Module 2.2 – Basiese konsepte van apparatuur

Download Report

Transcript Module 2.2 – Basiese konsepte van apparatuur

Moederbord
SVE en SVEwaaier
Binne die
rekenaarkas
Hardeskyf
(HDD)
RAM
Vastetoestandaandrywer
(SSD)
Stoor
Beskou al die komponente
wat nodig is om jou eie PC
te bou:
http://www.butterscotch.c
om/tutorial/GettingStarted-Building-Your-PC
Optiese stoor
U3-aandrywer
• Wat is die
moederbord?
• Doel van die
moederbord?
• Waar word die
moederbord aangetref?
• Hoe word die
moederbord
geïnstalleer?
Kyk na ‘n video van hoe om
moederbord in kas te installeer:
http://www.butterscotch.com/tu
torial/Installing-TheMotherboard-Into-Your-Case
•
•
•
•
Wat is die rol van die SVE?
Waar prop die SVE in?
Wie vervaardig SVE’s vir PC’s?
Wie vervaardig SVE’s vir slimfone
en tabletrekenaars?
• Wat is die eenheid waarin die
spoed van ’n SVE gemeet word?
• Wat kan gedoen word om skade
a.g.v. oorverhitting te voorkom?
Kyk hoe ’n SVE
en waaier
geïnstalleer word:
http://www.butte
rscotch.com/tutor
ial/Preparing-TheMotherboardAnd-CPU
• Wat is die rol van RAM?
• Hoekom is die dataoordragtempo tussen RAM en
SVE so vinnig?
• Watter effek het meer RAM?
Kyk hoe geheue
geïnstalleer word:
• Hoe word meer RAM
http://www.buttersco
tch.com/tutorial/Insta
geïnstalleer?
lling-Your-PCsMemory
• Wat beteken “onbestendig”?
• Wat beperk die hoeveelheid RAM
wat mens kan gebruik?
• Fisiese samestelling van
hardeskywe.
• Stoor op hardeskyf vind nie
elektronies plaas nie. Noem die
regte tipe stoor.
• Hoekom is die HDD stadiger as
RAM?
• Kapasiteit en koste van stoor op
HDD.
• Wat sal gebeur as mens ’n
werkende HDD laat val?
• Twee kante van dieselfde
HDD.
Kyk hoe ’n HDD
geïnstalleer word:
http://www.butterscotch
.com/tutorial/InstallingThe-Hard-Drive
• Hoe word data op optiese
aandrywers gestoor?
• Watter een is die stadigste:
HDD of CD/DVD-aandrywers?
• Wat is die stoorkapasiteit van
CD’s, DVD’s en Blu-ray-skywe?
• Hoe kan mens onderskei tussen
CD’s, DVD’s en Blu-ray-skywe
deur net daarna te kyk?
Kyk hoe ’n CD/DVDaandrywer geïnstalleer word:
http://www.butterscotch.com
/tutorial/Installing-TheOptical-Drive
• Hoe verskil SSD’s van
hardeskywe en RAM?
• Watter toestelle maak van
SSD’s gebruik?
• Watter een is die vinnigste:
SSD’s, RAM, hardeskywe of
CD’s?
• Koste en kapasiteit van
SSD’s.
Luister na ’n bespreking oor
SSD’s vs meganiese HDD’s:
http://www.butterscotch.c
om/show/MechanicalHard-Drives-Vs-Solid-StateDrives
Ports
USB
Firewire
Thunderbolt
RJ45
VGA
Konnekteerder
Standaard mini
prop
Eksterne aandrywers bied ekstra stoorplek eenvoudig, vinnig en maklik.
• Randapparatuur wat aan
USB-poorte koppel.
• Wat om te doen indien
daar nie genoeg USBpoorte is nie?
• Waar sal mens
Firewire-poorte
aantref?
• Watter een is
vinniger Thunderbolt, USB3,
USB2, USB1 of
Firewire?
• Bekendgestel in 2011.
• Beskikbaar op alle nuwe Applerekenaars.
• Thunderbolt bied die vinnigste
eksterne konneksie tans beskikbaar.
• Bied aan randapparatuur 10 Watt
krag en tot 10 Gb/s oordragspoed
wat ‘n HD-fliek in minder as 30 sek
kan oordra of ‘n jaar se
aanhoudende mp3-musiek in net
meer as 10 min.
http://www.intel.com/content/www/us/e
n/io/thunderbolt/thunderbolt-technologydeveloper.html
Doen vraag 1 tot 10
van aktiwiteit 1
Input
Wysertoestelle
Sleutelbord
Joystick
Skandeerder
Speletjiebeheerders
Mikrofoon
Kamera
Raakskerm
Tablet
Sensors
• Hoekom praat ons van
“QWERTY”-sleutelbord?
