BUSRIT IN DIE AAND - Goudveld

Download Report

Transcript BUSRIT IN DIE AAND - Goudveld

Elba Stolk
Goudveld-Hoërskool
BUSRIT IN
DIE AAND
Elizabeth Eybers
Hi, ek is Elizabeth
Eybers.
OPSOMMING
Die gedig beskryf die
passasiers in ‘n bus aan
die einde van ‘n lang dag.
Die werkers wat uitgeput
is en in hulself gekeer sit,
word gekontrasteer met
die verliefde paartjie wat
in gelukkige samesyn
verkeer.
Die gedig beweeg op 2 vlakke:
die werklikheid en die
verbeelding. Die werklikheid
spreek uit die deel oor die stad
en die verbeelding uit die deel
oor die stormsee. Let ook op
die teenstelling tussen die twee
mense van reël13 en die
werkers wat huis toe gaan. In
reël 9 Iê die klem van die
verhaal, nl. dat die passasiers
eintlik slawe is van hul
omstandighede.
Die digteres lewer
kommentaar op die
dilemma van die mense in
die stad en die isolasie
wat daartoe lei dat die
mense by mekaar verby
lewe. Sy maak gebruik
van ‘n busrit waar die
mense saam in ‘n geslote
ruimte is, maar tog geskei
van mekaar is.
TITEL
Die titel sluit direk aan by dit wat in die gedig beskryf word nl.
‘n busrit aan die einde van ‘n lang dag vir die moeë werker.
Terselftertyd is dit ‘n gelukkige en ontspanne rit vir die twee
verliefdes op die bus. Die woord “aand” in die titel sluit aan by
die woord “laat” in strofe 2.
In die titel kry ons die enigste verwysing na 'n bus, word die
vaartuig dus verklaar wat onder verskeie name, by.
"kaperskuit", "vaartuig", bekend staan en verder weet ons net
hulle ry in iets met 'n ruit. Die titel is dus verklarend t.o.v. die
gedig se inhoud. Dit is ook belangrik dat die titel verwys na die
feit dat dit aand is, dus die tyd van huis toe gaan, van moeg
wees.
TEMA
Daar is kontras tussen die twee laggende, verliefdes wat
gelukkig saam is en die suwwe werkers wat elkeen in sy/haar
eie daaglikse roetine vasgevang is.
RYMSKEMA
Die gedig bestaan uit ses tersines en die rymskema is aab ccd
aab ddb eed aab, wat ‘n voorbeeld van kettingrym is. Slegs vyf
rymklanke word gebruik. Daar word hoofsaaklik gebruik
gemaak van manlike eindrym behalwe in die twee versreëls
wat oor die paartjie handel, waar vroulike rym, wat ‘n sagter
gevoel as manlike rym het, voorkom.
Die kontras tussen die werkers en die verliefdes word dus deur
die rymvorm ondersteun.
Die gedig bestaan uit twee dele: strofe 1 en 2 , strofe 3
tot 6. Die eerste en laaste strofe herhaal en dit bind die
gedig.
1 Elk langs sy yl weerkaatsing in die ruit
2 sit hul suf, met monde moeg gesluit,
3 die werkers van die stad wat huis toe gaan.
4 Skaduwee-skimme gly verby…Dis laat
5 en lang ligvaandels wapper oor die straat
6 soos oor ‘n dam die blinkpad na die maan.
7 Ons ploeg deur stormsee met ons kaperskuit:
8 die stuurman aan die wiel, die passasiers die buit
9 wat ons as slawe huis toe bring vanaand…
BUSRIT IN DIE AAND
1 Elk langs
sy yl
weerkaatsing
die ruit
Die titel
sluit
direk aan byinwat
2 sit hul
suf,gedig
met monde
in die
beskryfmoeg
wordgesluit,
– ‘n
3 die werkers
vandie
dieeinde
stad wat
busrit aan
van huis
die toe gaan.
dag vir moeë werkers asook ‘n
4 Skaduwee-skimme
verby…Dis
verliefde paartjiegly
wat
gelukkig laat
5 en langen
ligvaandels
oor die straat
ontspannewapper
voorkom.
