Julle moet my loof

Download Report

Transcript Julle moet my loof

Die slagordes vir stryd...
....waar is die merker?
Hoog 6:10 Wie is dit wat daar opkom
soos die dageraad, mooi soos die
maan, rein soos die son, verskriklik
soos slagordes met vaandels?
1Kron 12:38 Al hierdie krygsmanne het, in slagorde aaneengesluit, met
'n onverdeelde hart na Hebron gekom om Dawid koning te maak oor die
hele Israel; en ook al die orige Israeliete was een van hart om Dawid
koning te maak. 1Kron 12:39 En hulle het daar saam met Dawid drie
dae lank geëet en gedrink, want hulle broers het dit vir hulle berei.
H6186 – slagorde
aw-rak'
A primitive root; to set in a row, that is, arrange, put in order (in a very wide variety of applications): - put (set) (the battle, self) in array,
compare, direct, equal, esteem, estimate, expert [in war], furnish, handle, join [battle], ordain, (lay, put, reckon up, set) (in) order,
prepare, tax, value.
H6635 – leërskare
tsaw-baw', tseb-aw-aw'
From H6633; a mass of persons (or figurative things), especially regularly organized for war (an army); by implication a campaign,
literally or figuratively (specifically hardship, worship): - appointed time, (+) army, (+) battle, company, host, service, soldiers, waiting
upon, war (-fare).
voorpunt
H6440 –
paw-neem'
Plural (but always used as a singular) of an unused noun ( neh, paw-neh'; from 6437); the face (as the part that turns); used in
a great variety of applications (literally and figuratively); also (with prepositional prefix) as a preposition (before, etc.): - + accept, a (be-)
fore (-time), against, anger, X as (long as), at, + battle, + because (of), + beseech, countenance, edge, + employ, endure, + enquire, face,
favour, fear of, for, forefront (-part), form (-er time, -ward), from, front, heaviness, X him (-self), + honourable, + impudent, + in, it, look [eth] (-s), X me, + meet, X more than, mouth, of, off, (of) old (time), X on, open, + out of, over against, the partial, person, + please,
presence, prospect, was purposed, by reason, of, + regard, right forth, + serve, X shewbread, sight, state, straight, + street, X thee, X them
(-selves), through (+ -out), till, time (-s) past, (un-) to (-ward), + upon, upside (+ down), with (-in, + stand), X ye, X you.
As die merker nie roep nie....
Bly die soldate net ʼn skare, word hul nie ʼn leërskare nie.
As die voorpunt nie aantree nie....
Neem die slagordes nie hul posisies agter hul in nie.
As die vyand dan aanval....
..... word die strafkommando die vlugkommando
2Kron 20:21 ………die voorpunt van die
gewapendes moes sê: Loof JAHWEH, want sy
goedertierenheid is tot in ewigheid!
Die (voor)punt van die v-formasie
Breek deur die
vyand se linie –
die res volg
daarna...
Die konings het voor geveg...
“The two armies met at Senlac (later re-named
Battle). William, clad in complete armor, was in the
very front of the fight, urging on his troops. At one
time a cry arose in his army that he was slain and a
panic began. William drew off his helmet and rode
along the lines, shouting, "I live! I live! Fight on! We
shall conquer yet!". It was a hard fought fight and
King Harold and his brothers were killed. Duke
William was victorious and was crowned King of
England in Westminster Abbey on 25th December
1066.”
Jos 5:13 En terwyl Josua by Jérigo was, slaan hy sy oë op en kyk,
en daar staan 'n man teenoor hom met 'n ontblote swaard in
sy hand; en Josua het na hom gegaan en hom gevra: Behoort U
by ons of by ons vyande? Jos 5:14 En Hy sê: Nee, maar Ek is die
leërowerste van JAHWEH; Ek het nou gekom. Toe val Josua met
sy aangesig op die grond en buig hom neer en vra Hom: Wat wil
my Here aan sy dienskneg sê? Jos 5:15 Toe sê die leërowerste
van JAHWEH vir Josua: Trek jou skoene van jou voete af, want
die plek waar jy op staan, is heilig. En Josua het so gedoen.
Mig 2:12 Gewis sal Ek jou geheel en al versamel, o Jakob! Gewis
sal Ek vergader die oorblyfsel van Israel; almal bymekaarbring
soos skape in 'n kraal, soos 'n kudde in sy weiveld; en dit sal dreun
van mense. Mig 2:13 Die deurbreker (punt van die wig) sal
optrek voor hulle uit: hulle sal deurbreek en deur die poort intrek
en daardeur uittrek; en hulle koning (Jahshua) sal voor hulle uit
gaan, en JAHWEH (simbolies die ark) heeltemal vooraan.
