Sommer net vir jou

Download Report

Transcript Sommer net vir jou

Sam CH Cupido



Praat direk met sy geliefde
Hy wil ‘n eenvoudige briefie skryf om haar te
laat weet hy is lief vir haar
Sy moet dit maklik kan verstaan
Hy wil nie deftige woorde gebruik nie
Hy is eenvoudig, eerlik en opreg

(Presies soos Antjie Krog se gedig Ma)






Hy wil nie op die koevert of in die briefie die
tradisionele 1960’s liefdes-akronieme skryf
nie – hulle het clichés geword
‘Hope Our Love Lasts And Never Dies’
‘I Trust And Love You’
Hulle is argaïsmes – uitgediende woorde en
konsepte
Hierdie woorde het destyds uitgedruk hoe lief
die skrywer is vir die geliefde

Hy wil nie ingewikkelde sinskonstruksies en
talle beskrywende woorde gebruik nie
Hy wil ook nie deftige stylfigure gebruik nie
‘minus’ = ‘sonder’

(Presies soos Antjie Krog se gedig Ma)



Weer eens moet dit ongekompliseerd en
eenvoudig en opreg geskryf wees

(Presies soos Antjie Krog se gedig Ma)

die briefie sal by haar pas, want sy is ‘n
eenvoudige meisie wat nie hou van onnodige
vertoon nie
klein (nog jonk), maar vol ervaring of
ondervindinge
 sy is nie ‘n meisie wat haar sal verloor in die
tipiese kinderagtige response op kalwerliefde
nie
 B. = Breyten Breytenbach, een van Suid-Afrika
se grootste en belangrikste (minnaars-)digters


(Presies soos Breyten Breytenbach se gedig My
Vrou)

Hy vra om verskoning dat hy nie die talent het soos
groot skrywers/minnaars om te kan skryf nie (!)
Groot minnedigters = Antjie Krog en Breyten
Breytenbach
Die liefdesgedig was so belangrik vir Breytenbach

(Terloops – hy het aan die begin gesê hy wil nie so


skryf nie, en dat dit haar nie sou pas nie en dat sy dit
nie sou wou hê nie!!!)




as hy haar soos ‘n briefie kon vou, kon hy haar
altyd saam met hom ronddra
dan is sy altyd saam met hom en hy sal haar
teenwoordigheid altyd aanvoel
(Terloops 1 – hy kry die idee van die geliefde wat
jy by jou kan hou direk van Breytenbach af)
(Terloops 2 – hy het aan die begin gesê hy wil nie
vergelykings gebruik nie!!!)





tiekiepôket: nog ‘n argaïsme
die tiekie was ‘n muntstuk wat in 1961 laas
gebruik is
mansbroeke het ‘n klein sakkie onder die
gordel gehad om muntstukke in te dra, wat
nou baie oudmodies is
hy sou haar daar gehou het
‘tiekie’ – sy is nie van waarde vir ander mense
nie