6 soos oor ‘n dam die blinkpad na die maan.
7 Ons ploeg deur stormsee met ons kaperskuit:
8 die stuurman aan die wiel, die passasiers die buit
9 wat ons as slawe huis toe bring vanaand…
BUSRIT IN DIE AAND
1 Elk langs sy yl weerkaatsing in die ruit
2 sit hul suf, met monde moeg gesluit,
3 die werkers van die stad wat huis toe gaan.
Strofe 1
4 Skaduwee-skimme
gly verby…Dis
Die selfgesentreerdheid
of die laat
5 en lang ligvaandels
wapper
oor die straat
ingekeerdheid
van die
6 soos oor
‘n dam word
die blinkpad
na die maan.
passasiers
uitgebeeld.
7 Ons ploeg deur stormsee met ons kaperskuit:
8 die stuurman aan die wiel, die passasiers die buit
9 wat ons as slawe huis toe bring vanaand…
BUSRIT IN DIE AAND
1 Elk langs sy yl weerkaatsing in die ruit
2 sit hul suf, met monde moeg gesluit,
3 die werkers
van die stad
watwoord
huis toe gaan.
Die voorplasing
van die
“elk” beklemtoon die
4 Skaduwee-skimme
gly verby…Dis laat
alleenheid/afgesonderdheid
5 en lang ligvaandels
wapper oor die straat
van die werkers.
6 soos oor ‘n dam die blinkpad na die maan.
7 Ons ploeg deur stormsee met ons kaperskuit:
8 die stuurman aan die wiel, die passasiers die buit
9 wat ons as slawe huis toe bring vanaand…
BUSRIT IN DIE AAND
1 Elk langs sy yl weerkaatsing in die ruit
2 sit hul suf, met monde moeg gesluit,
‘n Dowwe
vaehuis toe gaan.
3 die werkers van
die stadof
wat
weerkaatsing.
4 Skaduwee-skimme gly verby… Dis laat
5 en lang ligvaandels wapper oor die straat
6 soos oor ‘n dam die blinkpad na die maan.
7 Ons ploeg deur stormsee met ons kaperskuit:
8 die stuurman aan die wiel, die passasiers die buit
9 wat ons as slawe huis toe bring vanaand…
BUSRIT IN DIE AAND
1 Elk langs sy yl weerkaatsing in die ruit
2 sit hul suf, met monde moeg gesluit,
3 die werkers van ‘n
dieSpieëlbeeld.
stad wat huis toe gaan.
4 Skaduwee-skimme gly verby… Dis laat
5 en lang ligvaandels wapper oor die straat
6 soos oor ‘n dam die blinkpad na die maan.
7 Ons ploeg deur stormsee met ons kaperskuit:
8 die stuurman aan die wiel, die passasiers die buit
9 wat ons as slawe huis toe bring vanaand…
BUSRIT IN DIE AAND
1 Elk langs sy yl weerkaatsing in die ruit
2 sit hul suf, met monde moeg gesluit,
3 die werkers van die stad wat huis toe gaan.
Eensaamheid van die werkers word uitgebeeld.
enigste geselskap
hul eie weerkaatsing
4 Hul
Skaduwee-skimme
glyis verby…
Dis laat
in
die
ruit.
Hul
sien
net
hul
eie
oë
se
5 en lang ligvaandels wapper oor die straat
die ruit. na
Huldie
is dus
6 soos weerkaatsing
oor ‘n dam dieinblinkpad
maan.
afgesonderd van die ander mense in die bus en
het
nie die
lusstormsee
of energie
omons
te gesels
nie.
7 hul
Ons
ploeg
deur
met
kaperskuit:
8 die stuurman aan die wiel, die passasiers die buit
9 wat ons as slawe huis toe bring vanaand…
BUSRIT IN DIE AAND
1 Elk langs sy yl weerkaatsing in die ruit
2 sit hul suf, met monde moeg gesluit,
3 die werkers van die stad wat huis toe gaan.
Uitgeput
4 Skaduwee-skimme gly verby… Dis laat
5 en lang ligvaandels wapper oor die straat
6 soos oor ‘n dam die blinkpad na die maan.
