File - allegaartjie

Download Report

Transcript File - allegaartjie

LOOP EN VAL
Louis Esterhuizen
Loop en Val
 Spreker praat direk met Matthews Motshwarateu –
maak die gedig meer persoonlik
Dat dit so sou eindig?
 Vraag in r1 en 2
beklemtoon sy skok en
ongeloof
 Kan nie glo dat
Matthews se lewe so so
eindig nie.
Sy talent en komieklike styl r3-5
 Baie wedlope
 Baie oorwinnings
 Komieklike styl van
hardloop en sy bynaam
 Ten spyte van sy
voorkoms was hy ‘n
voorbeeld van totale
toewyding
r6-9 beklemtoon ongeloof dat hy
so gesterf het
 Baie medaljes verower en
rekords verbeter/behaal
 Klem op hoe maklik hy
gewen het
 Dit het gelyk asof hy self
kon besluit of hy sou
wen of nie
r 9-10 Sy dood
 r9 eindig met die woord
‘doodgeskiet’ –
funksioneel: woord kry
prominensie
 Dit was sy laaste wedloop
– die wedloop van die
lewe
r11-17 Die gebeure tydens die
rooftog
 Hy val oor die wenstreep
 Dit is die eindstreep van sy lewe; die eindpunt
 Kort reels beklemtoon sy kort lewe
 Eers beroemde atleet sterf sonder roem omdat hy die
wedloop verloor
 Niemand kan teen die Dood wen nie
 Wenner: die Dood/moordenaar
Slotreëls
 Verwys na Matthews wat na die skietery neerval en




huiswaarts kruip
Vroeër was hy op pad huis toe – het huiswaarts gekeer
“Huiswaarts” vs “hulpwaarts”
“Hulpwaarts” beklemtoon sy hulpeloosheid en staan in
kontras met “triomfantelik” in reël 3
Ironies dat so ‘n beroemde man so moet sterf