Internet kommunikasie

Download Report

Transcript Internet kommunikasie

Teksgebaseerde kommunikasie
Internet of slimfoon
Real-time
Albei partye aanlyn
Internet: Google Talk, MTN Messenger, Yahoo Messenger
Slimfoon: BBM, Whatsapp, Mxit
kort teksbooskappe (+/-140 karakters)
Bv. Twitter
’n Blog (web log) webblad word deur ’n individu onderhou
Gereelde kommentaar oor sekere sake lewer, of materiaal soos grafika of video’s laai.
Inskrywings verskyn in omgekeerde chronologiese volgorde
program wat gratis afgelaai kan word
om kitsboodskappe (instant messages) te stuur en te stoor.
in Suid-Afrika ontwikkel.
kan op GRPS/3G-selfone en op tafelbladrekenaars gelaai en gebruik word.
ondersteun konneksie met ander kitsboodskappers soos MSN Messenger, ICQ en Google Talk.
stuur en te ontvang gratis one-in-one teks- en multimediaboodskappe te.
One-in-one teksboodskap: verskeie boodskappe & grafika in een boodskap.
Mxit-taal : woorde verkort om minste karakters te gebruik - klinkers uitgelaat, ens.
Emoticons dui emosies aan
Mxit beskik oor al die standaard gereedskapstukke wat ’n kitsboodskap kliënt moet hê. BV.
•
•
•
•
•
•
’n Kontaklys.
Lêeroordrag.
Deel van foto’s deur middel van ’n selfoon se ingeboude kamera.
Profielfoto’s.
Gesprekke wat geëtikeer is (tabbed conversations).
Formateringsgereedskapstukke.
Tradepost
Dit is die Mxit e-handel winkel waar gebruikers betaal om toegang tot sekere dienste soos oorsigte oor nuus en films en die tyd van
films te kry. Musiek kan afgelaai word, horoskope kan gelees word. ens. – alles teen ’n prys. Daar word vir die dienste in Moola
betaal.
Moola
Moola is die amptelike Mxit geldeenheid.
Een Moola = een Suid-Afrikaanse sent.
word in Suid-Afrikaanse rand via ’n kredietkaart of via ’n SMS-diens gekoop.
Mxit Musiek
MXit musiek is ’n inisiatief om die groei van Suid-Afrikaanse musiek te bevorder en kunstenaars kan hulle musiek aan die Mxitgemeenskap bekendstel. Mxit musiek word aan gebruikers beskikbaar gestel deur die Tradepost en wel as die Mxit Musiekwebblad.
Gebruikers kan sommige musiek gratis aflaai of teen ’n minimale koste van 250 Moola. Dit is ongeveer R2,50.
Die Dating Game
Dit is ’n pasmaatdiens (match maker) wat onder Tradepost se kontakte kieslys aangebied word. Die gebruiker kan dan deur virtuele
kletsareas soek vir moontlike maats van die teenoorgestelde geslag met wie hy/sy dink hy/sy oor die weg sal kom. Dit klink na pret
om van die dating game gebruik te maak, maar dit is baie gevaarlik. Op 27 Julie 2006 het die ‘Die Huisgenoot’ ’n artikel geskryf
waarin genoem is dat pedofiele op hierdie terrein beweeg. Die veiligste is om nooit persoonlike inligting aan vreemdelinge bekend te
maak nie.
Mxit het egter stappe geneem om die Mxit-gebruikers te beskerm. Daar verskyn veiligheidswenke op die Mxit webblad en daar is
reëls ingebring wat pornografie en enige vorm van molestering verbied. Mxit gebruikers kan ook ander gebruikers verban om hulle
deur Mxit te kontak.
Kletskamers is gereserveerde areas waar persone wat dieselfde belange deel, bymekaar kom en
gesels. Die gesprekke vind werklik plaas. Die moderator vir elke kletskamer, moet die inhoud van
die gesprekke monitor om molestering te voorkom. Baie gebruikers is egter nie tevrede met die
gebruik van moderators in kletskamers nie. Hulle reken dat ’n moderator inbreuk maak op privaat
gesprekke.
