Al sou die”

Download Report

Transcript Al sou die”

“Alhoewel”
Tyd vir die “nogtans” geloof
Esg 37:11 Toe sê Hy vir my: Mensekind, hierdie
bene is die hele huis van Israel. Kyk, hulle
sê: Ons bene is verdor, en ons
verwagting is verlore; dit is klaar met
ons!
“verwagting is verlore”
Weste – verwagtinge verlore
Europe's Great Depression
The whole of Europe is headed for a permanent recession—a depression. Austerity
and labour market reforms can’t save it.
Unemployment exceeds Great Depression levels in Spain, many parts of Greece,
Portugal and Italy, and is rising in northern Europe.
Across much of Europe GDP is shrinking faster than governments can cut spending,
and sovereign debt burdens are becoming worse, not better.
Europe is slipping into a depression—with unemployment and stagnation reaching
levels not seen since the 1930s.
FoxNews – 6 May 2013
Die hinderlaag afgehandel
Eventually it will dawn on people that 'free, international trade', 'the global economy', and
'international finance' is economic life in an dense neighbourhood of paper firetraps with a
lot of naughty children playing with matches. It's unstable, risky, and dangerous.
Then there are the theoretical economists who scream that with international trade you can
do work where it is most efficient and, therefore, have an alternative that helps everyone at
least a little and hurts no one. So, let's see: The US hands China much of the US textile
industry because Chine can sew more 'efficiently' than the US? You mean that the Chinese
sewing women have 10 fingers on each hand so that they can put the buttons on twice as
fast? No they don't and can't. Instead, they just get paid less, especially via the manipulated
foreign exchange rate.
Then the theoretical economists say that the US textile workers will get jobs with Microsoft
which will sell software to China! Nope: Won't and mostly won't. How many US textile
workers in South Carolina moved to Redmond, WA to work for Microsoft? Two? As many as
three? Any at all? So, the US 'safety net' has to help the workers in South Carolina which
means that the US has to pay for the Chinese textiles twice, once to China and again to the
safety net for the workers in South Carolina. And Microsoft? China decided to move to a
flavour of Linux as their 'national' computer operating system!
Also, our accounting totally sucks: The US textile industry AND its workers constituted a big
financial 'asset'. Well, we had to 'write off' that asset. So, we lost the asset. E.g., we lost the
value of big, old US textile industry brand names, Cannon bath towels, Arrow shirts, Martex
kitchen towels, etc., the workers and their job skills, lots of buildings and equipment, etc.
So, China has a booming economy, and back here in the US major parts of our country look
like a war zone -- our old steel industry, textile industry, furniture industry, auto industry, ship
building industry, other manufacturing industries.
What's the alternative? Do as we did before the big explosion in 'free world trade'. Then we
imported a few crucial items we don't have here, e.g., tin. Otherwise mostly we were selfsufficient. We exported some of our production but that was mostly just a waste for us
because the other countries had nothing much of value to trade us; so, we started
accumulating nearly all the gold in the world. But that production we exported was from the
work of the US, and the gold we got just sits there. Still, by being self-sufficient, we were, net,
MUCH better
off.
Cheap Chinese products are not so cheap to a US worker who lost his job and will never work
again.
Are we learning yet?
BussenisInsider – 30 March 2013
En in Suid Afrika? Ons kyk na historiese gebeure
om te sien wat te wagte kan wees.
The Great Depression had a pronounced economic and political effect on
South Africa, as it did on most nations at the time. As world trade slumped,
demand for South African agricultural and mineral exports fell drastically
(ditto).
The sudden lack of demand destroyed prices on commodities that were
profitable to many Afrikaner farmers (en ander besighede). For example, the
price of wool fell 75% between 1925 and 1933. A large portion of the
agricultural industry were unable to repay mortgages on their overcapitalized farms. Thus, the National Party found itself losing favour with one
of its largest constituencies—conservative, rural Boers.
South Africa was saved from a complete collapse by the gold mining
industry—one of the largest and most advanced at the time—as the price of
gold rose rapidly as investors sought a safe haven from the dead securities
market. Growing gold exports compensated somewhat for the loss of other
trade revenue.
However, like the situation with the Boers, the National party lost support
as the weak economy (BBBEE) forced the gold corporations to replace
white labourers with lower-paid blacks.
The National Party-led government staved off bankruptcy by raising taxes
on imports, petrol and postage, amongst other things. This "unfair"
taxation led to further dislike of the ruling government.
The coalition government between Jan Smuts and J.B.M. Hertzog was
successful in 1933 partly because Smuts presented the public with a mock
budget showing how South Africa's economic malaise could be lifted by
floating the South African pound and removing it from the Gold standard,
thus making exports more attractive, and creating a scenario in which
undue taxation could be removed.
Wikipedia – Great Depression
Is ons as volk nou gereed om met Israel
se beendere te assosieer in hul
uitspraak?
En die Weste in die algemeen – hoe
lyk hul verwagtinge vandag?
