Openbaring 3:7-14 - Gemeentedienste Netwerk

Download Report

Transcript Openbaring 3:7-14 - Gemeentedienste Netwerk

Openb 3:7-14
Ingenooi deur God
Ons raak bewus van ons diepste behoeftes,
vrae en vrese en gee ons oor aan God
Ingaan in God se tyd
Ons betree God se wêreld en gaan
in God se vrede in
• Heilige,
• die Ware God,
• Hy wat die sleutel van Dawid het,
• wat die deur oopsluit
Luister na God se
Woord
Ons luister dieper na die Woord en
ontmoet God
Agtergrond voor Skriflesing
Skriflesing: Openb 3:7-14
Luister na mekaar
God maak ons ’n luisterende gemeenskap
en praat ook deur ander mense met ons
Luister na ander en die
tye
Ons stel onsself oop om God van
onverwagte kante af te hoor
Juffrou Donna en die begrafnis
van “Ek-kan-nie”
“Ek is tot alles in staat DEUR Christus
wat my krag gee.”
(Fil 4:13)
Luister weer na God se
Woord
Ons fokus op die Gees se
beweging in ons hart en gedagtes
Filadelfia: Een van die pilare van wat oorgebly het van die tempel
Fokus op wat God nou
doen
Ons fokus op wat God nou doen en
waarheen God ons lewe rig
• “Ek weet alles wat julle doen”
• “Ek weet dat julle min krag het”
• “Ek het ’n deur voor julle oopgesluit”
Padda- of akkediskerk?
3 dinge waaraan ons kan vashou
1. Dit bied aan ons ’n voorbeeld
2. Dit bied aan ons inspirasie
3. Dit bied aan ons ’n waarborg
Antwoord met ons lewe
Ons besluit op ’n gepaste reaksie op
wat God gegee/ gedoen/ gesê het.
Die kerk met net een deur
Maak die deur vir ander oop...
Seisoen van Luister
Luister Doelgerig – Diensbaar
Malan Nel
Dubbel-DVD – R169.95
God praat – leef luisterryk
Luistersiklus vir kleingroepe
Metodiek vir luistersiklus
Vir bestellings skakel:
0860 263342
0860 BMEDIA
Of besoek www.bmedia.co.za