File - JKS Afrikaans Webtuiste

Download Report

Transcript File - JKS Afrikaans Webtuiste

TAALFOKUS:
Klanke, spelling, skryftekens en
punktuasie
Platinum p. 9 - 11
Spraakklanke : 3 groepe
Vokale (klinkers)
• Lug gaan vrylik deur
• a,aa; e, ee; o, oo; u,
uu; i; ie; eu; oe;
Konsonante
(medeklinkers)
• Versperring in lug se
pad
• Eksplosiewe
(plofklanke): b, d, k,
gh, p, t, tj
• Frikatiewe
(wrywing): v, w, s, z,
g, h, sj
• Nasale: m,n ng,
• Lateraal: l
• Triller: r
Diftonge (Tweeklanke)
• Twee klanke
versmelt tot een
klank in ‘n
lettergreep, maar
albei kan nog gehoor
word
• Matjie, ai (baie), aai
(fraai, saadjie), e
(bedjie), eeu, y, ei,
ooi, oo (boontjie),
ou, o (dotjie, toiing),
ui, oei
Lettergrepe is die verdeling van klanke volgens
hoe ‘n woord geskryf word.
Klankgrepe is die verdeling van klanke volgens ‘n
hoe ‘n woord gesê word.
'n Lettergreep is ‘n groepie klanke (of letters) wat
saam gaan, met 'n vokaal as die kern:
bloe / mis / te;
ver / dui / de / lik
Lettergreepverdeling
• Indien twee identiese konsonante
langs mekaar tussen vokale staan,
word daar tussen hulle afgebreek
• Indien n en g langs mekaar staan,
word daar altyd tussen hulle
afgebreek, al vorm die n en g saam
een klank
• Indien 'n s en 'n j langs mekaar
staan en een klank vorm (sj) soos
in masjien, word daar nooit
tussen hulle afgebreek nie:
bak-ke, bal-lerina, borrel, interes-sant,
kop-pie
en–gel, hon–ger, lan–
ger
ma–sjien, bro–sjure,
blan–sjeer
Lettergreepverdeling (vervolg)
• Indien die stam van 'n woord op
'n d of t eindig, en die
verkleinwoord deur die
toevoeging van 'n –jie gevorm,
word daar altyd tussen die d of t
en die –jie afgebreek
• Indien 'n woord op 'n ander
konsonant as d of t eindig en die
verkleingsvorm deur die
toevoeging van -tjie of –etjie
gevorm word, word die woord
voor die-tjie afgebreek
beeld-jie, land-jie, katjie, koerant–jie
bottel– tjie, rekenaar–
tjie, papier– tjie,
masjien– tjie
Grondbeginsels vir Afrikaanse spelling
• Spelling word bepaal deur
tradisie van
Standaardafrikaans
• spelling is gebaseer op
Standaardafrikaans se
klankstelsel
• Gelykvormigheidsbeginsel
(woorde en hulle afleidingas
sover moontlik gelykvormig
gespel)
• Fiets (met wiele) en viets
(netjies, deftig)
• Kombuis (nie kebuis nie),
gordyn (nie gerdyn nie)
• Mond (nie mont nie), want
meervoud is monde
Spelreëls
• Afkappingsteken
 Meervoude en verkleiningsvorme
van:
 selfstandige naamwoorde (ook
eiename) wat eindig op –i, -o, -u
en 'n beklemtoonde -a
 eiename wat eindig op ‘n –e en
-(r)s wat nie uitgespreek word nie
 letters, syfers, getalle, simbole
 Waar klanke in ‘n woord nie
uitgespreek word nie
alibi’s, video’tjie; skadu’s,
pa’s, pa’tjie (maar oupas en
oupatjie)
Terblanche’e; Cilliers’tjie; Du
Plessis’s, Marais’tjie
a’s; b;tjie, m’etjie, 3’tjie,
1990’s;
g’n (geen); s’n (syne);
Spelreëls (vervolg)
• Kappie
Die kappie wys dat 'n vokaal as 'n lang,
uitgerekte klank uitgespreek moet word.
 ‘n lang i, o, u en e in ‘n oop
lettergreep
 Wanneer 'n lang, gerekte e
in 'n geslote lettergreep
voorkom wat op 'n enkele
(een) konsonant eindig
 Wanneer geslote
lettergreep eindig op
twee konsonante, nie
kappie nie
affêre; sê; sôe; aikôna; brûe, rûe
miljoenêr; seklondêr; skêr; populêr
kombers, pers
Spelreëls (vervolg)
• Deelteken
Word gebruik om ‘n grens tussen
twee lettergrepe aan te dui
• Koppelteken word gebruik
 Om ‘n opeenhoping van vokale
wat moeilk lees, te voorkom
Beïnvloed; reünie; naïef; silhoeët;
vermoë; moeë
Toe-eien; drie-enig; foto-omslag;
bo-op; senu-uitputting
 In koppelinge met vreemde
woorde
Ad hoc-komitee; en suite-badkamer;
in vitro-bevrugting
 As die word te lank is en moeilik
lees
Ontwikkelingspan-afrigter;
Springbok-All Black-wedstryd;
Pretoria-Johannesburg-pad
Koppelteken (vervolg)
 Verbindings met syfers, simbole,
lettername, afkortings en
akronieme.
 Verbindinge met –hulle en –goed
 Saamgestelde titels
 Aardrykskunige eiename
 Herhalingsvorme
 Verbindinge met “en”
 As weglatingsteken
A-span, DNS-molekule, 30%-afslag;
1994-verkiesing; 4x4-bakkie;
100 m-wedloop,
Pa-hulle; Ma-goed
Direkteur-generaal; luitenant-kolonel
Groot-Brittanje; Nieu-Seeland
Kamma-kamma; fluit-fluit;
Bek-en-klouseer; heen-en-weerryery
Binne- en buitekant;
Skoolseuns en -dogters