Wat is jou ROEMTAAL ?

Download Report

Transcript Wat is jou ROEMTAAL ?

Slide 1

Wat is jou
ROEMTAAL
?


Slide 2


Slide 3

Wat het van ons blydskap
geword
?


Slide 4

• Fil 4:4
• Verbly julle altyd in Jahweh, ek
herhaal,verbly julle.
• Laat julle vriendelikheid aan alle mense
bekend word


Slide 5

• Psalm 22:4
• Tog is U die Heilige wat woon onder die
lofsange van Israel


Slide 6

• Gal 5:22
• Die vrug van die Gees is : liefde,blydskap,
vrede, lankmoedigheid, vriendelikheid…


Slide 7


Slide 8

• Neem n kwaliteits besluit om Jahweh te loof
ongeag jou omstandighede,
dit is jou roemtaal


Slide 9

J – Jahshua
O – Other
Y – Yourself


Slide 10

• Neh 8:11
• Wees dan nie bedroef nie – want die
blydskap in Jahweh - dit is julle beskutting


Slide 11

• Psm 37:3-4
• Vertrou op Jahweh, doen wat goed is,
bewoon die aarde en beoefen getrouheid en
verlustig jou in Jahweh dan sal Hy jou gee
die begeertes van jou hart


Slide 12

• Ons kan dit slegs doen deur blymoedigheid
• Dus : Vertrou Vader op Sy Woord


Slide 13

• Toegepaste blymoedigheid deur n keuse,
ongeag ons omstandighede
• Dit is ons ROEMTAAL


Slide 14


Slide 15