7 Ons ploeg deur stormsee met ons kaperskuit:
8 die stuurman aan die wiel, die passasiers die buit
9 wat ons as slawe huis toe bring vanaand…
BUSRIT IN DIE AAND
1 Elk langs sy yl weerkaatsing in die ruit
2 sit hul suf, met monde moeg gesluit,
3 die werkers van die stad wat huis toe gaan.
4 Skaduwee-skimme
verby…Dis
Dié woordeglysuggereer
‘n laat
5 en lang ligvaandels
oor die straat
somber wapper
stadsbeeld.
6 soos oor ‘n dam die blinkpad na die maan.
7 Ons ploeg deur stormsee met ons kaperskuit:
8 die stuurman aan die wiel, die passasiers die buit
9 wat ons as slawe huis toe bring vanaand…
BUSRIT IN DIE AAND
1 Elk langs sy yl weerkaatsing in die ruit
2 sit hul suf, met monde moeg gesluit,
3 die werkers van die stad wat huis toe gaan.
4 Skaduwee-skimme
gly die
verby…Dis
Die kontras tussen
werkerslaat
5 en lang(strofe
ligvaandels
wapper
oor die straat
1) en die
verliefdes
6 soos oor
‘n dam
die blinkpad
na die maan.
(strofe
5) word
beklemtoon
deur dié woorde.
7 Ons ploeg deur stormsee met ons kaperskuit:
8 die stuurman aan die wiel, die passasiers die buit
9 wat ons as slawe huis toe bring vanaand…
1 Elk langs sy yl weerkaatsing in die ruit
2 sit hul suf, met monde moeg gesluit,
3 die werkers van die stad wat huis toe gaan.
4
5
6
7
8
9
ALLITERASIE
Skaduwee-skimme gly verby…Dis laat
Dit vertraag die tempo en
en lang ligvaandels wapper oor die straat
beklemtoon die moegheid van
soos oor ‘n dam die blinkpad na die maan.
die werkers. Dit ondersteun die
beweging van die bus.
Ons ploeg deur stormsee met ons kaperskuit:
die stuurman aan die wiel, die passasiers die buit
wat ons as slawe huis toe bring vanaand…
1 Elk langs sy yl weerkaatsing in die ruit
2 sit hul suf, met monde moeg gesluit,
3 die werkers van die stad wat huis toe gaan.
4 Skaduwee-skimmeIRONIE
gly verby…Dis laat
5 Hoewel
en langdie
ligvaandels
wapper
oor diesitstraat
werkers huis
toe gaan,
hul suf en
6stil.
soos
‘n dam die
blinkpad na
Dieoor
implisiete
kommentaar
is die
dat maan.
hul huislike
lewe nie bevredigend kan wees nie, want hul
7 toon
Ons ploeg
deur stormsee
geen teken
dat hulle met
bly isons
omkaperskuit:
huis toe te
8 die stuurman aan die
wiel,
gaan
nie.die passasiers die buit
9 wat ons as slawe huis toe bring vanaand…
Strofe 2
Die langs
wêreld
word beskryf
en dié
1 Elk
sydaarbuite
yl weerkaatsing
in die ruit
vorm
diemonde
agtergrond
die stelling
2 beelde
sit hul suf,
met
moegvir
gesluit,
wat
die digteres
mens
se
3 die
werkers
van diemaak
stadoor
watdie
huis
toe gaan.
gemoedsstemming.
4 Skaduwee-skimme gly verby…Dis laat
5 en lang ligvaandels wapper oor die straat
6 soos oor ‘n dam die blinkpad na die maan.
7 Ons ploeg deur stormsee met ons kaperskuit:
8 die stuurman aan die wiel, die passasiers die buit
9 wat ons as slawe huis toe bring vanaand…
Strofe 2 en 5 wissel die stroewe
1 Elk langs sy yl weerkaatsing in die ruit
stemming van strofe 1,3,4 en 6
2 sit hul suf, met monde moeg gesluit,
af met ligter oomblikke.
3 die werkers van die stad wat huis toe gaan.
