GOUDKORRELS www.nggoudkop.co.za 11 Augustus 2013 Blok F aan diens Prediker: Ds. Coenraad van Staden Vandag • Baie welkom aan nuwe intrekkers wat dalk vandag die eerste keer.
Download ReportTranscript GOUDKORRELS www.nggoudkop.co.za 11 Augustus 2013 Blok F aan diens Prediker: Ds. Coenraad van Staden Vandag • Baie welkom aan nuwe intrekkers wat dalk vandag die eerste keer.
GOUDKORRELS www.nggoudkop.co.za 11 Augustus 2013 Blok F aan diens Prediker: Ds. Coenraad van Staden Vandag • Baie welkom aan nuwe intrekkers wat dalk vandag die eerste keer saam met ons in die diens is. Ons sal graag u besonderhede wil hê en vra dat u na die diens die ouderling in die voorportaal sal ontmoet en die nuwe intrekkersboek sal voltooi. Ander persone wat buite die grense woon, maar graag hier wil inskakel, moet ook asb. aanmeld. Onthou asb. ook om adresveranderings vir ons in die boek te skryf. Vandag • Deurkollekte gaan vir verdienstelike gevalle. • Die bydraes in die Sendingbussie gaan vir sendingwerk in gevangenisse deur Kairos Bediening. • Daar is nie vandag kategese, kleuterkerk of aanddiens nie. Daar is ook nie vanoggend tee na die diens nie. Lief en Leed • Dink asb. in u gebede aan die volgende persone wat in die hospitaal is/was of tuis siek is: Sophia Schonfeldt (Berylln 4), Rita Serfontein (Platanln 32), Deon Lindemann (Rosemaryln 14) en Gert en Lorette Jacobs van Greylingstr 4, se seun. • Bid asb vir Mart Botha (Ronelstr 12) na die afsterwe van André en vir Piet Swanepoel (Dorah Temanestr) na die afsterwe van sy moeder Beautrix Swanepoel. Sterkte aan die twee gesinne. Verjaardae vandag en die week Van Naam Verjaar Wyk Adres Foon Gericke Bep 08/11 D1 Rinalaan 8 0833094483 Du Plessis Riana 08/12 D6 Suzetlaan 27 0832285614 Botes George 08/13 A1 Connielaan 81 0827586722 Smuts Daleen 08/13 F2 Glen Eden 17 0845134118 Taylor Kaylie 08/13 G4 Ametisstraat 63 0184685778 Van Aswegen Andre 08/13 E4 Plot 373 Van Zyl Monja 08/13 B4 Monte Bella 10 0824513214 Du Randt Gerrie 08/14 H2 Essenhoutstr 36 0824436647 Kotze Alta 08/14 E1 Malvastraat 15 0829234185 Lubbe FJ 08/14 F5 Parkstraat 188 0828070173 0718725861 Verjaardae vandag en die week Van Naam Petersen Paul Slabbert Franco Malan Koot Helm Mieke RautenbachJohan Booysen Liaan Verjaar Wyk Adres 08/14 D2 Victorialaan 3 08/14 08/15 08/16 08/16 H4 D3 D1 H5 Radloff 12 Zeldasingel 6 Rinalaan 8 Plaas Rheboksfontein 08/17 G3 Woodpecker Foon 0828711201 0832821254 0828562225 0733784670 0846570715 0836098776 Creek 1 De Klerk Jacobs Donovan 08/17 D5 Timlaan 16 0736175220 Wynand 08/17 E2 Greylingstraat 4 0824426134 Wessels Santie 08/17 G6 Nettiestraat 7 0842617264 Ander sake • Die kleingroep vir ouers met laerskoolkinders kom Maandagaand 18:30 in die kosistorie bymekaar. • Die Goue Oues gaan Dinsdag 20 Aug om 10:00 saam eet by die Spur. Daar sal weer ‘n gelukkige trekking wees. Skakel asb vir Susan by 018-4681290. • Die Goue Henne-klub het Woensdag 28 Aug. om 18:00 ‘n lekker kuieraand in die kerksaal. Daar gaan gebedsmaatjies getrek word. Belangrike datums • 18 Aug – 10:00 Oggend Nagmaal • 19 Aug – 19:00 Kerkraadsvergadering • 1 Sept – Kanselruiling in die Ring. Ds. Lombard van Niekerk is die prediker by ons oggenddiens. • 1 Sept – 18:30 Gesamentlike Ringsbyeenkoms by Wilkruin. Gospelsanger Piet Smit tree op. Geen aanddiens hier.