KABV-Implikasies vir Graad 10

Download Report

Transcript KABV-Implikasies vir Graad 10

IMPLIKASIES: GRAAD 10 KABV
AFRIKAANS HUISTAAL
LOK 2012
ASPEKTE
•
•
•
•
•
•
Beplanning en handboeke
Veranderinge by Mondeling
Veranderinge by Skryf
“Nuwe” inhoud by Taal
Letterkunde
Vraestel 1
– Uitgangspunte
– Voorbeeldvraestel
Beplanning en handboeke
• Werkskedule
– Onderrigplan in KABV-dokument
– Eie
– Handboek s’n
– Kombinasie Handboek + KABV
• Lesvoorbereiding (Daaglikse beplanning)
• Die handboek!
— Gebruik dit!
— Nie slaafs nie!
— Onderwyser gebruik meer as een handboek!
— Geen handboek is 100% perfek nie!
Mondeling: veranderinge
• Geen mondelinge respons op teks
• Hardoplees (luidlees) nie ‘n formele taak nie
• Kurrikulumadviseurs modereer take
(Mondeling en ander) tydens skoolbesoeke
• Prosesbenadering: Werk “verdeling”?
Skryf: veranderinge
Geen korter transaksionele tekste nie
Langer transaksionele tekste: 2 X 25 punte elk
Rubriek van 25 punte? Gebruik:
die bestaande 30-punt rubriek en
verwerk OF
die handboek se 25-punt rubriek OF
kurrikulumadviseurs se 25-punt rubriek
“Nuwe” inhoud by Taalstrukture en
-konvensies: Fonetiek
Klanke (konsonante / vokale / diftonge / affrikate)
Klankverskynsels
Klankgrepe en lettergrepe
In handboek verduidelik?
“Oplees”?
Nie fonetiese transkripsie nie
Klank-/uitspraakverskynsels: onderrig en
verduidelik in konteks van taalverskeidenheid
“Nuwe” inhoud by Taal (vervolg)
•
•
•
•
Soorte v.nwe.
Deeltjiewerkwoorde (skeibare werkwoorde)
Verbindingswoorde in paragrawe (bl. 105)
Pleonasme
Letterkunde
Dieselfde genres as Graad 12: Poësie, Roman en
Drama
Aanbeveling vir Junie-eksamen: Poësie + 1 genre
Literêre opstel / opstelvraag
Vraestel 1
Uitgangspunte:
• Teksgebaseerd: lees en ontleed; verstaan
samestelling en effek
• Geïntegreerd: identifiseer, verduidelik en
ontleed die betekenis en funksie
van taalstrukture en
taalkonvensies
• Kommunikatief: fokus op taalgebruik
Voorbeeldvraestel 1
Bekende:
• Formaat
• Vraagsoorte by Afdelings A en B
• Die meeste vraagsoorte in Afdeling C
Vraestel 1 (vervolg)
“Nuwe” vraagsoorte in Afdeling C:






3.4
3.6
3.9
3.13
3.14
3.25
(2)
(1)
(2)
(1)
(1)
(1)
8/30 = 26.6%
KWELVRAE
MEMORANDUM &
ANTWOORDE OP KWELVRAE
http://www.curriculum-dev.wcape.school.za
Klik op “FET”
Kies “Languages”
Kies “Afrikaans”
Klik op “Downloads”
Kies “Onderwysbronne”
STERKTE
8/30 = 26.6%