• Wat om te doen as jy ‘n
sleutelbord nodig het
op ‘n raakskermtoestel?
• Hoe konnekteer mens
‘n sleutelbord aan die
rekenaar?
Toevoerdata kan teks of
navigasie of instruksies
wees bv. Home en pyljies en
F1 vir Help.
• Muis-aksies
• Hoe werk
Touchpads/Trackpads?
Toevoer: die posisie en of jy
klik, regs-klik, dubbel-klik,
sleep of rol vir interaksie met
die items op die skerm: teken,
skuif, kopieer ens.
• Bespreek verskillende
tipes mikrofone wat op
rekenaars, slimfone en
media-tablette gebruik
word.
Toevoer: die klank wat
opgeneem kan word of
waarop die rekenaar kan
reageer as dit oor
stemherkenningsprogrammatuur beskik.
• Noem ‘n paar toestelle
wat raakskerms gebruik
• Bespreek die aksies
waarmee die rekenaar
beheer kan word m.b.v.
raakskerms
Kapasitiewe raakskerms
reageer op vingers (of enigiets
wat elektrisiteit gelei)
• Bespreek
gespesialiseerde
beheerders vir die Xbox
of PlayStation.
• Bespreek die bewegingsensitiewe beheerders
van die Wii
• Bespreek Microsoft
Kinect vir die
Knoppies op die beheerder laat
Xbox
toe vir aksies soos skiet en
beweging-sensitiewe
beheerders of kameras reageer
op jou beweging om speletjies
soos tennis te speel.
• Hoe om foto’s en video
van jou kamera na die
rekenaar oor te dra
Rou beeld-lêers word soms
digitale negatiewe genoem
omdat hulle nie as ‘n beeld
gebruik kan word nie maar wel
al die inligting bevat waarmee
‘n beeld geskep kan word.
• Tipes:
•
•
•
•
•
Platbed3DStrepieskodeMagneetstrookBiometriese-skandeerders
• Hoe redigeer mens teks
nadat ‘n dokument
‘n QR-kode (Quick Response kode)
geskandeer is?
is ‘n matriks-tipe strepieskode (of
twee-dimensionele kode) wat
• Wat is ‘n QR-kode?
gewild geraak het a.g.v. die
vinnige lees daarvan en relatief
hoë stoorkapasiteit.
• Bespreek scenarios waar
die pen-tablet (of die
Tablet PC) mees geskik sal
wees en motiveer jou
keuses
• Bespreek die unieke
eienskappe van ‘n pentablet
• Ander toevoertoestelle
en waar hulle gebruik
word, soos
– knoppies,
– Rol-wieletjies,
– Skakelaars ens.
Teks
Beelde
Klank
Sensors
• Ander maniere om teks
toe te voer behalwe om
dit te tik op ‘n sleutelbord
– Bondel-skandering
– Strepieskodes
– Spraakherkenning
• Toestelle waarmee
videos/foto’s
toegevoer kan word
• Hoe om hierdie
toestelle aan die
rekenaar te koppel
Hulle het al rêrig ‘n kar ontwikkel wat self deur die
stad kan ry sonder om ‘n ongeluk te veroorsaak
http://www.youtube.com/watch?v=-nYhKD8leAg
• Klank word meestal
slegs opgeneem
• Bespreek ander
maniere waarop klank
gebruik kan word bv.
MIDI-instrumente,
programme waarmee
klankpatrone
opgeneem en herken
kan word
• Mens kry ook ligsensors,
giroskope, temperatuursensors
ens. wat toestelle toelaat om
op hulle omgewing te reageer
op maniere wat nooit voorheen
moontlik was nie.
• Die Scratch-programmeertaal
laat mens toe om eenvoudige
interaktiewe programme te
skryf wat sal reageer op
toevoer vanaf ‘n ligsensor,
klanksensor, skakelaar of ‘n
skuifkontrole op ‘n PicoBoard.
Beantwoord vraag 1- 18
van Aktiwiteit 2
Output
Monitor
Data
projektors
Drukkers
Luidsprekers
en oorfone
• Waarvoor staan
VDU, LCD, LED, CRT.
• Monitors word tipies
geklassifiseer volgens:
–
–
–
–
–
Grootte
Resolusie
Reaksietyd
Konnekteerders
Kontras-verhouding
• Hoe werk ‘n dataprojektor?
