UPS rekenaar internet drukker swembad motorhek garage deur ketel stoof oond rooster menger mikrogolf lugreelaar verwarm geyser Elektriese krag yskas frieskas boor saag sweismasj ligte alarm selfoon laaier Waaiers telefoon wekker flits laaier tv dvd hi-fi 2 Tim. 3: 5,7 “ mense wat n gedaante van godsaligheid het , maar die krag daarvan verloen het “ wat altyd leer.

Download Report

Transcript UPS rekenaar internet drukker swembad motorhek garage deur ketel stoof oond rooster menger mikrogolf lugreelaar verwarm geyser Elektriese krag yskas frieskas boor saag sweismasj ligte alarm selfoon laaier Waaiers telefoon wekker flits laaier tv dvd hi-fi 2 Tim. 3: 5,7 “ mense wat n gedaante van godsaligheid het , maar die krag daarvan verloen het “ wat altyd leer.

lugreelaar verwarm geyser swembad motorhek garage deur UPS rekenaar internet drukker yskas frieskas Elektriese krag ligte alarm selfoon laaier telefoon wekker flits laaier tv dvd hi-fi ketel stoof oond rooster menger mikrogolf Waaiers boor saag sweismasj

2 Tim. 3: 5,7 “ mense wat n gedaante van godsaligheid het , maar die krag daarvan verloen het “ wat altyd leer , maar nooit tot die kennis van die waarheid kan kom nie 2 Tim 4: 4 “ en die oor sal afkeer van die waarheid en hulle sal wend tot fabels van mense”

• •

Mig. 4 :5 “ want al die volke mag wandel elkeen in die naam van sy god , maar , ons sal wandel in die Naam van Jahweh onse Elohim , vir ewig en altoos

• •

Haggai 2 :5 “ met betrekking tot die verbond wat Ek met julle gesluit het by julle uittog uit Egipte en My Gees sal in julle midde bestendig bly ; wees nie bevrees nie “

• • •

Matt. 6 : 13 “ U lei ons nie in versoeking nie , want aan U behoort die Koninkryk , en die Krag en die heerlikheid , tot in alle ewigheid , amen !!

Matt. 28 : 18 “Jashuah se ; aan My is gegee alle mag ( en krag daarmee saam ) in die hemel en op die aarde “

2 Kron 16: 9 “ want Jahweh - Sy oe deurloop die hele aarde om diegene kragtig te ondersteun wie se hart op Hom gerig is Psm. 18 : 30-34 “ want met U loop ek n bende storm , en met my God spring ek oor n muur die weg van Jahweh is volmaak ; die woord van Jahweh is gelouter; Hy is n skild vir almal wat by Hom skuil want wie is God , buiten Jahweh , en wie is n rots behalwe onse God ?

Jahweh is dit wat my met KRAG omgord , en my weg volkome maak Hy maak my voete soos die van n ribbok , en Hy laat my staan op my hoogtes

Psm. 29 : 3,4,7,8,10,11 “die stem van Jahweh is op die waters , die God van eer en donder ; Jahweh is op die Groot Waters Die stem van Jahweh is met KRAG ; die stem van Jahweh is met heerlikheid Die stem van Jahweh slaan met vuurvlamme uit Die stem van Jahweh laat die woestyn bewe ; Jahweh sit oor die watervloed ; ja , Jahweh sit as Koning tot in ewigheid Jahweh sal Sy volk sterkte (krag) gee – Jahweh sal Sy volk seen met vrede “ Psm . 68 : 36b “ die God van Israel – Hy gee aan Sy volk sterkte en KRAGTE” Psm. 21 : 14 “ verhef U , Jahweh in U sterkte , ons wil U heldekrag eer met psalmgesang !” Spr. 18:10 Die Naam van Jahweh is n sterk vesting , die regverdige hardloop daarin en word beskerm ( soos Psm . 91 )

Luk.24 : 49 “ en kyk , Ek stuur die belofte van My Vader op julle . Maar julle moet in die stad Jerusalem bly totdat julle toegerus is met KRAG uit due hoogte “ Hand.1 : 8 a “ maar julle sal KRAG ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom …..” Efes. 6 : 10 ( vry vertaal ) Word sterk deur die KRAG in Jashuah – deur eenwording met Hom ; verkry jou KRAG van Hom – daardie KRAG wat deur Sy onbeperkte mag voorsien word 2Tim 1 : 7 Jahweh het ons nie n gees van vreesagtigheid gegee nie – maar n Gees van KRAG , liefde en selfbeheersing !

1Thess. 1 : 5 “ want ons evangelie het tot julle nie gekom in woord alleen nie , maar ook in die KRAG en in die Heilige Gees en in die volle versekerdheid 1 Kor. 2 : 4,5 “ en my rede en my prediking was nie met oorredende woorde van menslike wysheid nie , maar in die betoning van Gees en KRAG , sodat julle geloof nie in wysheid van mense sou bestaan nie , maar in die KRAG van Jahweh “ Efes. 3: 16 ,17(14-21) “dat Hy aan julle mag gee na die rykdom van Sy heerlikheid om met KRAG versterk te word deur Sy Gees in die innerlike mens- sodat Christus deur die geloof in julle harte kan woon

2 Kor. 12 : 9.10

“ en Hy het vir my gese : My genade is vir jou genoeg , want My KRAG word in swakheid volbring “ want as ek swak is , dan is ek sterk

Jak . 5 :16 “Die vurige gebed van ‘n regverdige het groot KRAG !! “

Luk . 10 : 19 “ kyk , Ek gee julle die mag om op slange en skerpioene te trap , en oor al die krag van die vyand – en niks sal julle ooit skade doen nie “ 2 Kor . 10 : 3-5 “ want alhoewel ons in die vlees wandel , voer ons die stryd nie volgens die vlees nie , want die wapens van ons stryd is nie vleeslik nie , maar KRAGTIG deur Jahweh om vestings neer te werp , terwyl ons planne verbreek en elke skans wat opgewerp word teen die kennis van Jahweh , en elke gedagte gevange neem tot die gehoorsaamheid aan Jashuah

Fil. 4 : 13 “ ek is tot ALLES in staat deur Jashuah wat my die KRAG gee !!!!!! “