’n Kletskamer is ’n manier waarop geleer, gesels en gesosialiseer kan word, maar ’n kletskamer het
ook sy donker kant. Dit hou baie gevare in vir kinders en tieners. Wees waaksaam vir
onverantwoordelike volwassenes wat kletskamers gebruik vir hulle eie vermaak en kinders so
molesteer. Jou ouers moet bewus wees van watter kletskamers jy besoek en met wie jy chat.
Die gebruik van kletskamers kan ook lei tot sosiale interaksie probleme. Lang ure wat in
kletskamers gespandeer word, lei tot swak sosiale vaardighede. As ’n kletskamer egter
oordeelkundig gebruik word, kan dit baie pret inhou. Dit is wanneer die virtuele wêreld as ’n
plaasvervanger vir die werklike wêreld gebruik word, wat probleme ontstaan.
Konferensie oor ‘n rekenaarnetwerk tussen twee of meer mense (op verskillende plekke)
Funksioneer asof almal in een vertrek is, deurdat die rekenaarnetwerk klank en beeld versend
Elkeen wat deelneem moet ‘n video-kamera (webcam), mikrofoon en luidsprekers aan sy rekenaar
gekoppel hê.
Beelde en klank verskyn op elkeen se rekenaar.
VOIP is die tegnologie wat dit moontlik maak om ’n stem deur middel van internetkonneksies of ander netwerke deur middel van
Internet Protokols oor te dra.
SKYPE = toepassingsprogram om telefoonoproepe oor die internet te maak.
Moet
nog in RSA betaal om oproepe na ander landlyne en selfone te maak.
baie goedkoper is as om ’n gewone telefoon te gebruik.
Betaal niks meer as die maandelikse internetdiens nie.
Kan stem- en kitsboodskappe (teks) stuur
Ander dienste:
kitsboodskappe
kan gestuur word,
lêers kan oorgedra word, en
videokonferensies kan gehou word.
 gebruikersprofiele en aanlyn status indikators.
Voice chat = oproep na ’n enkel gebruiker of konferensie.
Text chat :
groepsgesprekke,
emotikons,
die
stoor van gesprekke,
los boodskap as ontvanger nie aanlyn is nie
redigering van vorige boodskappe.
Wat benodig ’n gebruiker om te Skype?
’n Rekenaar met ’n vinnige verwerker en genoeg geheue, sleutelbord en ’n muis.
’n Goeie internetkonneksie – verkieslik breëband.
Klank – die gebruiker moet seker maak dat die klankkaart goed werk.
Luidsprekers of oorfone.
’n Mikrofoon.
Skype sagteware wat gratis van die internet afgelaai kan word.
Persone met wie die gebruiker kan kommunikeer. =moet ook Skype-gebruikers wees om van gratis diens gebruik gemaak te maak
Wanneer moet die gebruiker betaal as Skype gebruik word?
Die gebruik van Skype is gratis slegs as twee of meer partye kommunikeer deur ’n rekenaar (of ’n Skype-versoenbare toestel) te
gebruik en hulle gebruik die Skype-diens oor die internet. As ’n Skype-gebruiker ’n oproep na ’n selfoon of ’n landlyn van ’n rekenaar
af wil maak, dan moet goedkoop tariewe betaal word. Die Skype-gebruiker kan tyd oor die internet aankoop.
oproepe na ander gebruikers maak (na buite), word dit SkypeOut genoem,
oproepe van ander gebruikers ontvang (van buite), word dit SkypeIn genoem.
Wie kan van Skype gebruik maak?
In byna alle lande in die wêreld gebruik vir die volgende redes gebruik:
om met familie te kommunikeer,
vir sake oproepe,
vir konferensies oor lang afstande,
vir goedkoop oproepe wanneer die gebruiker reis.
Voordele van die gebruik van VoIP-dienste
Gratis / baie goedkoop
Maklik vir reisigers.
prentjies en data oordra tydens gesprek.
Vriende en familie kontak behou.
Nadele van die gebruik van VoIP-dienste
Almal beskik nog nie oor breëband internetkonneksie nie.
