Jesaja 49:1-7 - Gemeentedienste Netwerk

Download Report

Transcript Jesaja 49:1-7 - Gemeentedienste Netwerk

Jesaja 49:1-7
Ingenooi deur God
Ons raak bewus van ons diepste behoeftes, vrae
en vrese en gee ons oor aan God
Ingaan in God se tyd
Ons betree God se wêreld en gaan in God se
vrede in
Die Astro’s in
die pyp
Luister na God se Woord
Ons luister dieper na die Woord en ontmoet God
Luister na mekaar
God maak ons ’n luisterende gemeenskap en
praat ook deur ander mense met ons
Vertel mekaar van ’n
geleentheid toe iemand (dalk
iemand belangriks) jou naam
onthou het, toe jy dit nie
verwag het nie. Vertel hoe dit
jou laat voel het.
Luister na ander en die tye
Ons stel onsself oop om God van onverwagse
kante af te hoor
Luister weer na God se
Woord
Ons fokus op die Gees se beweging in ons hart
en gedagtes
Of all sad words
of tongue or pen,
The saddest are these:
It might have been.
Of all sad words
that are on the loose:
The saddest are these:
What’s the use?
Whatever!
Jesaja 49 gee ons
doelwitte om voor te
lewe
“…ek glo nog in God,
maar ek dink nie meer
God glo in my nie!”
1. Jesaja het geglo dat hy ’n
plek van betekenis en waarde
in die samelewing het
Wat God van my dink, bepaal
my waarde … en Hy het my
op my naam geroep
“Remember that a person’s
name is to that person the
sweetest and most important
sound in any language.”
Dale Carnegie
“My naam is Rodney… sal
Meneer dit onthou?”
God glo in my en Hy het ’n
spesifieke doel met my lewe
“Life is a bad joke that
isn’t even funny”
As jy Jesaja 49:1 ken en
verstaan, dan vra jy
nooit weer “what’s the
use?” en sê jy nooit
weer “whatever!” nie
2. Jesaja het geglo dat hy ’n
instrument in die hande van
God was
“Jy is my dienaar!”
“Improve your serve”
“We become related to
Christ singly, but we
cannot live in Christ
solitarily.”
John A. Mackay
“Ek is omdat ons is”
Die beginsel van Ubuntu
“Wat nie hulp of diens is
nie, is steel”
Martin Luther
“Here, maak my ’n instrument
van u vrede.
Waar daar haat is, laat my liefde saai.
Waar daar veronregting is, vergifnis.
Waar daar is twyfel is, geloof.
Waar daar wanhoop is, hoop.
Waar daar donkerte is, lig.
Waar daar hartseer is, blydskap.
Amen.”
Franciscus van Assisi
3. Jesaja het geglo dat Hy vir
God kon vertrou om al die
môres van sy lewe te hanteer
…’n sprong van geloof
Hold fast by letting go
Om loshande
aan God vas te hou
“Ek het gedog almal het my
vergeet…”
“Can a mother forget she’s got a
baby smackbang in the middle of
breastfeeding? Can she not care for
the child she pushed out? Maybe!
But I won’t forget you. Your name is
tattooed on my palms. The
“reconstructed you” is always in My
eyeline.”
The Word on the Street
Fokus op wat God nou doen
Ons fokus op wat God nou doen en waarheen God
ons lewe rig
Antwoord met ons lewe
Ons besluit op ’n gepaste reaksie op wat God
gegee/ gedoen/ gesê het