Module 2.1 – Basiese rekenaarkonsepte

Download Report

Transcript Module 2.1 – Basiese rekenaarkonsepte

Basiese rekenaarkonsepte
MODULE 2.1
INHOUD
 Wat
is ’n rekenaar?
 ’n Uitgebreide model van ’n rekenaar
 Die rol van programmatuur
 Tipes rekenaars
 IKT stelsels
 Woordelys
2
WAT IS ’N REKENAAR?

Hoofkomponente of dele van ’n rekenaar
•al die dele van ’n
rekenaar
waaraan mens
kan raak
•Die programme–
instruksies wat
die rekenaar
vertel wat om te
doen
Apparatuur
Programmatuur
3
WAT IS ‘N REKENAAR?

Basiese model van ‘n rekenaar

Die TVA model
4
WAT IS ‘N REKENAAR?

’n Definisie van ’n rekenaar

’n Rekenaar is ’n veeldoelige, elektroniese
toestel wat dat kan ontvang (toevoer), data kan
verwerk, resultate kan produseer en afvoer kan
lewer
Data
toevoer
Verwerking
Resultate/
Afvoer
5
DATA

rou, onverwerkte feite
CAT123NW
INLIGTING

die resultaat van verwerkte
data en moet nuttig en
betekenisvol wees
CAT123NW

registrasienommer van ’n
motor van die Noordwes
provinsie
WAT IS ’N REKENAAR?
6
’N UITGEBREIDE MODEL VAN ’N REKENAAR
voer die instruksies uit,
verwerk die data en bestuur
en beheer al die ander dele
van ’n rekenaar
voer data in rekenaar in
kry terugvoer van die
rekenaar
rekenaars moet met
mekaar kan kommunikeer
hou instruksies en data waarmee
die rekenaar nie op die oomblik
mee werk nie
7
’N UITGEBREIDE MODEL VAN ’N REKENAAR

Let op die volgende:
Programme moet ‘gelaai’ wees voordat dit
gebruik kan word.
 Data moet in die geheue wees voordat ’n
rekenaar daarmee kan werk.
 Die inhoud van die geheue word slegs
‘permanent’ sodra dit ‘gestoor’ is.

8
AKTIWITEIT 1
9
DIE ROL VAN PROGRAMMATUUR

Programmatuurkategorieë volgens funksie
Stelselprogrammatuur
Toepassingsprogrammatuur
10
TOEPASSINGSPROGRAMMATUUR
Grafika en Ontwerp
Woordverwerker
Sigblad
Databasis
Aanbiedingsprogrammatuur
11
TOEPASSINGSPROGRAMMATUUR
Kommunikasieprogrammatuur
Office Suite
Tafelpublisering
Speletjies
Web-ontwerp
12
TOEPASSINGSPROGRAMMATUUR
Webblaaier
Plug-ins
Finansiële toepassings
13
DIE ROL VAN PROGRAMMATUUR

Programmatuurkategorieë volgens verspreidingsmodel
Oopbronprogrammatuur(OSS)
Eiendomsregtelikeprogrammatuur
•Voordele: Geen/lae koste; Toegang tot bronkode; Vryheid om aan
te pas en te verander; Toegang tot ’n gemeenskap van
gebruikers en ondersteuning.
•Nadele: Niemand kan verantwoordelik gehou word; Risiko van
swak ondersteuning; Hoër vaardighede benodig; Baie ‘variasies’.
•Shrinkwrap; Shareware; Freeware
•Eiendomsregtelike programmatuur word deur ‘n maatskappy
besit – jy koop slegs ’n lisensie om die program te mag gebruik,
jy ‘besit’ nooit die program nie.
14
AKTIWITEIT 2
15
TIPES REKENAARS

Grootte en verwerkingspoed
16
TIPES REKENAARS

Bedieners
- Word in
netwerk
omgewings
gebruik om ’n
netwerk van
gekoppelde
rekenaars te
‘bedryf’
17
TIPES REKENAARS

Gebruikertablette & Tablet PC’s
Klein, draagbare
toestelle
 Ontwerp om deur
middel van
raakskerms beheer
te word
 Tablette het
ingeboude WiFi,
Bluetooth, 3G

18
TIPES REKENAARS

Gebruike
Bediener
• Verskaf dienste aan netwerkgebruikers
Tafelrekenaar, skootrekenaar, notebook, netbook, Tablet PC
• Vir produktiewe werk en kreatiewe toepassings.
Gebruikerstablet
• Gebruik digitale inhoud, Internet, e-pos, skep dokumente, speel speletjies,
ens.
Slimfoon
• Mobiele konnektiwiteit en ander dienste.
19
TIPES REKENAARS

Voordele en nadele van rekenaargebruik
20
AKTIWITEIT 3
21
IKT-STELSELS

Die vermoë om data te analiseer en te interpreteer, om geldige
gevolgtrekkings en akkurate voorspellings te maak (inligting), kan die
verskil tussen sukses en mislukking beteken.
.
Koerante
verkoop
inligting oor
hul
intekenare
Gebruik inligting om
voorraadopnames
en bestellings
vaartbelyn te maak
Inligting is
mag en
skep die
potensiaal
vir rykdom .
Adverteer op
Google en
Facebook
22
IKT-STELSELS
Inligting
Gemanipuleerde
of verwerkte
data
Kommunikasie
Die proses om data
en inligting van een
plek na 'n ander oor
te dra of te stuur
Tegnologie
• Stelseltegnologieë
• Kommunikasietegnologieë
• Internettegnologie
23
IKT-STELSELS

Stoor van data by besighede

Data warehousing:
 stoor,

bestuur en onttrek groot hoeveelhede data.
Data mining:
 verwerk
en analiseer data in die soeke na
waardevolle inligting
24
IKT-STELSELS

Voorbeelde van IKT-stelsels in die alledaagse lewe

Supermark-kettingwinkel




Moderne POS-stelsels
gebruik strepieskodes en
skandering
Skandering is meer
akkuraat
Items wat ingeskandeer is,
word van gerekenariseerde
voorraaddatabasis
verwyder – beter beheer
van inventaris.
Data word na hoofkantoor
gestuur – bestel voorraad
en bestuursbesluite

’n IKT-stelsel laat toe om:



Die regte voorraad te bestel
soos benodig
Te kyk watter items nie
goed verkoop nie
verkope na te gaan
25
IKT-STELSELS

Voorbeelde van IKT-stelsels in die alledaagse lewe

Selfoonmaatskappy







kontrakte
genoeg voorraad en selfone
genereer finansies vir
uitbreiding en instandhouding
nagaan van tydsduur van
oproepe, SMS’e, data-oordrag,
gratis lugtyd, oordrag van
gratis minute/sekondes en
verval daarvan
diens en herstel van selfone
en infrastrukture
monitor netwerkstatus
personeelrekords

’n IKT-stelsel laat toe om:



Lys hoeveel oproepe gemaak,
na watter nommers en lengte
van oproepe
Totale minute gebruik en bepaal
selfoonrekening
Totale data oorgedra (in
megagrepe) en bepaal
selfoonrekening
26
AKTIWITEIT 4
27
WOORDELYS
Toepassingsprogrammatuur
Inligting
POS-stelsel
Rekenaar
Toevoer
Eiendomsregtelike
programmatuur
Data
TVA model
Shareware
Freeware
IT en IKT
Programmatuur
Apparatuur
Oopbronprogrammatuur
Bronkode
IKT-stelsel
Afvoer
Stelselprogrammatuur
28