• Scenarios waar ‘n
data-projektor
geskik sal wees
• Vergelyk met
Slimbord
• Verduidelik ‘harde kopie’
en ‘sagte kopie’.
• Hoekom sou ‘n besigheid
‘n multi-funksie toestel
verkies i.p.v. ‘n gewone
drukker?
• Hoe konnekteer drukkers
aan ‘n rekenaar?
Laser-drukkers werk
deurdat inkpoeier op
die papier vasgebrand
word.
Geskik vir alledaagse
drukwerk.
Vinniger as inkspuitdrukkers.
Relatief lae
onderhoudskoste.
Inkjet-drukkers spuit
druppeltjies ink teen
die papier.
Stadiger as laserdrukkers en duurder
om te onderhou.
Kan foto-kwaliteit
beelde druk.
Dot-matriks-drukkers
gebruik ou tegnologie
deurdat pennetjies
deur ‘n inklint teen die
papier vasgeslaan
word. Word steeds
gebruik om kwitansies,
rekeninge ens. te druk
en waar koolstofkopieë benodig word.
• Twee faktore bepaal die kwaliteit van die
klankgehalte.
• Hoe om aan elektroniese instrumente en
professionele mengborde, luidsprekers en
oorfone te koppel.
• Klank afvoer kan
– jou vertel wanneer take begin/klaar is.
– ‘n klank maak wanneer jy op ‘n objek
klik.
– Teks na klank omskakkel.
Beantwoord vrae 1- 10
van Aktiwiteit 3
Flash-skywe
Draagbare
hardeskywe
Geheuekaartjies
Nadele van optiese skyf-aandrywers (CD / DVD / Blu-ray)
• Relatief stadig
• Beperkte kapasiteit
• Duur per GB relatief tot magnetiese stoor of selfs Vaste Toestand Skywe (SSDs).
• Beskadig maklik deur krappe of hitte
• Relatief groot (fisies)
• Elektroniese stoor.
• Vinniger as
optiese/magnetiese stoor.
• Duurder per GB as
magnetiese stoor.
• Kleiner kans om te beskadig.
• Hoë kapasiteit: verskillende
groottes vanaf 1GB en meer.
• Fisies klein.
• Verkry krag vanaf rekenaar
via USB-poort.
• Digitale kameras stoor
hulle foto’s op geheuekaartjies.
• Verskillende tipes.
• Konnekteer die kamera
aan die rekenaar met ‘n
kabel (gewoonlik USB),
of gebruik ‘n kaart-leser.
• Dieselfde magnetiese media as
interne hardeskywe.
• Konnekteer via USB, Firewire of
Thunderbolt konneksie.
• Groot kapasiteit – geskik vir
rugsteun-doeleindes.
• Twee tipes
– 2.5” aandrywers: laer kapasiteit
en kan krag verkry via die kabel.
– 3.5” aandrywers: groter
kapasiteit maar benodig
eksterne kragbron
• Modem (MOdulator – DEModulator)
was gebruik om ‘n rekenaar se
digitale data om te skakel na analoë
klank-seine en andersom.
• Deesdae word data digitaal versend
– geen omskakeling na analoog is
nodig nie
– 3G-modems
– ADSL-modems
– Roeteerders
Beantwoord vraag 1 tot 9
van Aktiwiteit 4
Tafelrekenaar
Slimfoon
Ingeboude koordlose konnektiwiteit soos
Wi-Fi, Bluetooth en 3G
Kommunikasie
ADSL-modem of 3G-modem
Toevoer
Sleutelbord en muis of mikrofoon
Klein sleutelbord, raakskerm en ingeboude
mikrofoon en kamera
Afvoer
19" – 25" skerm, luidsprekers, oorfone,
kan direk aan drukker koppel
Ingeboude (3" - 5") skerm en
luidsprekers, oorfone
Verwerker
Intel / AMD multi-kern verwerkers
Gebruik ARM, Qualcomm, Apple SVEs
RAM
1 GB – 12+ GB
256 MB – 2 GB
Stoor
Tipies 250 GB +
8 GB – 64 GB
• Dieselfde data op meer as een toestel
bv. die kontakte in jou e-pos
adresboek en die kontakte op jou
foon.
• As jy die data op een toestel verander,
is die data op die ander toestel nie op
datum nie behalwe as jy die twee
toestelle sinchroniseer (d.i. maak
seker altwee toestelle bevat die
nuutste data). Programmatuur nodig.
• DropBox - ‘Cloud Syncing’.
Beantwoord vraag 1 tot 7
van Aktiwiteit 5