File - Olyfberggemeente

Download Report

Transcript File - Olyfberggemeente

Slide 1


Slide 2

JAHSHUA se liggaam deur die eeue
Adam .... Noag .... Abraham .... Isak ..... Jakob .... Israel ......
afgesonder en aan Hom verbind
Ps 135:4
Want die HERE het Jakob vir Hom uitverkies,
Israel as sy eiendom

Elohim het één geslagslyn
Maleági 2:15
Het Hy dan nie een mens gemaak nie, hoewel Hy gees
oorgehad het? En waarom die een? Hy het ‘n geslag van God
gesoek. Neem julle dan in ag ter wille van julle gees en wees
nie ontrou aan die vrou van jou jeug nie


Slide 3

één eerste Adam, één laaste Adam
1 Kor 15:45
So is daar ook geskrywe:
Die eerste mens, Adam, het ‘n lewende siel geword;
die laaste Adam ‘n lewendmakende Gees

waar is Israel vandag ??


Slide 4

12 apostels, Paulus e.a., het ‘n geestelike nageslag
uit die Volk
Hand 2:41
Die wat toe sy woord met blydskap aangeneem het, is
gedoop; en daar is op dié dag omtrent drie duisend siele
toegebring

Gal 3:29
En as julle aan Christus behoort, dan is julle die nageslag
van Abraham en volgens die belofte erfgename


Slide 5

Filé 1:8-12
Daarom, al het ek baie
vrymoedigheid in Christus
om jou te beveel wat
betaamlik is, pleit ek liewer
ter wille van die liefde. Ek,
Paulus, as ‘n ou man en nou
ook ‘n gevangene van Jesus
Christus, pleit by jou vir
my kind, Onésimus, wat ek
verwek het in my boeie,
wat vroeër vir jou
nutteloos was, maar nou
baie nuttig vir jou en vir
my. Ek stuur hom terug;
maar neem jy hom, dit is
my eie hart, aan


Slide 6

Hierdie nageslag is nou orals ...
Jerusalem,
Pontus, Galásië, Kappadocië, Asië (7 gemeentes), Korinthe,
Bithínië, Rome,
Europa & Weste,
S A,
Olyfberg Gemeente


Slide 7

Die gemeente is ....
‘n groep uitgekieste verteenwoordigers
van JAHSHUA,
wat heilig en apart in die wêreld as sy eiendom gestel is, om
sy goedheid, majesteit en reddingswerk te verkondig, nl.
dat Hy ons uit die duisternis
tot in sy heerlike lig geroep het
1Pet 2:9


Slide 8

Olyfberg Gemeente

visie

Die Olyfberg gemeente se visie is
om as onafhanklike gemeente
die liggaam van Jahshua te wees
vir die verbonsvolk van Jahweh
wat soek na die suiwer evangelie
en die werking van die Heilige Gees.
Hierdie visie vergestalt in woord en daad
sodat Koning Jahshua in alles verheerlik word
Mat 10: 5 – 8 en Mat 24: 44 – 45


Slide 9

Ons is ....

heersers
Rom 5:17
Want as ten gevolge van die misdaad van die één
die dood geheers het deur die één,
veel meer sal hulle
wat die oorvloed van die genade
en van die gawe van die geregtigheid ontvang,
in die lewe heers deur die Één, Jesus Christus


Slide 10

Vrugbaar
Joh 7:38
Hy wat in My glo, soos die Skrif sê: strome van lewende
water sal uit sy binneste vloei
1Pet 1:23
want julle is wedergebore nie uit verganklike saad nie,
maar uit onverganklike,
deur die lewende woord van God wat tot in ewigheid bly


Slide 11

JAHSHUA se bruid
Jes 54:5
Want jou Maker is jou Man; HERE van die leërskare is sy
Naam; en die Heilige van Israel is jou Verlosser
2Kor 11:2
ek het julle aan een man verbind,
om julle as ‘n reine maagd aan Christus voor te stel


Slide 12

JAHWEH se woonplek. Eers die Verbondsark, toe die
Tempel van Salomo en uiteindelik ons, die gemeente
Joh 14:23
Jesus antwoord en sê vir hom: As iemand My liefhet,
sal hy my woord bewaar, en my Vader sal hom liefhê,
en Ons sal na hom toe kom en by hom woning maak
1Kor 3:16
Weet julle nie dat julle ‘n tempel van God is
en die Gees van God in julle woon nie?


Slide 13

Vir die gemeente is JAHSHUA ...
Ons hoof
Ef 5:23
Die een wat ons liefhet
Ef 5:25-32

Die een wat ons versorg en in ons werk - deur sy Gees
Ef 3:16-19


Slide 14

Vir mekaar is ons ...
Ondersteuning in die nastrewing van
die einddoel van ons geloof
1Kor 12:25
daar mag geen verdeeldheid in die liggaam wees nie,
maar die lede moet gelyke sorg vir mekaar dra

Die weerspieëling van Vader se liefde teenoor mekaar:-


Slide 15

Uitdagings
Ons moet mekaar opreg liefhê,
want ons is nuutgemaak deur die Woord
1Pet 1:22-25
Wees onderdanig aan die wat oor julle aangestel is, al is
hulle verkeerd
1Pet 2:18-25
(skolios = kwaai, boos, humeurig, onregverdig
‘genade’ (v 19 & 20) = aanneemlik by Vader)


Slide 16

Vroue, wees onderdanig aan julle mans:
om hulle sonder woorde terug te wen
as hulle aan die Woord ongehoorsaam is.
Hoe?
deur reine, godvresende wandel
en ‘n sagmoedige en stille gees
1Pet 3:1-4
Mans wees verstandig teenoor julle vrouens –
probeer hulle verstaan!!
ons is saam met hulle onder die genade
1Pet 3:7
Onthou - uit hulle is Jahshua gebore!


Slide 17

Wees eensgesind, medelydend, vol liefde en ontferming,
vriendelik, vergewensgesind, en seën die wat jou te na kom
1Pet 3:8-9

Word onderskei van die wêreld
1Pet 4:3-4


Slide 18

Nog uitdagings (meer persoonlik)
Gee jou hele hart aan JAHWEH, sonder om iets terug te hou
Luk 10:27
Word sterk en volwasse in JAHWEH se wet
Matt 5: 21-

Vermy wêreldse dinge en wees heilig
1Pet 1:14-16, 2:11-12
Wees getrou in gemeentebyeenkomste
Heb 10:25


Slide 19

Dra die vrug van die Gees
Gal 5
Volhard in die geloof
Matt 10:22

Wees 'n lid van die liggaam
met oorgawe,
sonder na-ywer
1Pet 4:10
Luk 16:19