4 Skaduwee-skimme gly verby…Dis laat
5 en lang ligvaandels wapper oor die straat
6 soos oor ‘n dam die blinkpad na die maan.
7 Ons ploeg deur stormsee met ons kaperskuit:
8 die stuurman aan die wiel, die passasiers die buit
9 wat ons as slawe huis toe bring vanaand…
1 Elk langs sy yl weerkaatsing in die ruit
2 sit hul suf, met monde moeg gesluit,
3 die werkers van die stad wat huis toe gaan.
4 Skaduwee-skimme gly verby… Dis laat
5 en lang ligvaandels wapper oor die straat
Skadubeelde
6 soos
oor ‘n dam die blinkpad na die maan.
7 Ons ploeg deur stormsee met ons kaperskuit:
8 die stuurman aan die wiel, die passasiers die buit
9 wat ons as slawe huis toe bring vanaand…
1 Elk langs sy yl weerkaatsing in die ruit
2 sit hul suf, met monde moeg gesluit,
3 die werkers van die stad wat huis toe gaan.
4 Skaduwee-skimme gly verby… Dis laat
5 en lang ligvaandels wapper oor die straat
6 soos oorALLITERASIE
‘n dam die blinkpad na die maan.
7 Ons ploeg deur stormsee met ons kaperskuit:
8 die stuurman aan die wiel, die passasiers die buit
9 wat ons as slawe huis toe bring vanaand…
1 Elk langs sy yl weerkaatsing in die ruit
2 sit hul suf, met monde moeg gesluit,
3 die werkers van die stad wat huis toe gaan.
4 Skaduwee-skimme gly verby… Dis laat
5 en lang ligvaandels wapper oor die straat
ELLIPS (beletselteken)
6 soos oor ‘n dam die blinkpad na die maan.
dui op tyd wat verbygaan en
onvoltooide gedagtes.

ASSONANSIE

Lig wat soos vlae of baniere lyk.
7 Ons ploeg deur stormsee met ons kaperskuit:
8 die stuurman aan die wiel, die passasiers die buit
9 wat ons as slawe huis toe bring vanaand…
1
2
3
VERGELYKING
Ditlangs
roep die
beeldinvan
Elk
sy ylpositiewe
weerkaatsing
diedie
ruitmaan se lig
dammet
op.monde
Die beweging
van die lig op die
sitop
hul‘nsuf,
moeg gesluit,
nat,
blink teer
metwat
diehuis
weerkaatsing
die
werkers
van word
die stad
toe gaan. van
lig op ‘n dam vergelyk. By implikasie word ‘n
ooreenkoms tussen
stad en die
platteland
Skaduwee-skimme
glydie
verby…Dis
laat
getoon.oor die straat
en lang ligvaandels wapper
4
5
6 soos oor ‘n dam die blinkpad na die maan.
7 Ons ploeg deur stormsee met ons kaperskuit:
8 die stuurman aan die wiel, die passasiers die buit
9 wat ons as slawe huis toe bring vanaand…
1 Elk langs sy yl weerkaatsing in die ruit
Die
verwysing
na
‘n
dam
vorm
‘n
kontras
2 suf, met monde moeg gesluit,
metstad
die wat
stad.huis toe gaan.
3 die werkers van die
4 Skaduwee-skimme gly verby…Dis laat
5 en lang ligvaandels wapper oor die straat
6 soos oor ‘n dam die blinkpad na die maan.
7 Ons ploeg deur stormsee met ons kaperskuit:
8 die stuurman aan die wiel, die passasiers die buit
9 wat ons as slawe huis toe bring vanaand…
1 Elk langs sy yl weerkaatsing in die ruit
2 sit hul suf, met monde moeg gesluit,
3 die werkers van die stad wat huis toe gaan.
Strofe 3
4 Skaduwee-skimme
gly verby…Dis
Die spreker vereenselwig
haar metlaat
die
5 en lang ligvaandels
oor die straat
passasiers,wapper
die “ons”
6 soos oor ‘n dam die blinkpad na die maan.
