Stoor en geheue

Download Report

Transcript Stoor en geheue

Soorte geheue
Primêre geheue
Random Access
Memory
(RAM)
Sekondêre
geheue
Hardeskyf
CD of DVD
Geheuestokkie
(Flashdisk)
Geheuekaart
(Memory card)
•Geheue wat direk vir die SVE
•Geheue wat NIE direk vir die
(CPU) beskikbaar is, sonder om
SVE (CPU) beskikbaar is, en wel
die toevoer of afvoer kanale te
die toevoer of afvoer kanale
gebruik.
moet gebruik.
•Stoor data wat aktief gebruik
•Stoor data wat nie aktief in
word.
gebruik is nie.
•RAM
•Non-volatile ( data bly behoue
as rekenaar afgeskakel word)
•Hardeskyf, Flashdisk, CD

‘n Greep (byte) bestaan uit 8 bisse
(bits) wat opgemaak word uit “0”e en “1”e.

Inligting
Bis (Bit)
Smallest unit of data, either
a 0 or 1
Greep (Byte)
8 bits
Rekenaar geheue word gemeet in
grepe (bytes).

Hoeveelheid
Met elke karakter wat jy tik word ‘n
greep (byte) geheue gebruik.
Assumed to be 1,000 bytes.
KiloGreep
In reality, it is really 1,024
(Kilobyte) (Kb)
bytes.
MegaGreep
Megabyte
(Mb)
1,000 kilobytes (1,024 Kb)
GigaGreep
Gigabyte (Gb)
1,000 megabytes (1,024
Mb)
TeraGreep
TeraByte
(Tb)
1,000 gigabytes (1,024 Tb)
Instruksies wat die
rekenaar laat“boot”
Permanent
Data en opdragte wat
gebruik word tydens skep
van dokumente.
Tydelik
ROM stoor die instruksies wat die rekenaar gebruik as
dit aan die gang kom (boot).
Die BIOS (basic input output system) kyk watter soort
hardeskyf geinstalleer is, hoeveel RAM daar is en
watter soort SVE (CPU) gebruik word en hoe om die
bedryfstelsel te laai.
Die inligting kan net gelees word en kan nie deur die gebruiker verander word nie.
RAM
(Random Access Memory) is:-
Tydelike, kort-termyn geheue;
Werk net as die rekenaar aangeskakel is;
Is “Volatile Memory” want die data verdwyn as die krag afgeskakel word.
Elke
keer as jy bv. MS Word begin, word die in die RAM gelaai.
Dit wat jy doen in die program tussen die kere wat jy stoor, word in die
RAM gestoor.
Die hoeveelheid RAM beinvloed die prosesseringspoed en hoeveel
programme op ’n slag inwerking kan wees.
Dual data rate (DDR3) geheue is die mees algemeenste deesdae.
Hierdie geheue is twee keer so vinnig as DDR2.
200-pin DDR SODIMM RAM
184-pin DDR DIMM RAM
64MB SDRAM
SIMM

Hier word inligting permanent gestoor, totdat jy dit self uitvee.

Bestaan uit ronde metaal plate wat met ‘n spesiale magnetiese materiaal bedek is.

Om die data te bekom spin die plate duisende kere per sekond en ‘n magnetiese armpie
lees of skryf die data daarop.

Wanneer jy die term “hard disk crash” hoor beteken dit dat die armpie die plaat beskadig het.

Hardeskywe kan deesdae 500 Gb tot selfs 4 Tb groot wees.
Voordele
•Stoor spasie op jou rekenaar
•Stoor en onttrek data baie vinniger as van ‘n geheuestokkie of CD / DVD
Nadele
•As jou rekenaar skade opdoen kan al jou data verlore wees.
•Moet data eers op mobiele toestel kopieër om op ander plek te kan gebruik.

Standard HDD dryf bevat verskeie skywe genoem platters, wat in 'n
magnetiese laag bedek word en dan teen 'n hoë spoed roteer. Dryf
koppe beweeg dan oor die platters, die verandering van die
magnetisasie van die materiaal onder , stoor data.
Beide lees en skryf data vereis 'n baie werk, byvoorbeeld. Dryf koppe
beweeg rond, en die platter moet draai na presies die regte punt voor
die drywer enigiets kan doen. Dit alles neem tyd.
Met al hierdie komponente wat rondbeweeg beteken dit daar is 'n
konstante krag verbruik, 'n probleem met skootrekenaars en netbooks.
En die dryfkoppe kom ongelooflik naby aan die skottel - 'n klein fraksie
van die dikte van 'n ​menslike haar - so as daar is 'n skok op die
verkeerde tyd, dan is die twee bots, beskadig die skyf en die verlies van
data.