Maar wie is die punt van die
formasie vir oorlog?
Hulle wat saam met die koning beweeg......voor die
slagorde uit....
En wie is hulle?
2Kron 20:21 En hy het met die volk beraadslaag en tot eer van
JAHWEH sangers opgestel wat, in heilige sieraad, moes lofsing
en by die uittrek op die voorpunt van die gewapendes moes
sê: Loof JAHWEH, want sy goedertierenheid is tot in ewigheid!
Omdat julle nie aan die begin by was
nie, het Jahweh teen ons gedraai....
1Kron 15:12 en aan hulle gesê: Julle is hoofde van families van die Leviete (priesters en voorgangers
in lofprysing en aanbidding) ; heilig julle, julle en jul broers, en bring die ark van JAHWEH, die God van
Israel, op na die plek wat ek daarvoor reggemaak het. 1Kron 15:13 Want omdat
julle in die
begin nie by was nie, het JAHWEH onse God teen ons uitgebreek, omdat ons Hom nie
gesoek het soos dit behoort nie. 1Kron 15:14 Daarop het die priesters en die Leviete hulle geheilig
om die ark van JAHWEH, die God van Israel, te gaan haal. 1Kron 15:15 En die seuns van die Leviete het
die ark van God, soos Moses volgens die woord van JAHWEH beveel het, op hulle skouers gedra, met
die draaghoute op hulle. 1Kron 15:16 En Dawid het aan die owerstes van die Leviete gesê om hulle
broers, die sangers, op te stel met musiekinstrumente, harpe en siters en simbale, om hulle te laat
hoor deur die stem met blydskap te verhef.
1Kron 15:24 En die priesters Sebánja en Jósafat en Netáneël en Amásai en Sagaría en Benája en
Eliëser het op die trompette geblaas voor die ark van God uit; en Obed-Edom en Jehía was
poortwagters van die ark. 1Kron 15:25 Dawid en die oudstes van Israel en die owerstes oor duisend
het toe gegaan om die verbondsark van JAHWEH met vreugde uit die huis van Obed-Edom te gaan
haal.
Psa 68:19 Geloofd sy die Here! Dag ná dag dra Hy ons; God is ons heil! Sela. Psa
68:20 God is vir ons 'n God van verlossinge, en JAHWEH het uitkomste teen die
dood. Psa 68:21 Gewis, God sal die kop van sy vyande verbrysel, die harige
skedel van hom wat in sy sondeskuld rondwandel. Psa 68:22 Die Here het gesê:
Ek sal terugbring uit Basan, Ek sal terugbring uit die dieptes van die see; Psa
68:23 sodat jy jou voet kan steek in bloed, die tong van jou honde van die
vyande sy deel kan hê. Psa 68:24 o God, hulle sien u optogte, die optogte van
Vooraan gaan die
sangers, daaragter die snaarspelers, tussen
jongmeisies in wat die tamboeryn slaan. Psa 68:26 Loof
my God, my Koning in die heiligdom. Psa 68:25
God, die Here, in die vergaderinge, julle wat is uit die fontein van Israel! Psa
68:27 Daar is Benjamin, die kleinste, wat oor hulle geheers het; die vorste van
Juda-hulle menigte; die vorste van Sébulon, die vorste van Náftali. Psa 68:28 Jou
God het jou sterkte gebied: betoon U sterk, o God, wat vir ons gewerk het!
Ek het nou gekom....in die lofsange,
die gejubel, die eensgesinde aanroep...
2Kron 5:11 En toe die priesters uit die heiligdom uitgaan--want al die priesters wat
aanwesig was, het hulle geheilig sonder om die afdelings in aanmerking te neem-2Kron 5:12 terwyl die Levitiese sangers almal saam, Asaf, Heman, Jedútun met
hulle seuns en hulle broers, in linne gekleed, met simbale en harpe en siters oostelik
van die altaar staan, en saam met hulle omtrent honderd en twintig priesters wat
op die trompette blaas; 2Kron 5:13 en toe die trompetblasers en die sangers almal
saam eenstemmig begin om JAHWEH te prys en te loof, en net toe hulle die stem
verhef met die trompette en met die simbale en met die musiekinstrumente, en
met: Loof JAHWEH, want Hy is goed, want sy goedertierenheid is tot in ewigheid! -is die huis, die huis van JAHWEH, vervul met 'n wolk. 2Kron 5:14 En die priesters
kon vanweë die wolk nie staan om diens te doen nie, want die heerlikheid van
JAHWEH het die huis van God vervul.
