Kabouterliefde

Download Report

Transcript Kabouterliefde

Kabouterliefde

I N G R I D J O N K E R

Kabouter / Gnome

    Inhoud Tipografie Beeldspraak Rym en stylfigure Fokuspunte

Tema  Die kinderlike gedig handel oor volwasse liefde.

 Kabouter en kind = intieme spel tussen twee geliefdes vasgevang in die fantasie van liefde

Strofe 1

Kabouterliefde

(vir Simone)

Die kabouter met die rooi-rooi pet Die kabouter met die geel hemp aan Het sy hart gistraand vir my gegee En sy hemp is vir die maan

Strofe 2 Die hoepelronde blou-blou lug Het kadoemps op die grond geval Hy’t dit blink-blou in sy hand gerol Toe speel ons daarmee bal

Hy’t dit blink-blou in sy hand gerol

Strofe 3 Die sterre met hul wit ligte Het geknipoog toe ons lag Hul’t rondom ons in ‘n kring getrek Soos ‘n laer in die nag

Die sterre met hul wit ligte het geknipoog toe ons lag

Hul’t rondom ons in ‘n kring getrek soos ‘n laer in die nag

Strofe 4 Die aandblom het sy trom-trompet Geblaas in die warrelwindkring Die kalkoentjies met hul rooi mondjies Het die sprinkaan-wals gesing

Die aandblom het sy trom-trompet

Die kalkoentjies met hul rooi mondjies

Sprinkaan-wals gesing (sang the locust/grasshopper waltz)

Strofe 5 Die maan met sy geel lyfie Het gaan plat lê op sy rug Hy’t gaan slaap by die gousblomme Met sy boepens in die lug

Strofe 6 Die kabouter met die rooi-rooi hart Het dit self vir my gesê Hy’t die aardbol oor sy kop gegooi O dis hier waar die liefde lê

Die kabouter met die rooi-rooi hart

Tipografie  Titel: Kinderlike weergawe van ‘n volwasse liefdesgedig  Opgedra aan Simone (digter se dogtertjie)  6 kwatryne (eenvoud, begin met hoofletter)  Enjabemente kom deurgaans voor  Leestekens ontbreek (vir eenvoud)

Fantasie-wêreld / Sprokie

Liefde lê in die hart, nie in die materiële nie.

Beeldspraak (Imagery)    

Personifikasie

“sterre knipoog toe ons lag” r9 en 10 “aandblom blaas sy trom-trompet” r13 “die maan met sy geel lyfie het gaan plat lê op sy rug” r17 en 18  

Metafoor “is”

“Die hoepelronde blou-blou lug” r5  

Vergelyking “soos”

“Die sterre trek rondom ons soos ‘n laer”

Rym (rime)  Gebroke rym (abcb)  Alliterasie “blink-blou” r7  Assonansie “die kalkoentjies met hul rooi mondjies”  Klanknabootsing “kadoemps” r6 en “trom trompet” r13

Stylfigure

Herhaling (repetition) van:

kleur (colour)

  Rooi-rooi pet / hart r1 en 21 Blou-blou lug

Sirkelmotief (circle motive)

 Hoepelronde (hoop round)     Kring (circle) Bal Warrelwindkring (whirl-wind-circle) Aardbol (earth globe)

Stylfigure  Progressie “rooi-rooi pet vorder tot hart” r1/6  Simboliek “rooi hart” = LIEFDE  Kontras: warm (rooi en geel) en koue (blou)  Elisie bv. Gistraand – gisteraand / hy’t – hy het / hul’t – hulle het / Dit versnel die TEMPO en RITME

Things that appeal to children’s senses 

Primêre kleure (primary colours)

Wit ligte r9 Rooi-rooi pet/ mondjies / hart r1, 15 eb 21 Geel hemp / lyfie r2 en 17 Blou lug  Hoepelronde teenoor koeëlronde (hoop round, children play with hoola-hoops)  Herhaling (rooi-rooi, blou-blou); versterk en anker begrippe by kinders.

Envoudige Taalgebruik / Simple Language use  Verkleinwoordjies bv. Maan se lyfie r17, blomme se mondjies r15  Eenvoudige woorde (simple words) bv. Pet, hemp, bal, speel  Eenvoudige sinskonstruksies bv. Met die rooi pet r1, met hul wit ligte r9

Denkbeeldige mannetjie (imaginary man) dui op sprokie (fairy tale) Strofe 1

Kabouterliefde (Gnome/Pixie love)

(vir Simone)

Herhaling Die kabouter met die rooi-rooi pet (hat) Die kabouter met die geel hemp (shirt) aan Het sy hart gistraand vir my gegee En sy hemp is vir die maan Primêre kleur Elisie “gisteraand” / eenvoudigheid

Metafoor Strofe 2 Die hoepelronde blou-blou lug (hoople round blue-blue sky) Het kadoemps op die grond geval Klanknabootsing: Versterk musikale tekstuur van die gedig Hy’t dit blink (shiny) -blou in sy hand gerol (roled) Toe speel ons daarmee bal Alliterasie Elisie Kabouter en kind

Strofe 3 Kleur Die sterre met hul wit ligte Het geknipoog (winked) toe ons lag Personifikasie Hul’t rondom ons in ‘n kring (circle) getrek Soos ‘n laer in die nag Elisie Metafoor: made a circle around us LIKE an encampment in the night

Aandblom = trompetvorm Strofe 4 Klanknabootsing Die aandblom het sy trom-trompet Geblaas in die warrelwindkring Die kalkoentjies (veldblom) Circular theme met hul rooi mondjies (little mouths) Het die sprinkaan-wals gesing (sang the locust/grasshopper waltz) Personifikasie & vrolike stemme

Aandblom / kalkoentjies - Blomme

Assonansie & Verkleining

Strofe 5 Die maan met sy geel lyfie Het gaan plat lê op sy rug Hy’t gaan slaap by die gousblomme (flowers) Met sy boepens (fat stomach) in die lug (in the air) Personifikasie Elisie

Strofe 6 Progressie & Hart vol liefde Die kabouter met die rooi-rooi hart Het dit self vir my gesê Hy’t die aardbol (earth globe) oor sy kop gegooi O dis hier waar die liefde lê Uitroep / exclamation! = blydskap / joy Hy steur hom nie. Hy gooi die aardbol oor sy kop. Hy steur hom nie aan aan die aarde of die materiële nie. He doesn’t care about the earth and material things. Liefde is net perfek in sprokiesverhale. Love is only perfect in fairy tales.