Kragonderbreking onderbreek die gesprek.
makliker om ’n noodoproep van ’n tradisionele foon af te maak.
kan soms probleme met die kwalitiet van klank ervaar.
Dienste kan soms onbetroubaar wees.
Konneksie probleme gedurende piektye.
Waarvoor staan RSS?
Really Simple Syndication
Rich Site Summary (RSS 0.91)
RDF Site Summary (RSS 0.9 and 1.0)
Real-time Simple Syndication (RSS 2.0)
Wat is RSS?
RSS beteken om die nuutste hooftrekke van verskillende webbladsye af te kry.
Hoe werk RSS?
RSS-hoogtepunte is eenvoudige tekslêers wat die publiserende webmeester na ’n spesiale
voedingsbediener stuur. Daardie RSS-voedingsbediener stuur die tekslêer weer na die rekenaarskerm
van die inskrywer (subscriber). Die tydsverloop = baie vinnig. Gebruiker moet aanlyn wees om
nuushoogtepunte te ontvang.
Moet ‘n RSS-lesers kies en daarvoor registreer, bv.
Bloglines.com;
Newsgator.com;
My Yahoo Reader;
Google Reader;
Mozilla Thunderbird.
Hoekom sal van RSS-dienste gebruik maak?
Hurricane Watch
Nuus
Stokperdjies
Foto’s
Vriende/familie/kunstenaars se blogs
Politiek
Grappies en inspirerende aanhalings/versies/gesegdes
Voordele
maklik die nuutste inligting van sekere webtuistes kry.
Baie tyd word bespaar omdat daar nie op die web gesoek moet word nie.
Die gebruiker bly op hoogte van die opdatering van ’n spesifieke webtuiste.
’n Webinar is die aanlyn- of webweergawe van ’n ‘seminaar’.
Dit vind op ’n vasgestelde tyd plaas en mense van oor die wêreld heen kan
daaraan deelneem. Jy benodig dalk ’n spesiale uitnodiging, of moet soms
betaal om deel te neem.
Gewoonlik word die skerm in verskillende dele ingedeel – ’n videobeeld
van die aanbieder, ’n aanbiedingsgedeelte wat die skyfies vertoon en ’n
geselsarea waar die deelnemers met mekaar en met die aanbieder kan
kommunikieer.
Soortgelyk aan televisieprogram wat uitgesaai word, maar dis spesifiek vir
Internet-transmissie ontwerp.
Toegang word verkry deur tot die betrokke leerbediener te koppel.
Vereis vinnige internetkonneksie met hoë bandwydte - nog nie in SA
beskikbaar
voorafopgeneemde video- of oudioprogramme wat vir aflaai beskikbaar
gestel is.
kan vir sommige podgooie ‘inteken’, deur ’n program soos iTunes te gebruik.
Sodra jy ingeteken het, sal iTunes ’n nuwe ‘episode’ aflaai sodra dit
beskikbaar is. Sodra die podgooi afgelaai is, kan ’n mens op jou rekenaar, of
op ’n toestel soos ’n iPod of gebruikertablet daarna kyk/luister.
groot aansteekborde, waar enigiemand lang boodskappe oor spesifieke
onderwerpe kan lees en kan plaas.
Dit kan deur verskeie webtuistes en maatskappye in stand gehou word.
Die oudste versameling van nuusgroepe is Usenet, wat ’n baie groot
versameling nuusgroepe oor ’n groot aantal onderwerpe bevat.
Sosiale netwerke maak dit moontlik vir mense om met vriende, ander
werksmense, studente en met vriende van vriende kontak te maak en te
kommunikeer. Ou vriende kan opgespoor word en nuwe vriende kan
gemaak word. Jong en ou mense kan op ’n sosiale netwerk inskakel.
Gebruiker kan kontrole uitoefen oor die inligting wat hy/sy deel.
Kan net die profiele sien van die mense wie hy/sy op ’n Facebook-uitnodiging
aanvaar het en wie se profiele sigbaar is.
Kan foto’s op ’n Facebook-profiel te laai, om skakels (links) en video’s te deel.
Applications = is al die ekstras wat jy aan jou Facebook-profiel las.