Wonderlik !
Dan is ons ook gereed vir die
“nogtans” geloof Geloof is soos bouplanne – jy kan ure daaraan teken, dit met beste
detail in realisme beklee, selfs ‘n “deurloop” doen in simulasie –
maar dit het geen waarde as daar nooit ‘n steen op mekaar gepak
word nie.
Tot die dag wat bouwerk begin, is bouplanne net ‘n teorie – so is
geloof, tot die dag dat jou verwagting verlore is, en dit vir die eerste
keer eis dat “nogtans” deel word van jou belydenis.
Háb 3:17 Alhoewel (seker sal) die vyeboom
nie sal bloei en aan die wingerdstokke geen
vrug sal wees nie, die drag van die olyfboom
sal teleurstel en die saailande geen voedsel
oplewer nie, die kleinvee uit die kraal
verdwyn en geen beeste in die stalle sal wees
nie—
Dan 3:18 maar so nie (al sou dit nie gebeur
nie), laat dit u dan bekend wees, o koning,
dat ons u gode nie sal dien nie en die goue
beeld wat u opgerig het, nie sal aanbid nie.
Woord betekenis
Although / Alhoewel - H3588 – kee (Hab 3:17)
certainly, doubtless, + else, even, + except, for, how, (because, in, so, than) that, +
nevertheless, now, rightly, seeing, since, surely, then, therefore, + (al-) though, +
till, truly, + until, when, whether, while, who, yea, yet,
Is able / As Hy kan - H3202 - yek-ale', yek-eel‘ (Dan 3:17)
(Chaldee); corresponding to H3201: - be able, can, couldest, prevail.
H3201 - yaw-kole', yaw-kole'
To be able, literally (can, could) or morally (may, might): - be able, any at all
(ways), attain, can (away with, [-not]), could, endure, might, overcome, have
power, prevail, still, suffer.
Háb 3:16 Toe ek dit hoor, het my ingewande gebewe; my lippe het getril
by die geluid, bederf het gekom in my gebeente, ja, ek het gebewe waar
ek staan, omdat ek rustig moes wag op die dag van benoudheid dat dit
aanbreek vir die volk wat op ons ‘n aanval maak. Háb 3:17 Alhoewel
(dit is sekerlik so dat) die vyeboom nie sal bloei en aan die
wingerdstokke geen vrug sal wees nie, die drag van die olyfboom sal
teleurstel en die saailande geen voedsel oplewer nie, die kleinvee uit
die kraal verdwyn en geen beeste in die stalle sal wees nie— Háb 3:18
nogtans (H589 wat my betref) sal ek jubel in JAHWEH, ek sal juig
in die God van my heil. Háb 3:19 Die HERE Here is my sterkte, en Hy
maak my voete soos dié van herte, en Hy laat my tree op my hoogtes.
Vir die musiekleier op snaarinstrumente.
Dan 3:16 Sadrag, Mesag en Abednégo het geantwoord en aan koning
Nebukadnésar gesê: Ons ag dit nie nodig om u hierop ‘n antwoord te
gee nie. Dan 3:17 As onse God wat ons dien, in staat is om (H3201/2
can/could may/might) ons te verlos, dan sal Hy ons uit die brandende
vuuroond en uit u hand, o koning, verlos; Dan 3:18 maar so nie
(H3809 selfs al doen Hy nie - nogtans), laat dit u dan bekend wees, o
koning, dat ons u gode nie sal dien nie en die goue beeld wat u opgerig
het, nie sal aanbid nie.
Laat my dink aan nog ‘n held se uitspraak Jos 24:15 Maar as dit verkeerd is in julle oë om
JAHWEH te dien, kies dan vir julle vandag wie julle
wil dien: òf die gode wat julle vaders daar oorkant die
Eufraat gedien het, òf die gode van die Amoriete in
wie se land julle woon; maar (selfs al kies julle
verkeerd - nogtans) ek en my huis, ons sal
JAHWEH dien.
Sê ons dat “nogtans” geloof jou lewe sal spaar?
Dit het Daniel se vriende gespaar
Dit het Daniel se lewe gespaar
Dit het Dawid se lewe gespaar
Dit het nie Paulus se lewe gespaar nie
Dit het nie Stefanus se lewe gespaar nie
Dit het nie Petrus of die apostels se lewe gespaar nie
Dit het nie vir miljoene martelare se lewe gespaar nie
En die Woord sê:
Mat 16:25 Want elkeen wat sy lewe wil red, sal
dit verloor; maar elkeen wat sy lewe om My ontwil
verloor, sal dit vind.
Die saak van lewe win en verloor het nogal
verander deur 6000 jaar – veral en spesifiek
sedert 2000 jaar gelede.
2013 jaar gelede: Om te lewe of te sterwe was die gevolg
van jou gehoorsaamheid aan die Wet, en ‘n druippunt
was ‘n klip teen die kop, of ‘n swaard deur die hart.
