sou daar tog êrens iemand wees?”
Direkte Vraag dui op die ongeloof van die hanswors en slegte
selfbeeld. Hy twyfel dat iemand vir hom sal omgee en liefhê
Progressie:
En daardie ewige reuk en drank:
vervreemding van leser
Nie een sou huil as hy bedank,
Maar waar hy in die sirkustent
Aapagtig (apelike) teen die firmament,
Hoog teen die takelwerk (rig work), kon klouter (climb),
Die dood uittart, en, klein kabouter (small like a dwarf),
Sy duiwelstreke uithaal onder
Hy is wel goed in
sy werk
Dat almal skater vir die wonder,
Is hy, hoeseer verag, verlate, (is he, how much despised, alone)
Nog deur die baas beskou as bate. (still considered an asset by his boss)
Metafoor: soos ‘n duiwel
Kontras: hy word gehaat
en vvermy, maar is ‘n
aanwins vir die sirkus
Beletselteken dui
op tyd wat verby is
Toe het ‘n brief gekom eendag ...
Hy’t oor die bed gebuk, verblind,
Terwyl ‘n boggelvroutjie, sag,
Sterwend fluister: “Dankie my kind...”
Trane in
sy oë
Hy is iemand se kind. Hy word
aanvaar deur iemand.
“Dankie my kind”...Direkte rede
nou positief. Ons weet nie
waarvoor sy dankbaar is nie
5 Strofes
26 Reëls
Leestekens: belangrike gedeeltes te laat uistaan

Strofe 1, 2, 3 = Paarrym (aabb)

Strofe 5 = Kruisrym (abab)
•Die hanswors wat almal laat lag en
vermaak by die sirkus word deur die
samelewing uitgestoot, vermy en
verwerp
•Die hanswors wat ander laat lag,
ervaar intense hartseer
Die lyding van die wat sukkel en
gebreklikes as gevolg van die
onmenslikheid van sy medemens
Stemming (mood): Depressief,
swaarmoedig.