Hou ook sekere gevare in. Die gebruiker kan sy eie veiligheidsvlak kies. Die beste
is egter om jou profiel en inhoud net sigbaar aan vriende te maak en die
gevaarlikste is om ’n oop profiel te hê.
Wees altyd bedag op mense wat hulle as ’n vriend voorgee.
verskil van Facebook omdat dit ’n funksie het wat die gebruiker toelaat om ’n
unieke profielbladsy te skep - moet kennis van CSS en HTML hê

Skep
vir
jou eie profiel en kommunikeer met vriende.
die meer kreatiewe gebruiker
absoluut
gratis om te gebruik.
fokus
op sekuriteit kleiner as Facebook omdat die soort mens wat MySpace
oor die algemeen gebruik, nie naïewe mense is nie.
MySpace-profiele
kan ook privaat gehou word.
sosiale netwerk gebruik om vriende, familie en kollegas op datum te hou met wat ’n
mens doen.
’n Tweet is ‘n boodskap / update
Tweet <140 karakters
= micro-blogging skakel ook met ander sosiale netwerke.
Hoe om deel van die Twitter sosiale netwerk te word?
Moet aanlyn wees.
Gaan na die Twitter aantekenbladsy: https://twitter.com/signup.
Sleutel jou naam, gebruikersnaam, wagwoord en e-posadres in. Onthou dat ’n
gebruikersnaam nie spasies mag hê nie; baie gebruikers gebruik hulle regte name
en vanne sonder spasies tussenin.
Nou moet jy gaan kyk wie van jou vriende alreeds op Twitter is. As jy in Twitter is
en jy gebruik Gmail, Yahoo, Hotmail of enige ander gewilde internet e-posdiens, sal
jou rekenaar self vir e-posadresse soek. Jy kan hierdie stap natuurlik oorslaan
deur op Skip te kliek.
Jy kan nou kies wie jy wil volg. Jy hoef natuurlik nie en mag hierdie stap ook
oorslaan deur op Skip te kliek.
’n Tweet is natuurlik ’n Twitter-boodskap.
Om iemand wat jou volg te blok, lys hom as SPAM.
om besigheidskontakte op te bou om sodoende hulle eie maatskappy te bevoordeel of
vir mense wat werk soek om die mees geskikte werk te vind.
professionele webtuiste met inligting beperk tot beroepsbelange.
Sakedirekteure, professionele mense en CEOs van maatskappye in die 25-65 jarige
ouderdomsgroep word deur hierdie sosiale webtuiste geteiken.
Die doel van LinkedIn is ernstig en dit is die rede waarom dit ’n tipe betaalkanaal is as
’n mens deel wil word daarvan.
LinkedIn lede het ’n sterk, vertrouenswaardige verhouding waarop gesteun kan word
indien nodig en dit voorsien ’n sterk basis vir die soek van werk en professionele
interaksies.
Ligging gebaseerde sosiale netwerk webtuiste
Op mobiele toestelle gebaseer.
gebruikers wie GPS geaktiveerde mobiele toestelle gebruik, bv slimfone.
Dit laat gebruikers toe om met vriende in verbinding te kom en om hulle ligging te
opdateer. Gebruikers word met punte beloon as hulle by plekke inskakel.
Gebruikers kan kies of hulle hulle pos na hulle rekeninge op Twitter, Facebook, of
beide gestuur wil hê. Dit is moontlik vir gebruikers om ’n doenlysie vir
privaatgebruik te skep en om
wenke by venues te plaas wat ander gebruikers kan lees. voorstelle vir lekker
dinge om te doen, om te sien of om by sekere plekke uit te eet.
Foursquare gee ook kennis van opdaterings van vriende (friend updates) – dit
word ‘pings’ genoem.
Wapens kan verdien word as by sekere plekke met sekere tags aangemeld word,
vir die aantal kere wat die webtuiste besoek word, ens.
tradisionele webblog wat video’s insluit.
geskep deur ’n video van jouself of ’n gebeurtenis te skep, dit op die Internet te laai
en dit dan saam met ’n boodskap op jou blog te laat.