To begin, SSD stands for Solid State Drive. You’re
probably familiar with USB memory sticks, SSD can
be thought of as an oversized and more
sophisticated version of the humble USB memory
stick. Like a memory stick, there are no moving parts
to an SSD, information is stored in microchips.
A typical SSD uses what is called NAND-based flash
memory, this is a non-volatile type of memory. What
does non-volatile mean you ask? The simple answer
is that you can turn off the disk and it won’t “forget”
what was stored on it.
Attribute
Battery
Koste
Kapasiteit
SSD (Solid State Drive)
HDD (Hard Disk Drive)
Minder krag verbruik,
Meer krag verbruik, battery
30+ minute langer battery vinniger pap
Duur, +$1.50 per gigabyte Goedkoop, $0.10 per gigabyte,
512GB vir notebook
500GB – 2TB vir notebook
Bootup tyd vir
Windows 7
Geraas
22 sekondes bootup
40 sekondes bootup
geen
Hoorbare klik en spin geluide
Vibrasie
geen
Omdat platters draai - vibrasie
Lees/skryf spoed +200 MB/s tot 500 MB/s Vanaf 50 tot 120MB / s
Lêer oopmaak
30%+ vinniger as HDD
spoed
Geaffekteer deur veilig
magnetisme
Stadiger as SSD
Magnete kan data uitvee
Optiese stoor media (Optical storage device)
Drie soorte:
CD-ROM - CD Read Only Memory. Het reeds inligting op. Kan dit
lees, maar nie daarop stoor. Bv. Musiek CD
CD-WORM - CD Write Once Read Many. Kan net een keer stoor
daarop, maar data oor en oor lees.
CD-RW - CD ReWritable. Kan oor en oor daarop stoor.
Grootte: 650 Mb
Voordele:

Kan gelees en geskryf word deur
CD-ROM aandrywer

Klein en draagbaar

Goedkoop

en DVD aandrywer.
Nadele:

Kan maklik beskadig

Stadiger data te bekom as vanaf hardeskyf.

Maatskappye wat dit maak het nog nie op ‘n standaard formaat besluit nie.

Daarom bestaan daar: DVD-R, DVD+R, DVD-RW en DVD+RW.

Grootte: 4.7 Gb
Voordele

Baie groot stoor kapasiteit

Klank en beeld is puik

Raak goedkoper

DVD aandrywers kan CDs ook lees
Nadele:

DVDs kan nie in CD aandrywers gelees word nie

Daar is nie ‘n standaard formaat nie.

Kan maklik beskadig

Duurder as CDs
Klein, en kan oor en oor gebruik word.
Word aan rekenaar gekoppel met USB poort.
Voordele
 Meer kompak en draagbaar as CDs/DVDs.
 Hou meer data as ‘n CD.
 Kan op enige rekenaar gebruik word
 Kan herhaaldelik herskryf word
 Het nie sagteware nodig om te skryf
 Verskillende vorms en kleure
Nadele
 Baie duur
 Kan maklik verloor
 Alle rekenaars het nie altyd genoeg USB poorte nie.
•Word veral gebruik in selfone en digitale kameras
•Kan gelees en geskryf word





Wanneer ons die data op die hardeskyf gebruik laai dit in die RAM. Dit
is baie vinniger om data van die RAM af te gebruik.
Al is die RAM vinniger as die hardeskyf is dit nie vinnig genoeg vir die
spoed waarmee die CPU met data werk nie.
Die “cache” is ‘n spesiale soort geheue waarvandaan data baie
vinniger as van die RAM bereik kan word.
Die CPU sal eers daar soek vir data, as dit nie daar is nie, sal dit die
data gaan haal van die RAM en ‘n kopie daarvan in die cache sit en dit
dan verwerk.
“Cache” geheue is tydelik maw as die rekenaar afgeskakel word
verdwyn die data in die cache.
http://www.teachict.com/gcse/hardware/storage/students/
shome_storage.htm