Die sinjaal vir aanvang van stryd – vandag
radio's, destyds beule, trompette en fakkels
Wikipedia
“Midievel War : Communication was done
through musical signals, audible commands,
messengers, or visual signals such as raising a
standard, banner, or flag.”
Jos 6:4 En sewe priesters moet sewe
ramshorings voor die ark dra; maar op die
sewende dag moet julle die stad sewe maal
omtrek; en die priesters moet op die horings
blaas; Jos 6:5 en as hulle lang geluide op die
ramshoring blaas, as julle die geluid van die
horing hoor, moet die hele volk 'n groot
krygsgeskreeu aanhef: dan sal die stadsmuur
op sy plek inval; en die volk moet inklim,
elkeen reg voor hom uit.
En net toe.......is die vyand verslaan in die
hinderlaag....
2Kron 20:14 Toe kom die Gees van JAHWEH in die midde van die vergadering op Jahásiël, die seun van
Sagaría, die seun van Benája, die seun van Jeï-el, die seun van Mattánja, die Leviet uit die kinders van
Asaf; 2Kron 20:15 en hy het gesê: Luister, almal wat uit Juda is en inwoners van Jerusalem en u, koning
Jósafat! So sê JAHWEH aan julle: Wees nie bevrees of verskrik vanweë hierdie groot menigte nie,
want die stryd is nie julle saak nie, maar die saak van God. 2Kron 20:16 Trek môre af teen hulle: kyk,
hulle kom op met die hoogte Hassis, en julle sal hulle aantref aan die kant van die dal voor die woestyn
Jerúel.2Ch 20:17 Julle hoef daarby nie te veg nie; staan gereed, bly staan en aanskou die redding van
JAHWEH by julle, Juda en Jerusalem! Vrees nie en wees nie verskrik nie; trek môre teen hulle uit, en
JAHWEH sal met julle wees. 2Kron 20:18 Toe buig Jósafat hom met die aangesig na die aarde toe, en
die hele Juda en die inwoners van Jerusalem het voor die aangesig van JAHWEH neergeval om
JAHWEH te aanbid. 2Kron 20:19 En die Leviete uit die kinders van die Kehatiete en uit die kinders
van die Koragiete het opgestaan om JAHWEH, die God van Israel, met 'n baie groot stem te prys.
2Kron 20:20 Daarop maak hulle die môre vroeg klaar en trek na die woestyn van Tekóa uit; en terwyl
hulle uittrek, het Jósafat gaan staan en gesê: Luister na my, Juda en inwoners van Jerusalem! Glo in
JAHWEH julle God, dan sal julle bevestig word; glo aan sy profete, dan sal julle voorspoedig wees.
2Kron 20:21 En hy het met die volk beraadslaag en tot eer van JAHWEH sangers opgestel wat, in
heilige sieraad, moes lofsing en by die uittrek op die voorpunt van die gewapendes moes sê:
Loof JAHWEH, want sy goedertierenheid is tot in ewigheid! 2Kron 20:22 En op die oomblik
toe hulle die gejubel en die lofsang aanhef, het JAHWEH 'n hinderlaag opgestel teen die kinders van
Ammon, Moab en die mense van die gebergte Seïr wat teen Juda gekom het, sodat hulle verslaan is.
Jer 31:7 Want so sê JAHWEH: Jubel oor Jakob
van vreugde, en juig oor die hoof van die nasies;
laat dit hoor, sing lof en sê:
o JAHWEH, verlos u volk,
die oorblyfsel van Israel!
So almal praat van oorlog....
Israel maak nie oorlog volgens die patroon van die nasies nie.
Want as Israel kies om soos die nasies te veg, dan oorwin die nasies hom.
As Israel veg, trek sy Koning heel voor.
Maar sy Koning trek slegs vooruit as die slagordes opgestel is volgens Sy orde.
Eerste, heel eerste, die merker – die voorpunt, die priesters,
aanbidders, lofsangers en lofsange....
Dan kom Hy saam, gaan Hy vooruit, voer Hy die stryd...
dis waar Hy woon.
