Romeine 6:1-11 - Gemeentedienste Netwerk

Download Report

Transcript Romeine 6:1-11 - Gemeentedienste Netwerk

Romeine 6:1-11

Ingenooi deur God

Ons raak bewus van ons diepste behoeftes, vrae en vrese en gee ons oor aan God

Ingaan in God se tyd

Ons betree God se wêreld en gaan in God se vrede in

Luister na God se Woord

Ons luister dieper na die Woord en ontmoet God

Romeine 6:1-11

Luister na mekaar

God maak ons ’n luisterende gemeenskap en praat ook deur ander mense met ons

Luister na ander en die tye

Ons stel onsself oop om God van onverwagse kante af te hoor

Luister weer na God se Woord

Ons fokus op die Gees se beweging in ons hart en gedagtes

Sodat ons ook so ’n nuwe lewe kan lei…

Romeine 6:4

“Man is not an end but a beginning. We are at the beginning of the second week. We are the children of the Eighth Day.”

1. God se genade is nie ‘n verskoning om aan te hou sondig nie

Ons bly nie meer in Frankryk nie

2. Jy moet ’n veranderde mens wees, orals waar jy gaan.

“The bearer of Fire Divine”

Hoe sal mense weet dat jy gedoop is?

3. Begin lewe uit dit wat jy alreeds is – ’n kind van die Agste dag!

Ware liefde is… …lewe-gewend …vir ewig …baie harde werk

“Christenskap sonder dissipelskap is altyd Christenskap sonder Christus.” Bonhoeffer

Fokus op wat God nou doen

Ons fokus op wat God nou doen en waarheen God ons lewe rig

Antwoord met ons lewe

Ons besluit op ’n gepaste reaksie op wat God gegee/ gedoen/ gesê het

Waar was

10-Week-Bybelstudie oor hoe om as gelowige in ’n wêreld vol misdaad te (oor)leef Prys: R49.95

Bestel by: 0860 26 33 42 [email protected] www.bybelmedia.co.za