Eksamenlokaal

Download Report

Transcript Eksamenlokaal

Eksamenlokaal
SUZAAN LAING
Eksamenlokaal
Haar skoene klik hard op die houtvloer
soos sy op en af stap
tussen rye tjoepstil banke
Nou en dan kraak die blaaie van ‘n blad
die Septembereksamenlug.
hande bewe met rukke oor skoon wit velle
los ‘n inkwarboel agter.
Die horlosie tel twee ure af.
Sy stap stadig en oes die stelle een vir een
Blou en wit:
Ryp met gistermiddag se kennis
Eksamenlokaal
Haar skoene klik hard op die houtvloer
soos sy op en af stap
tussen rye tjoepstil banke
Intensiewe vorm
Kontras: Hard
vs. tjoepstil
Nou en dan kraak die blaaie van ‘n blad
die Septembereksamenlug.
Metafoor: Die stilte in die
klaskamer “Septembereksamenlug”
word gebreek deur die geluid
van ‘n papier wat rondblaai
senuweeagtig,
gespanne,
gestres
hande bewe (tremble) met rukke oor skoon wit velle
los ‘n inkwarboel (ink scramble) agter.
Die horlosie tel twee ure af.
Letterlik: Onnetjiese
handskrif; Figuurlik:
deurmekaar feite en
inligting
Sy stap stadig en oes (harvest) die stelle (papers) een vir een
Metafoor: antwoordstelle word
Blou en wit (ink en wit papier):
produkte wat ryp is en geoes word
Ryp (rich, ripe) met gistermiddag se kennis (knowledge)
Ryp: gereed om gemerk te word
Gister middag se kennis:
leer dikwels eers die dag
voor die eskamen
TEMA
 Leerder wat angs en onsekerheid
van ‘n finale eksamen ervaar en dit
as ‘n slagveld (battle field) / baie
moeilike tyd onthou.
Tipografie
 11 Reëls
 Vryevers
 Enkel reël (strofe 4) Tersines (strofe 1&5) en Koeplette (strofe
2&3)
 Strofe 1 (Enjambement): Dit beklemtoon die onderwyser wat
op en af stap.
 Strofe 4: Die enkel reël beskryf die beeld van die horlosie wat
tyd aftik & die kort eenvoudige sin dra by tot die stilte van die
eksamenlokaal