Psa 22:3 Tog is U die Heilige wat woon
onder die lofsange van Israel!
Dawid het dit verstaan!
1Sa 16:18 En een van die dienaars antwoord en sê: Kyk, ek het 'n seun van Isai, die Betlehemiet,
gesien wat kan speel, en hy is 'n dapper held en 'n krygsman en wel ter tale en mooi gebou, en
JAHWEH is met hom.
1Sa 16:21 So het Dawid dan by Saul gekom en voor hom gestaan; en dié het hom baie liefgekry,
sodat hy sy wapendraer geword het.
1Sa 16:23 En net wanneer daar 'n gees van God oor Saul kom, neem Dawid die siter en speel
met sy hand; dan voel Saul verlig en word beter, en die bose gees wyk van hom.
Psa 27:1 'n Psalm van Dawid. Die JAHWEH is my lig en my heil: vir wie sou ek vrees? Die JAHWEH is die
toevlug van my lewe: vir wie sou ek vervaard wees? Psa 27:2 As kwaaddoeners teen my nader kom
om my vlees te eet-my teëstanders en my vyande, ja, myne-struikel hulle self en val. Psa 27:3 Al
word 'n laer teen my opgeslaan, my hart sal nie vrees nie; al staan 'n oorlog teen my op, nogtans
vertrou ek. Psa 27:4 Een ding het ek van JAHWEH begeer, dit sal ek soek: dat ek al die dae van my
lewe mag woon in die huis van JAHWEH, om die lieflikheid van JAHWEH te aanskou en te ondersoek
in sy tempel. Psa 27:5 Want Hy steek my weg in sy hut in die dag van onheil; Hy verberg my in die
skuilplek van sy tent; Hy verhef my op 'n rots. Psa 27:6 En nou sal my hoof hoog wees bo my vyande
rondom my, en ek wil in sy tent offerandes offer saam met trompetgeklank; ek wil
sing, ja, psalmsing tot eer van JAHWEH. Psa 27:7
Hoor, o JAHWEH, ek roep luid; en wees
my genadig en antwoord my.
Jeanne d'Arc het dit verstaan
When the advance guard set of for Orleans, she had preists walk ahead singing
“veni creator spiritus” (come Holy Spirit)
Jeanne brief aan koning van Engeland:
"King of England, and you, Duke of Bedford, who call yourself regent of the kingdom of France...settle your debt to the king of
Heaven; return to the Maiden, who is envoy of the king of Heaven, the keys to all the good towns you took and violated in France."
Art of War: “The assault was Joan’s first experience of action and it was exhausting and costly.
She was wounded by an arrow which penetrated her flesh between her neck and her shoulder
for a depth of half a foot, as Dunois later recalled. The fight went on almost all day and Dunois
advised withdrawal. But Joan asked him to wait until she had prayed. Returning, she took her
Standard (banier met Jahshua op wat oordeel oor die Franse driekleur) in her hands and placed
it on the side of the ditch – and instantly, once they saw it, the English became afraid and
trembled, and soldiers of the king regained their confidence and began to climb up the wall.
After the hard hand to hand fighting, the English was defeated.....”
"...the maiden lets you know that here, in eight days, she has chased the English out of all the places they held on
the river Loire by attack or other means: they are dead or prisoners or discouraged in battle. Believe what you
have heard about the earl of Suffolk, the lord la Pole and his brother, the lord Talbot, the lord Scales, and Sir
Fastolf; many more knights and captains than these are defeated."
Verraai deur haar eie, as getuie voor konings en heersers....
