1. Belydenis - Wild Olive Christian Fellowship

Download Report

Transcript 1. Belydenis - Wild Olive Christian Fellowship

1. BELYDENIS

1 Tim 3:15. ‘Maar as ek vertoef, dan kan jy weet hoe iemand hom moet gedra in die huis van God, wat die gemeente is van die lewende God, ‘n pilaar en grondslag van die waarheid.’

1. BELYDENIS

1 Jh 4:6. ‘We are of God. He who knows God hears us; he who is not of God does not hear us. By this we know the spirit of truth and the spirit of error.’

1. BELYDENIS

2 Tim 4:1-4. ‘Ek besweer jou dan voor God en die Here Jesus Christus, wat die lewende en die dode sal oordeel by sy verskyning en sy koninkryk: verkondig die woord; hou aan tydig en ontydig; weerlê, bestraf, vermaan in alle lankmoedigheid en lering; want daar sal ‘n tyd wees wanneer hulle die gesonde leer nie sal verdra nie, maar, omdat hulle in hul gehoor gestreel wil wees, vir hulle ‘n menigte leraars sal versamel volgens hulle eie begeerlikhede, en die oor sal afkeer van die waarheid en hulle sal wend tot fabels.’

2. BYWONING

Heb 10:23-24. ‘Laat ons die belydenis van die hoop onwankelbaar vashou, want Hy wat dit beloof het, is getrou; en laat ons op mekaar ag gee om tot liefde en goeie werke aan te spoor; en laat ons ons onderlinge byeenkoms nie versuim soos sommige die gewoonte het nie, maar laat ons mekaar vermaan, en dit des te meer namate julle die dag sien nader kom.’

2. BYWONING

2Acts 2:42. ‘The believers devoted themselves to the teaching of the apostles in regular attendance. With the same dedication they committed themselves to fellowship with one another while eating together from house to house and frequently praying together.’

3. BYDRAE

Spr 3:5-10. ‘Vertrou op die HERE met jou hele hart en steun nie op jou eie insig nie. Ken Hom in al jou weë, dan sal Hy jou paaie gelykmaak. Wees nie wys in jou eie oë nie; vrees die HERE, en wyk af van die kwaad; dit sal genesing wees vir jou liggaam en verkwikking vir jou gebeente. Vereer die HERE uit jou goed en uit die eerstelinge van al jou inkomste; dan sal jou skure vol word van oorvloed en jou parskuipe oorloop van mos.’

3. BYDRAE

Prov 11:24. ‘There is one who scatters, yet increases more; and there is one who withholds more than is right, but it leads to poverty.’

3. BYDRAE

2 Kor 9:8. ‘En God het mag om alle genade oorvloedig oor julle te laat wees, sodat julle altyd in alle opsigte volop kan hê en oorvloedig kan wees tot elke goeie werk.’

4. BROEDERSKAP

Spr 17:17. ‘Die vriend het altyd lief, en die broer word gebore met die oog op die nood.’

4. BROEDERSKAP

Spr 27:17. ‘Yster slyp yster, so slyp die een mens die persoon van die ander.’

4. BROEDERSKAP

Ps 133:1. ‘Behold, how good and how pleasant it is for brothers to dwell together in unity!’

4. BROEDERSKAP

Prov 27:6. ‘Faithful are the wounds of a friend, but the kisses of an enemy are deceitful.’

4. BROEDERSKAP

Broederskap is om in ‘n gerespekteerde & toerekeningsvatbare verhouding met sekere broers in die Here te staan waar ons mekaar aanvaar op grond van erkenning dat so verhouding uit die hart van God ontstaan het. Waar daar wedersydse inspraak en invloed in mekaar se lewens plaasvind, waar hoogtepunte saam gevier en nood saam gedeel word, waar daar geglo word dat God so verhouding wil gebruik vir baie meer as net wat op daai stadium besef word.

4. BROEDERSKAP

1 Jh 3:14. ‘Ons weet dat ons oorgegaan het uit die dood in die lewe, omdat ons die broeders liefhet.’

5. BEDIENING

1 Pet 4:10-11. ‘Namate elkeen ‘n genadegawe ontvang het, moet julle mekaar daarmee dien soos goeie bedienaars van die veelvuldige genade van God. As iemand spreek, laat dit wees soos woorde van God; as iemand dien, laat dit wees soos uit die krag wat God verleen, sodat God in alles verheerlik kan word deur Jesus Christus, aan wie die heerlikheid en krag toekom tot in alle ewigheid.’

5. BEDIENING

Every Christian is created for ministry (Eph 2:10), saved for ministry (2 Tim1:9), called into ministry (1 Pt 2:9-10), authorized for ministry (Mt 28:18-20), commanded to minister (Mt 20:26-28), to be prepared for ministry (Eph 4:11-12), needed for ministry (1 Cor 12:27), accountable for ministry, and will be rewarded according to his or her ministry (Col 3:23-24).

Mt 16:18. ‘En Ek sê ook vir jou: Jy is Petrus, en op hierdie rots sal Ek my gemeente bou, en die poorte van die doderyk sal dit nie oorweldig nie.’

Hd 13:1. ‘En daar was in die plaaslike gemeente in Antiochíë sekere profete en leraars, naamlik Bárnabas en Símeon wat Niger genoem word, en Lúcius, die Cirenéër, en Manáen, wat saam met Herodes, die viervors, grootgeword het, en Saulus.’

Hd 14:23. ‘En hulle het in elke gemeente vir hulle ouderlinge gekies, en hulle, ná gebed en vas, opgedra aan die Here in wie hulle geglo het.’

Hd 20:28. ‘Gee dan ag op julleself en op die hele kudde waaroor die Heilige Gees julle as opsieners aangestel het om as herders die gemeente van God te versorg, wat Hy deur sy eie bloed verkry het.’

1 Kor 12:28. ‘En God het sommige in die gemeente gestel: in die eerste plek apostels, ten tweede profete, ten derde leraars, daarna kragte, daarna genadegawes van gesondmaking, helpers, regeringe, allerhande tale.’

Ef 1:22-23. ‘En Hy het alle dinge onder sy voete onderwerp en Hom as Hoof bo alle dinge aan die gemeente gegee, wat sy liggaam is, die volheid van Hom wat alles in almal vervul.’

Ef 3:8-11. ‘Aan my, die geringste van al die heiliges, is hierdie genade gegee om onder die heidene die evangelie van die onnaspeurlike rykdom van Christus te verkondig, en vir almal aan die lig te bring wat die gemeenskap is van die verborgenheid wat van alle eeue af verborge was in God wat alles geskape het deur Jesus Christus, sodat nou deur die gemeente aan die owerhede en magte in die hemele die menigvuldige wysheid van God bekend gemaak kan word, volgens die ewige voorneme wat Hy opgevat het in Christus Jesus, onse Here...’