Die huis luister powerpoint

Download Report

Transcript Die huis luister powerpoint

Die huis luister
Daniel Hugo
 Drie
strofes
 Huis hoor die inwoners se baklei en
geheime: dis negatief en vernietig
die mense in die huis, asook die huis
self
 Antropomorfies: die huis word as
mens met menslike gedrag
uitgebeeld
Drie strofes:
 STROFE
1: die huis HOOR als wat
tussen sy mure gebeur
 STROFE
2: die huis PRAAT nou met
die inwoners – “luister, …”
 STROFE
3: Ongelukkigheid in ‘n huis
is universeel = gebeur oral
Bou van die oor
Binne-oor is
hol (leeg):
soos
‘n leë
kamer
STROFE 1: die huis HOOR als wat
tussen sy mure gebeur
Roesemoes (deurmekaarspul) van liefde maak, verwyt, vertroos,
skoor soek, kibbel (stry) oor als wat kon en sou en moes
STROFE 2: die huis PRAAT nou
met die inwoners – “luister, …”
LUISTER
!
Ek bewaar julle geheime, maar dit
laat my …
plafonne raak voos van die eggo’s
van vloekwoorde wat weerkaats;
heen-en-weer geskel word
fondamente kraak onder die las
jare se trane laat
my rame roes
te veel vloeke laat my pleisterwerk bars
STROFE 3: Ongelukkigheid in ‘n
huis is universeel = gebeur oral
Ons word SAAM verweer (oud, gaan agteruit)
MY dakplate
JULLE gebede
FLUISTER en KNAL al hoe harder om hulp
maar
dis
ONGEHOORD in die nag se oorskulp
KERN:
Mense gee net om vir hul eie belang
 Hierdie selfsug vernietig
selfs gesinne onder mekaar
 ‘n Huis is tog ‘n plek van
beskerming, maar selfs dáár,
in die hart van die gesin,
maak hul mekaar die
seerste