To summarize some major problems, the jurisdiction of judge Bishop Cauchon was a legal fiction. He owed his
appointment to his partisan support of the English government which financed the trial. Clerical notary Nicolas Bailly,
commissioned to collect testimony against Joan, could find no adverse evidence. Without such evidence the court
lacked grounds to initiate a trial. Opening a trial anyway, the court also violated ecclesiastical law in denying her right
to a legal advisor. Upon the opening of the first public examination Joan complained that those present were all
partisans against her and asked for "ecclesiastics of the French side" to be invited. The trial record demonstrates her
remarkable intellect. The transcript's most famous exchange is an exercise in subtlety. "Asked if she knew she was in
God's grace, she answered: 'If I am not, may God put me there; and if I am, may God so keep me.'" The question is a
scholarly trap. Church doctrine held that no one could be certain of being in God's grace. If she had answered yes,
then she would have convicted herself of heresy. If she had answered no, then she would have confessed her own
guilt. Notary Boisguillaume later testified that at the moment the court heard this reply, "Those who were
interrogating her were stupefied." In the twentieth century George Bernard Shaw found this dialogue so compelling
that sections of his play Saint Joan are literal translations of the trial record. Several court functionaries later testified
that significant portions of the transcript were altered in her disfavour. Many clerics served under compulsion,
including the inquisitor, Jean LeMaitre, and a few even received death threats from the English. Under Inquisitorial
guidelines, Joan should have been confined to an ecclesiastical prison under the supervision of female guards (i.e.,
nuns). Instead, the English kept her in a secular prison guarded by their own soldiers. Bishop Cauchon denied Joan's
appeals to the Council of Basel and the pope, which should have stopped his proceeding. The illiterate defendant
signed an abjuration document she did not understand under threat of immediate execution. The court substituted a
different abjuration in the official record.Heresy was a capital crime only for a repeat offence. Joan agreed to wear
women's clothes when she abjured. A few days later she was raped in prison. She resumed male attire either as a
defence against molestation or, in the testimony of Jean Massieu, because her dress had been stolen and she was
left with nothing else to wear. Eyewitnesses described the scene of the execution by burning on 30 May 1431. Tied to
a tall pillar in the Vieux-Marche in Rouen, she asked two of the clergy, Fr Martin Ladvenu and Fr Isambart de la Pierre,
to hold a crucifix before her. A peasant also constructed a small cross which she put in the front of her dress. After
she expired, the English raked back the coals to expose her charred body so that no one could claim she had escaped
alive, then burned the body twice more to reduce it to ashes and prevent any collection of relics. They cast her
remains into the Seine. The executioner, Geoffroy Therage, later stated that he "...greatly feared to be damned."
En onlangs in ons eie geskiedenis...
Toen hierna de godsdienst onderscheidelik begon, nam de heer Cilliers dezelve
in de tent van de Hoofd-Kommandant waar. Hy begon met het (laten) zingen
uit Psalm 38 vers 12, 16, deed vervolgens het voorgebed, en sprak over de
eerste 24 verzen van het 6e Kapittel uit Judicum of de Richteren; besloot
vervolgens met het gebed,waarin de belofte voormeld aan God werd gedaan,
en ‘n krachtige smeking,om Gods hulp en bystand, in het volbrengen derzelve.
Er werd wedergezongen, de 12e en 21e verzen van voorm. 38e Psalm, en hy
besloot de godsdienst, door het zingen van Psalm 134.
Psa 38:15 want op U, JAHWEH, wag ek; U sal verhoor, Here my God!
Vers 12
Zij, die mijnen dood bejagen,
Leggen lagen,
Dreigen mij den laatsten slag,
Spreken, hoe mij ‘t best te krenken;
En bedenken
Mijn verderf, den gansen dag.
Vers 21
Zie mij, HEER’, wien elk moet duchten,
Tot U vluchten.
O mijn God, verlaat mij niet;
Blijf niet, wegens mijn gebreken,
Ver geweken;
Toon, dat Gij mijn rampen ziet.
Psalm 134 – In die aand se stilte voor die slag
1773 AD
1
Looft, looft nu aller heren HEER',
Gij zijne knechten, geeft Hem eer,
Gij, die des nachts Zijn huis bewaakt
En voor Zijn dienst in ijver blaakt!
2
Heft uwe handen naar omhoog,
Slaat naar het Heiligdom uw oog,
En knielt eerbiedig voor Hem neer:
Looft, looft nu aller heren HEER'!
3
Dat 's HEEREN zegen op u daal';
Zijn gunst uit Sion u bestraal'.
Hij schiep 't heelal, Zijn Naam ter eer:
Looft, looft dan aller heren HEER'!
1
O priesters wat voor God bly staan
Wanneer die sonlig ondergaan
Wanneer die laaste straal verskiet
O loof die Heer in sang en lied
2
O hef vir ons ‘n naglied aan
Wanneer ons weer van hier moet gaan
Hef priesterlike hande en pleit
As alles rus in donkerheid
3
Die Heer se seen sal met u gaan
En ons sal bidden voor Hom staan
Hy wat bevel en dit geskied
Hy sal Sy seen oor u gebied
4
Laat Heer U seen op hul daal
U guns uit Sion hul bestraal
U wat beveel en dit geskied
Wil Heer u seen oor hul gebied
Net toe die geluid van die aandgesange opstyg uit die laer...
