Graad 7.2 - louisleipoldt.co.za

Download Report

Transcript Graad 7.2 - louisleipoldt.co.za

Slide 1

Die Internet


Slide 2

Die groei van die Internet
Die internet word nie net groter in die aantal mense
wat gekonnekteer is nie, maar ook in die volgende areas:
Die Internet word al hoe vinniger.
Meer lande word gerekenariseerd.
Die kommunikasie mediums verbeter.

Rekenaars word vinniger en meer effektief.
Daar is tans meer as
500 miljoen rekenaars gekonnekteer
aan die Internet.


Slide 3

Waarom konnekteer na die
Internet?
Die Internet is feitlik onbeperk in die verskeidenheid informasie
waartoe jy toegang het. Jy kan informasie kry van skoolwerk,
stokperdjies, nuus, besighede en nog baie meer.
Daar is ook ander dinge soos:

E-pos (Elektroniese Briewe)
“Streamed Video”
Radio stasies
Elektroniese Bankwese (Online Banking)


Slide 4

Hoe konnekeer jy na die Internet?
JY BENODIG DIE VOLGENDE:
Rekenaar
Modem
Telefoon lyn
ISP (Internet Service Provider)


Slide 5

Die Wereld-Wye-Web (WWW)
Die WWW is ’n globale informasie netwerk, waar informasie gesien
kan word in die vorm van Web bladsye. ’n Web bladsy kan gelees
word deur ’n “Web Browser” soos bv. Microsoft Internet Explorer.

Title Bar

Die soek van informasie kan makliker gemaak
word deur die gebruik van Soek Enjins
soos bv. www.yahoo.com

Vertical Bar

Status Bar

Browsing Area


Slide 6

Wat is E-pos? (Elektroniese Briewe)
E-pos is ’n “feature” wat jou toelaat om elektroniese briewe
te stuur deur middel van van ’n telefoon lyn.

Die voordele van E-pos:
Is goedkoop en vinnig.
E-pos neem gewoonlik sekondes of enkele minute.
Gewone pos (snail mail) neem gewoonlik ’n week.


Slide 7

Die stuur van E-pos
•Gewone briewe gaan na die Sentrale Poskantoor.
•E-pos na jou ISP (Internet Service Provider).
•In beide gevalle sal pos terugkom as die adres verkeerd is.


Slide 8

Die ontvang van E-pos
Gewone pos sal die Ontvanger sy posstuk
in sy posbus ontvang.

Die Ontvanger van die e-pos sal sy boodskap(pe)
in sy “Inbox” van sy e-pos program kry.
Om dit te kan lees moet jy eers konnekteer tot die
Internet en die boodskappe aflaai (“download”).


Slide 9

E-pos Virusse
E-pos is relatief veilig en die meeste E-pos boodskappe is teks
gebaseer en ’n teks leêr kan nie ’n virus bevat nie.
’n Virus is gewoonlik ’n tipe programmetjie of ’n “exe”.
Boodskappe wat egter in HTML formaat gestuur word, kan ook
’n tipe virus bevat.
Meeste E-pos virusse word as ’n “attachment” gestuur.
Moenie ’n “attachment” oopmaak as dit ’n extension “EXE”
het en jy is onseker van wie dit kom nie!


Slide 10

Die Einde