13 Jul 2014 - ng klerksdorp

Download Report

Transcript 13 Jul 2014 - ng klerksdorp

GOUDKORRELS
www.nggoudkop.co.za
13 Julie 2014
Blok F aan diens
Prediker: Ds. Schalk Scott
Vandag
• Baie welkom aan nuwe intrekkers wat dalk
vandag die eerste keer saam met ons in die
diens is. Ons sal graag u besonderhede wil hê
en vra dat u na die diens die ouderling in die
voorportaal sal ontmoet en die nuwe
intrekkersboek sal voltooi. Ander persone wat
buite die grense woon, maar graag hier wil
inskakel, moet ook asb. aanmeld. Onthou asb.
ook om adresveranderings vir ons in die boek
te skryf.
Vandag
• Deurkollekte gaan vir verdienstelike sake.
• Die bydraes in die sendingbussie gaan vir
bediening in gevangenisse.
• A.g.v. die skolevakansie is daar GEEN
Aanddiens, Kategese of Jeugkerk vir
tieners nie en ook nie die gewone weeksaktiwiteite soos die mannegroep, Bybelskool
of diens by Flamwood Landgoed nie.
Lief en Leed
Bid asb. vir almal wat in die hospitaal of tuis
siek is. Dink ook aan Dries Coetzee van
Heidrastr 14 in sy stryd teen kanker.
Dirkie Matthews van Rinalaan 14 is uit die
hospitaal na haar operasie, maar nog nie
terug in Klerksdorp nie. Dink ook aan haar in
die hersteltyd.
As u hospitaal toe gaan laat weet asb. u
wyksleier of een van die leraars.
Lief en Leed
• Dink asb. aan Mollie en Ina de Necker van
Smitlaan 73 na die afsterwe van Dolf die
afgelope week.
• Lu de Klerk van Dahlialaan 21 het die
afgelope week haar suster, Yvonne
Pretorius, aan die dood afgestaan.
Ons bid beide families baie sterkte en
troos toe.
Verjaardae vandag en die week
Van
Naam
Benadé
Herman
07/13
H4 Radloffstraat 7
0843696316
De Wet
Aubrey
07/13
C5 Rethastraat 5
0827824627
Fourie
Antoinette
07/13
A4 Neilstraat 14
0823785535
Barnes
Tanya
07/14
A4 Van Stadenstr 2A 0833105997
Cilliers
Pieter
07/15
D6 Suzetlaan 17
0723840528
De Kooker Marietjie
07/15
B3 Jill-Laan 6
0829592051
Jacobs
07/15
D5 Suzetlaan 10
0731771556
Marlene
Verjaar Wyk Adres
Kontaknr.
Verjaardae vandag en die week
Van
Naam
Verjaar Wyk Adres
Kontaknr.
Vd Merwe Jaco
07/15
E4 Goosenstraat 16
0824555328
Coetzee
Marie
07/16
C4 Heidrastraat 14
0184688032
Helm
Ronel
07/16
D1 Rinalaan 8
0836550500
Swanepoel Liz
07/16
Bekker
Daniella
07/17
Beukes
Jacques 07/17
F5a Tommy Stevensstr 1 0825112085
Du Randt
Jeannie
H2 Essenhoutstraat 36 0822274609
07/17
G3b La Casa Palazzo 7 0832792050
B3 Jill-laan 2
0184686227
Verjaardae vandag en die week
Van
Naam
Verjaar Wyk Adres
Hoepfner
Christo
07/17
F1a Alidastr 3
0839987849
Els
Desiré
07/18
A2
Maylaan 33
0729106533
Fourie
Ian
07/18
A4
Neilstraat 14
0828294441
Smit
Marlene
07/18
C1
Goudkoplaan 11
0845047452
Combrinck Tim
07/19
H3
Elsabestraat 9
0824549622
De Bruin
Ellené
07/19
F1b Redelinghuysstr 29 0824168083
Strydom
Ané
07/19
E4
Royal Palms 13
Selfoon
0832591242
Ander sake
Die SAVF se Kinderhawe in Freemanville se huis
vir 2 to 4 jariges (12 in totaal) se buite speelgoed
is gedaan gespeel. Die behoefte vir enige van die
volgende items (gebruik of nuut ) is groot:
•skopfietsies
•driewiele
•sleepwaentjies
•trapfietsies met sywiele
Dalk is daar van die items wat in u motorhuis lê
en stof opgaar. Indien u kan help, bring asb. die
items na die kerkkantoor. Kom ons kyk of ons
hierdie kinderhawe kan help.
GOUE OUES
• Senior Burger Badplaas vakansie 5 -12
Oktober 2014
Al ons 60 plussers word uitgenooi na ’n
heerlike vakansie by Badplaas Rotariër
oord 5-12 Oktober 2014. Die Prys is
ongeveer R 2200. En sluit in vervoer en
verblyf en 3 maaltye ’n dag 7 nagte. Kyk
solank u dagboek deur en boek hierdie
datum!
Hulp vir Dominionville
Gaan u kaste regpak in die Julie vakansie?
Die Dominionville gemeenskap kry baie
swaar. Enige tweedehandse klere (baba,
kinder, mans of dames), komberse,
beddegoed en tydskrifte, enige
ongebruikte artikels en blikkies kos is baie
welkom.
U kan dit by die kerkkantoor aflaai en ons
sal die dame wat die verspreiding gaan
doen, kontak.
Hulp benodig - Skolevoeding
• Enige persoon wat kan help met die
voorbereiding of bediening van kos by
Laerskool Roosheuwel en by Laerskool
Unie kontak asb vir Sanet Claassen by
0829772140 of 018-4687453. Ons
benodig veral persone wat kan help met
die kokery. Die kerk voorsien die
bestanddele.