7 Ons ploeg deur stormsee met ons kaperskuit:
8 die stuurman aan die wiel, die passasiers die buit
9 wat ons as slawe huis toe bring vanaand…
1 Elk langs sy yl weerkaatsing in die ruit
2 sit hul suf, met monde moeg gesluit,
“Ons”
verwys
in die
bus.
Die
3 die
werkers
vanna
diealmal
stad wat
huis
toe
gaan.
herhaling beklemtoon die gemeenskaplike
van al diegly
passasiers
in die
4menslikheid
Skaduwee-skimme
verby…Dis
laatbus
noodlot iswapper
in die hande
van
die
5 –enalmal
lang se
ligvaandels
oor die
straat
6 soos oor ‘n damstuurman.
die blinkpad na die maan.
7 Ons ploeg deur stormsee met ons kaperskuit:
8 die stuurman aan die wiel, die passasiers die buit
9 wat ons as slawe huis toe bring vanaand…
1 Elk langs sy yl weerkaatsing in die ruit
2 sit hul suf, met monde moeg gesluit,
3 die werkers van die stad wat huis toe gaan.
4 Skaduwee-skimme gly verby…Dis laat
5 en lang ligvaandels wapper oor die straat
“ploeg”
dui
op moeisame
beweging.
6 soos
oor ‘n
dam
die blinkpad
na die maan.
7 Ons ploeg deur stormsee met ons kaperskuit:
8 die stuurman aan die wiel, die passasiers die buit
9 wat ons as slawe huis toe bring vanaand…
1 Elk langs sy yl weerkaatsing in die ruit
2 sit hul suf, met monde moeg gesluit,
3 die werkers van die stad wat huis toe gaan.
4 Skaduwee-skimme gly verby…Dis laat
5 en lang ligvaandels wapper oor die straat
6 soos oor ‘n dam die blinkpad
na die maan.
Seerowerskip
7 Ons ploeg deur stormsee met ons kaperskuit:
8 die stuurman aan die wiel, die passasiers die buit
9 wat ons as slawe huis toe bring vanaand…
1 Elk langs sy yl weerkaatsing in die ruit
METAFOOR
2 sit hul suf, met monde
moeg gesluit,
Die van
bus die
is ‘nstad
seerowerskip
en gaan.
die
3 die werkers
wat huis toe
busbestuurder ‘n stuurman en die
passasiersgly
dieverby…Dis
buit/slawe.laat
Die
4 Skaduwee-skimme
passasiers
word
uitgebeeld
asstraat
willoos
5 en lang
ligvaandels
wapper
oor die
oorgelewer
aanblinkpad
hulle omstandighede.
6 soos oor
‘n dam die
na die maan.
7 Ons ploeg deur stormsee met ons kaperskuit:
8 die stuurman aan die wiel, die passasiers die buit
9 wat ons as slawe huis toe bring vanaand…
1 Elk langs sy yl weerkaatsing in die ruit
2 sit hul suf, met monde moeg gesluit,
3 die werkers van die stad wat huis toe gaan.
ANTITESE
(teenstelling)
4 Skaduwee-skimme
gly verby…Dis
laat
die “stad”
5 en lang ligvaandels
wapper(werklikheid)
oor die straat
teenoor
“kaperskuit”
(die
6 soos oor ‘n dam die blinkpad na die maan.
verbeelding.
7 Ons ploeg deur stormsee met ons kaperskuit:
8 die stuurman aan die wiel, die passasiers die buit
9 wat ons as slawe huis toe bring vanaand…
1 Elk langs sy yl weerkaatsing in die ruit
2 sit hul suf, met monde moeg gesluit,
3 die werkers van die stad wat huis toe gaan.
4 Skaduwee-skimme gly verby…Dis laat
5 en lang ligvaandels wapper oor die straat
6 soos oor ‘n dam die blinkpad na die maan.
Dit wat gesteel of
verower is.

van ‘n
5 en lang ligvaandels
wapper
oorskip
die straat
gedemonstreer.
6 soos oor ‘nword
dam die
blinkpad na die maan.
