Stylfigure - WordPress.com

Download Report

Transcript Stylfigure - WordPress.com

Om
iets met iets anders te vergelyk
deur gebruik te maak van die woord
‘soos’ of ‘nes’. (in english: ‘like’ or ‘as’)
Om
iets direk met iets anders te
vergelyk (gewoonlik met die woord ‘is’)
Om
‘n nie-lewende ding met ‘n lewende
wese (menslik of dierlik) te vergelyk.
Die
herhaling van konsonante
(medeklinkers) gewoonlik aan die begin
van ‘n woord (maar nie altyd nie)
Die
herhaling van vokale (klinkers) in
woorde
Let op na die KLANKE (sounds!)
Dit
is woorde wat klanke namaak.
Dit word geskryf soos wat dit klink
Dit
word oral rondom ons
gebruik!
Advertensies, musiek (lirieke),
letterkunde, tydskrifte,
koerante.... ORAL!
Kom ons kyk na ‘n paar
voorbeelde!