1978 jaar gelede: Om te lewe of te sterwe was die gevolg
van jou gehoorsaamheid aan Hoë Priester volgens die
Orde van Melgisedek, en ‘n druippunt is die ewige vuur
in die put van die hel – maar nie noodwendig ‘n kort of
verdrukte lewe nie. Geen noodwendige klippe of
swaarde, en ‘n lang lewe op aarde is nie uitgesluit nie
Om te lewe is om te sterwe….
Mat 10:35 Want Ek het gekom om tweedrag te verwek tussen ‘n man en sy
vader, en tussen ‘n dogter en haar moeder, en ‘n skoondogter en haar
skoonmoeder. Mat 10:36 En ‘n mens se huisgenote sal sy vyande wees. Mat
10:37 Wie vader of moeder bo My liefhet, is My nie waardig nie; en wie
seun of dogter bo My liefhet, is My nie waardig nie. Mat 10:38 En wie sy
kruis nie neem en agter My volg nie, is My nie waardig nie. Mat
10:39 Wie sy lewe vind, sal dit verloor; en wie sy lewe verloor om
My ontwil, sal dit vind.
Luk 17:32 Dink aan die vrou van Lot! Luk 17:33 Elkeen wat probeer om
sy lewe te red, sal dit verloor; en elkeen wat dit verloor, sal dit
behou. Luk 17:34 Ek sê vir julle: In daardie nag sal daar twee op een bed
wees; die een sal aangeneem en die ander verlaat word. Luk 17:35 Twee
vroue sal saam maal; die een sal aangeneem en die ander verlaat word. Luk
17:36 Twee sal op die land wees; die een sal aangeneem en die ander
verlaat word. Luk 17:37 En hulle antwoord en sê vir Hom: Waar, Here? En
Hy sê vir hulle: Waar die liggaam lê, daar sal die aasvoëls saamkom.
Selfkruisiging, die eis vir Lewe
Mat 16:24 Toe sê Jahshua vir sy dissipels: As iemand agter My
aan wil kom, moet hy homself verloën en sy kruis
opneem en My volg. Mat 16:25 Want elkeen wat sy lewe wil
red, sal dit verloor; maar elkeen wat sy lewe om My ontwil
verloor, sal dit vind. Mat 16:26 Want wat baat dit ‘n mens
as hy die hele wêreld win, maar aan sy siel skade ly?
Of wat sal ‘n mens gee as losprys vir sy siel? Mat
16:27 Want die Seun van die mens staan gereed om met sy
engele in die heerlikheid van sy Vader te kom, en dan sal Hy
elkeen vergeld volgens sy dade.
Die definisie van die “nogtans” geloof:
Alhoewel my liggaam sterwe, nogtans
sal my siel lewe!
En as ons eers daar gekom het, dan is die dood verslaan
in ons lewens!
1Ko 15:51 Kyk, ek deel julle ‘n verborgenheid mee: Ons sal wel nie almal ontslaap nie,
maar ons sal almal verander word, 1Ko 15:52 in ‘n oomblik, in ‘n oogwink, by die
laaste basuin; want die basuin sal weerklink, en die dode sal onverganklik opgewek
word; en ons sal verander word. 1Ko 15:53 Want hierdie verganklike moet met
onverganklikheid beklee word, en hierdie sterflike moet met onsterflikheid beklee
word. 1Ko 15:54 En wanneer hierdie verganklike met onverganklikheid beklee is en
hierdie sterflike met onsterflikheid beklee is, dan sal vervul word die woord wat
geskrywe is: Die dood is verslind in die oorwinning. 1Ko 15:55 Dood, waar is jou
angel? Doderyk, waar is jou oorwinning?
Fil 1:19 Want ek weet dat dit deur julle gebed en die ondersteuning van die Gees van
Jahshua Christus my tot heil sal strek, Fil 1:20 volgens my reikhalsende verwagting
en hoop dat ek in niks beskaam sal word nie; maar dat Christus met alle
vrymoedigheid, soos altyd so ook nou, groot gemaak sal word in my liggaam, of dit
deur die lewe of deur die dood is. Fil 1:21 Want vir my is die lewe Christus en
die sterwe wins. Fil 1:22 Maar as ek in die vlees moet lewe, dan beteken dit vir my
vrugbare arbeid; en wat ek sal kies, weet ek nie. Fil 1:23 Want ek word van
weerskante gedring: ek het verlange om heen te gaan en met Christus te wees, want
dit is verreweg die beste; Fil 1:24 maar om in die vlees te bly, is nodiger om julle
Wat sê ons vir die Boerevolk – vir die
Weste in die breë?
Ons Meester se “besigheid” was die aankondiging
van HOOP, en die wêreld spesialiseer in die
handeldryf met WANHOOP.
Ons boodskap vandag is een van HOOP – ‘n blye
boodskap, die Evangelie, en ons dryf nie handel in
dwelms nie, maar in nugterheid, nie in ontkenning
nie, maar in Kennis. Ons sê: “nogtans”, en nie
“indien” nie.
Amen