The Great Trek by Oliver Ransford
Zulu successes
An impi of 10,000 warriors which Tambuza had hurried across country from Italeni and which was still flushed with
success, was waiting for them. While one Zulu regiment moved over to cut off retreat to the river, the remainder fell
on the Grand Army like a thunderbolt. Thirteen of the seventeen Englishmen were killed in the assault. The gigantic
John Cane, his pipe still clenched between his teeth when he fell, was among the dead. Only a handful of the native
levies escaped the butchery which followed and managed to cross the Tugela. One refugee ran the seventy-six miles
to Port Natal with news of this disaster. Hot on his heels came the Zulu impi, and it was only by the happy
circumstance that a ship had just put into the bay that the British still at the port escaped with their lives. After
spending an enjoyable nine days looting and destroying everything they could find in Durban the Zulus returned to
Umgungundhlovu. They could now count four victories during the past three months—Kwa Matiwane, Bloukrans,
Italeni and Ndondakusuka—and Dingaan must have congratulated himself on having dealt a succession of nearmortal blows to the white intruders into his realm.
Bloodriver
The next few moments were in a sense the most significant in the whole course of the Great Trek. Ndlela knew
perfectly well from his scouts that the Boers had set up a base laager on the banks of the Ncome, and with hindsight
one can see now that in this situation which was as fluid as mercury a splendid opportunity lay open to him: he could
throw his impi round the laager until hunger, thirst or even the boredom of sheer inaction drove the Boers to
attempt a break out. But such thinking did not suit the Zulu way of fighting and Ndlela instead made a tactical error
of the first magnitude: he decided that he would attack the laager directly and do so that very night. While the main
body was coming up to the eastern banks of the Ncome the impi's forward elements spent the last hours of the night
close to the Boer wagons and with same warriors huddled in the donga, all vastly awed by the eerie light shed by the
lanterns which the Boers had strung up over the wagons, and even more by the deep-throated singing of psalms
and hymns which arose a few hundred yards away from behind the wagon-wall. They had not the heart to make an
assault in the darkness and the magnificent opportunity which was open to them fled with the morning's
lightening skies.
Laat die wyse hoor!
So amper het ons meegevoer geraak en vergeet....
Ons het vergeet dat:
• In ʼn tyd van oorlog, daar priesters voor stap in Israel om Jahweh te eer
• Die musikante en koordansers Hom welkom heet aan die voorpunt van die
slagordes
• Sangers hul stem verhef en Hom toeroep – “Loof JAHWEH, want sy
goedertierenheid is tot in ewigheid!”
• Die res, heersers oor ‘n duisend, manne met swaard, hordes in gelid –
laaste inval.
Waarom hou ons aan om Jahweh se orde te minag –
waarom tree ons die swaardmanne voor aan?
Jahweh moet voor wees, en Hy sal besluit of die
slagordes ʼn beurt sal kry, of die volle maat van stryd en
wraak net syne sal wees.
En....
Jahweh verskyn “
toe die trompetblasers en die sangers
almal saam eenstemmig begin om JAHWEH te prys
en te loof, en net toe hulle die stem verhef met die
trompette en met die simbale en met die
musiekinstrumente, en met: Loof JAHWEH, want Hy
is goed, want sy goedertierenheid is tot in ewigheid!
--is die huis, die huis van JAHWEH, vervul met 'n
wolk.”
Waar is die merker?
Wie sal kan juig en jubel – nie omdat dit goed gaan nie, maar
terwyl die vyand storm....hulle moet op die punt gaan staan
Hab 3:16 Toe ek dit hoor, het my ingewande gebewe; my lippe het getril by
die geluid, bederf het gekom in my gebeente, ja, ek het gebewe waar ek
staan, omdat ek rustig moes wag op die dag van benoudheid dat dit
aanbreek vir die volk wat op ons 'n aanval maak. Hab 3:17 Alhoewel die
vyeboom nie sal bloei en aan die wingerdstokke geen vrug sal wees nie, die
drag van die olyfboom sal teleurstel en die saailande geen voedsel oplewer
nie, die kleinvee uit die kraal verdwyn en geen beeste in die stalle sal wees
nie-- Hab 3:18 nogtans sal ek jubel in JAHWEH, ek sal juig in die God van my
heil. Hab 3:19 Die JAHWEH Here is my sterkte, en Hy maak my voete soos dié
van herte, en Hy laat my tree op my hoogtes.
Vir die musiekleier op snaarinstrumente.
Amen