7 Ons ploeg deur stormsee met ons kaperskuit:
8 die stuurman aan die wiel, die passasiers die buit
9 wat ons as slawe huis toe bring vanaand…
1 Elk langs sy yl weerkaatsing in die ruit
2 sit hul suf, met monde moeg gesluit,
3 die werkers van die stad wat huis toe gaan.
4 Skaduwee-skimme
gly verby…Dis laat
IRONIE
5 en lang ligvaandels
Die slawewapper
wat huisoor
toedie straat
6 soos oor ‘n dam diegaan.
blinkpad na die maan.
7 Ons ploeg deur stormsee met ons kaperskuit:
8 die stuurman aan die wiel, die passasiers die buit
9 wat ons as slawe huis toe bring vanaand…
1
2
3
Elk langs sy yl weerkaatsing in die ruit
sit hul suf, met monde moeg gesluit,
die
werkers van die
stad wat ander
huis toe
gaan.
‘n Seerowerskip
oorrompel
skepe
(buit) en maak van die bemanning slawe net
4soos
Skaduwee-skimme
verby…Dis
laat en
die stad die moeëgly
werkers
oorrompel
5 en lang ligvaandels
wapper
oor die straat
slawe maak
van hulle.
6 soos oor ‘n dam die blinkpad na die maan.
7 Ons ploeg deur stormsee met ons kaperskuit:
8 die stuurman aan die wiel, die passasiers die buit
9 wat ons as slawe huis toe bring vanaand…
1 Elk langs sy yl weerkaatsing in die ruit
2 sit hul suf, met monde moeg gesluit,
3 die werkers van die stad wat huis toe gaan.
4 Skaduwee-skimme gly verby…Dis laat
ELLIPS (beletselteken)
5 en lang ligvaandels wapper oor die straat
Dui op tyd wat verbygaan en
6 soos oor ‘n dam die blinkpad na die maan.
onvoltooide gedagtes.
7 Ons ploeg deur stormsee met ons kaperskuit:
8 die stuurman aan die wiel, die passasiers die buit
9 wat ons as slawe huis toe bring vanaand…
10 Die vaartuig waggel afdraand, om die draai,
11 met skril gekners en skommelende swaai,
12 en hyg en skok en snork en swoeg opdraand
13 terwyl ons, soos twee kinders opgetoë,
PERSONIFIKASIE
14 mekaar toelag met glinsterende oë…
Dit gee aan die bus menslike
15 Asof hul jammerlik hul lot kan raai
eienskappe.
16 sit hul suf, met monde moeg gesluit,
17 elk langs sy yl weerkaatsing in die ruit,
18 die werkers van die stad wat huis toe gaan.
10 Die vaartuig waggel afdraand, om die draai,
11 met skril gekners en skommelende swaai,
12 en hyg en skok en snork en swoeg opdraand
13 terwyl ons, soosONOMATOPEE
twee kinders opgetoë,
14 mekaar toelag (klanknabootsing)
met glinsterende oë…
15 Asof hul jammerlik hul lot kan raai
16 sit hul suf, met monde moeg gesluit,
17 elk langs sy yl weerkaatsing in die ruit,
18 die werkers van die stad wat huis toe gaan.
10 Die vaartuig waggel afdraand, om die draai,
11 met skril gekners en skommelende swaai,
12 en hyg en skok en snork en swoeg opdraand
13 terwyl ons,POLISINDETON
soos twee kinders opgetoë,
14
mekaar
glinsterende
oë…
Help
om dietoelag
bus semet
beweging
doeltreffend
15uitAsof
hul jammerlik
kan raai
te druk
en versterkhul
dielot
gevoel
van die
mens se weerloosheid teen die noodlot.
16 sit hul suf, met monde moeg gesluit,
17 elk langs sy yl weerkaatsing in die ruit,
18 die werkers van die stad wat huis toe gaan.
10 Die vaartuig waggel afdraand, om die draai,
11 met skril gekners en skommelende swaai,
12 en hyg en skok en snork en swoeg opdraand
Die bus beweeg “afdraand” en
13 terwyl ons, soos twee kinders opgetoë,
“opdraand” en dit sluit aan by
14 mekaar toelagdie
metbeweging
glinsterende
oë…
van die skip in
15 Asof hul jammerlik hul lot kan raai
strofe 3.
