Hulle sien Jesus alleen-me

Download Report

Transcript Hulle sien Jesus alleen-me

Slide 1

Dewald H Scheepers
www.healersinchrist.wordpress.com


Slide 2

“ Hy ...Petrus en Johannes en Jakobus...op die berg
geklim om te bid. En terwyl Hy bid, het die voorkoms
van sy aangesig anders geword en sy klere skitterend
Dewald
H
Scheepers
wit. En daar was twee manne in gesprek met Hom;
www.healersinchrist.wordpress.com
dit was
Moses en Elía. Hulle het in heerlikheid
verskyn en van sy uitgang gespreek wat Hy in
Jerusalem sou volbring. En Petrus en die wat saam
met hom was, was deur die slaap oorweldig. Maar
toe hulle wakker word, sien hulle sy heerlikheid en
die twee manne wat by Hom staan.


Slide 3

En toe hulle van Hom weggaan, sê Petrus vir Jesus:
Meester, dit is goed dat ons hier is; laat ons dan drie
hutte maak, een vir U en vir Moses een en een vir
Dewald
Scheepers
Elía—hy het nie
geweet H
wat
hy sê nie. Maar toe hy
dit sê,
kom daar ‘n wolk en oordek hulle, en hulle het
www.healersinchrist.wordpress.com
bang geword toe daardie manne in die wolk ingaan.
En daar kom ‘n stem uit die wolk wat sê: Dit is my
geliefde Seun; luister na Hom! En nadat die stem
gekom het, was Jesus daar alleen. En hulle het
geswyg en aan niemand in daardie dae iets vertel
van wat hulle gesien het nie.


Slide 4

Dewald H Scheepers
www.healersinchrist.wordpress.com


Slide 5

HULLE…
Wie was “hulle”? –
i)Pertus, Jakobus en Johannes
Hulle was mense soos ons.
Hulle was gekies vir ‘n buitegewone
voorreg om met Jesus op die berg te wees
Na hulle merkwaardige ondervinding het
hulle afgegaan in die vallei; maar met ‘n
nuutontdekte Jesus aan hulle sy.

Dewald H Scheepers
www.healersinchrist.wordpress.com

Ons is ook bevooreg om met Jesus in die
diens te wees; om uit te gaan in die vallei
– die beproewings en versoekings wat vir
ons buitekant wag, saam met ‘n nuwe en
vars ondervinding van ‘n nuut ontdekte
Christus aan ons sy.


Slide 6

HULLE…
ii)Hulle was geteisterde Manne
Omtrent agt dae vantevore het hulle die
verpletterende nuus gehoor dat Jesus
binnekort om die lewe gebring sou
word(Luk9:22). Christus het geweet hulle
het ‘n spesiale openbaring nodig gehad
om hulle die nodige versekering in die
dae wat voorle te gee dat die dood Hom
nie sou hou nie.
JESUS ken die aard van AL jou probleme.
Hy het u hierheen gebring om u ‘n vars
openbaring van Homself te gee,
…Hy kan vir u “…doen ver bo alles wat
ons bid of dink, volgens die krag wat in
ons werk” (Ef. 3:20.

Dewald H Scheepers
www.healersinchrist.wordpress.com


Slide 7

Dewald H Scheepers
www.healersinchrist.wordpress.com


Slide 8

HULLE SIEN…
Hulle het Jesus in sy FISIESE liggaam met
hulle naakte oe gesien.
Ons het ook gekom om JESUS te sie, maar
nie met ons fisiese oe nie…GELOOF.

Dewald H Scheepers
www.healersinchrist.wordpress.com

Geloof is nader as die fisiese oe. 2Kor4:18
Geloof is “’n bewys van die dinge wat ons
nie sien nie”(Hebr. 11:1), die ewige,
terwyl die dinge wat ons fisies sien net
tydelik is.


Slide 9

HULLE SIEN JESUS…
Die meesmerkwaardige gesig wat die
dissipels op die berg gehad het, was Jesus
in Sy heerlikheid…
“En Hy het voor hulle van gedaante
verander. . .”(v2).

Dewald H Scheepers
www.healersinchrist.wordpress.com


Slide 10

HULLE SIEN JESUS…
Van ewigheid was Jesus “in die gestalte
van God” (Filip. 2:6). Met Sy vleeswording
het Hy “Die gestalte van ‘n
dienskneg(mens)” aangeneem (Filip. 2:7),
maar op die berg het Hy van gedaante
verander, d.w.s in ‘n ander vorm. Sy
heerlikheid of die verborge kwaliteite van
Sy Godheid in hom, het uitgebreek en
deur Sy vlees gegloei en geskitter. Hulle
gesig van Jesus in Sy heerlikheid het hulle
versterk vir die donker vallei wat hulle
weldra sou betree

Dewald H Scheepers
www.healersinchrist.wordpress.com


Slide 11

HULLE SIEN JESUS…
Dit is vir ‘n vars openbaring van Jesus in
Sy heerlikheid, dat Hy ons hier byeen
gebring het. Hoekom? Sodat ons versterk
kan word vir die donkervallei van twyfel,
ongeloof, versoekings, wereldgesindheid,
sonde en die dood wat op ons wag. In
watter sin kan ons se dat die gesig ons
versterk om ‘n heilige en oorwinnende
christelike lewe te kan lei? Deur die
woord van God en geloof sien ons in Sy
heerlikheid ‘n voorteken van ons
komende verheerliking. Hierdie komende
heerlikheid dien as ‘n aansporing tot ‘n
heilige lewe, so lees ons in 1 Joh. 3:3 “En
elkeen wat hierdie hoop op Hom het,
reinig homself soos Hy rein is.”

Dewald H Scheepers
www.healersinchrist.wordpress.com


Slide 12

HULLE SIEN JESUS ALLEEN…
Die verdwyning van Moses en Elia, die
bestrawwing van Petrus vir sy versoek en
die uitdruklike verklaring van ons teks,
leer ons een lewensbelangrike les: om
ons oe van mense af te neem en dit te
vestig op Jesus alleen, “die Leidsman en
Voleinder van ons geloof” (Hebr. 12:2).

Dewald H Scheepers
www.healersinchrist.wordpress.com


Slide 13

SLOT…
Het u van more na die diens gekom vir
enige ander rede as om Jesus alleen te
sien?
As u gekom het vir enige vreemde
ondervindings, sal u terleurgestel wees.
Maar as u gekom het vir ‘n vars
openbaring en ontmoeting met Jesus, sal
u nie terleurgesteld wees nie.

Dewald H Scheepers
www.healersinchrist.wordpress.com

Mag die Here gee dat ons alleen kerk toe
kom, vir geen ander rede as om Jesus
alleen te sien nie.


Slide 14

Dewald H Scheepers
www.healersinchrist.wordpress.com