Voorheen podcasts genoem. podcast = beide audio en video
werk op selfde beginsel as ’n video podcast.
Podcasting was oorspronklik vir audio lêers bedoel, maar meer mense stuur video’s
– veral omdat breëband konneksies meer toeganklik is.
Rekenaargebaseer (ISP)
•Stuur en ontvang via ’n e-pos program bv. Microsoft Outlook
•Kan gewoonlik net van jou eie rekenaar af werk
•Hoef nie aanlyn te wees om te lees en skryf nie
•ISP koste en betaal vir internettoegang
Stel e-pos adres op d.m.v.
gebruikersnaam, e-pos
adres, inkomende
posbediener, en ’n
uitgaande posbediener.
Webgebaseerde (web-based)
Ontvang en stuur vanaf webblaaier soos G-mail of Yahoo mail.
Toegang tot e-pos van enige Internet gekoppelde rekenaar
Voordele
Toegang vanaf enige Internet gekoppelde rekenaar.
Rugsteun outomaties jou data.
Al verander jy van ISP, jou webgebaseerde e-posadres bly dieselfde
Gratis, betaal slegs vir internettoegang
Nadele
kan soms stadig laai.
Moet inlog en aanlyn wees om te lees en skryf.
Notas:
Voordele van e-pos
•Vinniger afgelewer en beantwoord as gewone pos
•Stuur van enige tyd of plek as daar Internettoegang is
•Gratis
•Veelsydig; kan fotos en ander dokumente aanheg
•Omgewingsvriendelik: spaar papier
Nadele van e-pos
•Moet internettoegang hê
•Kan virusse versprei
•Weet nie wanneer gelees gaan word nie
•Kan baie gemorspos kry
domein
[email protected]
gebruikernaam
Geografiese
Tipe
ligging
ISP organisasie
Cc: carbon copy (almal sien)
Bcc: Blind carbon copy
(niemand sien)
Re: verskyn in subject-veld as jy
Reply
Fwd: verskyn in subject-veld as
jy Forward
Reply to All: almal in To: en Cc:
kry dit
Aanhegsel: fotos, dokumente –
moenie te groot wees - Zip
NETIKET:
•Spelling
•Geen hoofletters
•Geen virusse
•Nie te groot aanhegsels
•Moenie beledig
•Terg met smileys
•Moenie kettingpos / hoaxes
/ spam aanstuur
•Gebruik Bcc as jy na baie
mense stuur
•Versigtig met persoonlike
inligting
Opgestel deur mense met dieselfde belange en wat inligting oor ‘n spesifieke onderwerp
wil deel.
Maak gebruik van jou e-posadres.
As jy soontoe e-pos kry almal in die poslys die boodskap.
Jy kan jou rekenaar & die internet gebruik om ‘n faks na iemand se e-pos adres te stuur.
Moet geregistreer wees vir die diens by jou diensverskaffer (Telkom)
Jy ontvang verniet fakse maar betaal vir die wat jy stuur.
Internetbankdienste en sosiale netwerkfasiliteite het die primêre teiken vir
kuberkrakers geword.
 Hulle roof persoonlike inligting van gebruikers deur van verskillende tegnieke
gebruik te maak.
 Kuberkrakers breek in gebruikers se profiele in en steel dan hulle wagwoorde.


Koobface is ’n rekenaarwurm wat gebruikers se inligting op Facebook steel.
Hierdie wurm gebruik dan ’n persoon se Facebook-profiel om video’s, wat ook
virusprogramme bevat, te versprei. In die video-boodskappe is daar skakels wat
lei na webwerwe wat belaai is met lokvalle wat besoekers kul en hulle rekenaars
met kopieë van die wurm affekteer.
Die kuberkrakers stel ook soms vals profiele op en dring hulleself so op
verskillende maniere in ander mense se sosiale kringe in. Die kuberkriminele kul
gebruikers om sekere dokumente oop te maak wat die slagoffers se rekenaars
met die Koobface-wurm besmet.
 Kriminele maak van gemors e-pos gebruik om mense te fop om persoonlike
inligting uit te gee.