16 sit hul suf, met monde moeg gesluit,
17 elk langs sy yl weerkaatsing in die ruit,
18 die werkers van die stad wat huis toe gaan.
VERGELYKING
word met
gelukkige
met
10 Die
Dieverliefdes
vaartuig waggel
afdraand,
omkinders
die draai,
oë vergelyk
met die moeë
werkers
11glinsterende
met skril gekners
en skommelende
swaai,
wat
swygend
hul en
eieswoeg
is en dit
vorm ‘n
12 en
hyg
en skok en
en op
snork
opdraand
kontras.
13 terwyl ons, soos twee kinders opgetoë,
14 mekaar toelag met glinsterende oë…
15 Asof hul jammerlik hul lot kan raai
16 sit hul suf, met monde moeg gesluit,
17 elk langs sy yl weerkaatsing in die ruit,
18 die werkers van die stad wat huis toe gaan.
10 Die vaartuig waggel afdraand,
ombly,
dievol
draai,
Besonder
11 met skril gekners en skommelende
swaai,
vreugde en
12 en hyg en skok en snork en
swoeg opdraand
verwondering.
13 terwyl ons, soos twee kinders opgetoë,
14 mekaar toelag met glinsterende oë…
15 Asof hul jammerlik hul lot kan raai
16 sit hul suf, met monde moeg gesluit,
17 elk langs sy yl weerkaatsing in die ruit,
18 die werkers van die stad wat huis toe gaan.
10 Die vaartuig waggel afdraand, om die draai,
ELLIPS (beletselteken)
11 met skril gekners en skommelende swaai,
dui op die tyd wat
12 en hyg en skok en snork en swoeg opdraand
verbygaan en onvoltooide
gedagtes.
13 terwyl ons, soos twee kinders opgetoë,
14 mekaar toelag met glinsterende oë…
15 Asof hul jammerlik hul lot kan raai
16 sit hul suf, met monde moeg gesluit,
17 elk langs sy yl weerkaatsing in die ruit,
18 die werkers van die stad wat huis toe gaan.
ENJAMBEMENT
10 DieHelp
vaartuig
waggel
afdraand,
om die draai,
om die
teenstelling
tussen
11 verliefdes
met skril gekners
envorige
skommelende
swaai,
wat in die
twee versreëls
12 beskryf
en hyg en
skok
snork en
opdraand
is, en
dieen
werkers
te swoeg
beklemtoon.
13 terwyl ons, soos twee kinders opgetoë,
14 mekaar toelag met glinsterende oë…
15 Asof hul jammerlik hul lot kan raai
16 sit hul suf, met monde moeg gesluit,
17 elk langs sy yl weerkaatsing in die ruit,
18 die werkers van die stad wat huis toe gaan.
10 Die vaartuig waggel afdraand, om die draai,
11 met skril gekners en skommelende swaai,
12 en hyg en skok en snork en swoeg opdraand
13 terwyl ons, soos twee kinders opgetoë,
ANTITESE (teenstelling)
14 mekaar toelag met glinsterende
oë…
“ons”
die
verliefdes
teenoor
15 Asof hul jammerlik hul lot kan raai
“hul” die moeë werkers.
16 sit hul suf, met monde moeg gesluit,
17 elk langs sy yl weerkaatsing in die ruit,
18 die werkers van die stad wat huis toe gaan.
10 Die vaartuig waggel afdraand, om die draai,
Die skril
gewysigde
van
11 met
geknersherhaling(volgorde
en skommelende swaai,
verskil)
van die
12 enversreëls
hyg en skok
en snork
eneerste
swoegstrofe
opdraand
beklemtoon die suwwe afgesonderdheid en
moegheid
van
diekinders
werkersopgetoë,
in hul
13 terwyl
ons, soos
twee
geroetineerde,
uitsiglose
bestaan.
Die
14 mekaar
toelag met
glinsterende
oë…
herhaling
aan die hul
gedig
hegte
15
Asof hulgee
jammerlik
lot‘n
kan
raai eenheid.