voorlegging beroepsleiding

Download Report

Transcript voorlegging beroepsleiding

Beroepsleiding
• Psigometriese profiel
• Slaagvereistes
• Toelatingsvereistes
• Keuringvereistes
• Finansiële ondersteuning
• Ondersteunende dokumentasie
Psigometriese profiel
•
•
•
•
•
•
Aanlegtoetse I.K. Toetse
Belangstellingstoetse Persoonlikheidsprofiel
Punte - realiteitstoetsing
Waar?
kan
vermoë
wil
styl
– Skool : HPM & kort onderhoud
– Universiteite, Technikons
– Privaat beroepsvoorligters en sielkundiges
SLAAGVEREISTES
1. In Afrikaans Huistaal moet 40% behaal word.
2. In die 5 oorblywende vakke [nie LOR] moet in
2 vakke 40% behaal word en in 3 vakke 30%
behaal word.
3. Een vak mag gedruip word, mits dit nie
Afrikaans Huistaal is nie.
UNIVERSITEITSTOELATING (UT)
VEREISTES
1. 50% + moet behaal word in enige 4 van
die volgende vakke:
AH, E, W, WG, FW, LW, GG, BS, R, RIT, IGO.
2. RTT, ST en GS speel geen rol in die bepaling van UT nie.
3. Verskillende fakulteite en kursusse van Universiteite/
Technikons het spesifieke vakvereistes.
4. LOR: spesifieke punte vir ‘n bepaalde rigting. Algemene
vereiste is 40%.
5. Afrikaans en Engels minstens 50% (Sommige 60%)
6. ‘n TOELATINGSPUNT TELLING word gestel vir elke kursus.
7. Sommige studierigtings het hul eie keuringseksamen.
8. Voornemende studente lê ‘n Nasionale Normstoets af.
Verdere Studie
• Inligting beskikbaar: tegnologie
• Loopbaanskoue & opedae
• Beroepswaarneming
• Hoor-sê inligting
• Bestudering van jaarboeke
• Aansoeke en sluitingsdatums
• Lees vorms en bepalings deeglik
Keuringsvereistes:
• Alle vakpakette by NHS het die potensiaal om UT
te verskaf aan leerders, afhangende van hulle
punte behaal
• Vraag en aanbod
• Varieer van jaar tot jaar
• TPT –Telling [toelatingspunttelling] – ou M-telling
• Gr 11-eindjaarpunte, voorlopige toelating
• Halfjaar- en rekordpunte word ook belangrik vir
sekere keuringskursusse en by sekere universiteite
Toelatingspunttelling
PUNTE
80-100%
70-79
60-69
50-59
40-49
30-39
00-29
TPT
7
6
5
4
3
2
1
LOR word uitgesluit by berekening
Voorbeelde van TPT vereiste
Universiteit
Technikon
•
•
•
•
•
•
•
•
•
•
REGTE
GESONDHEIDWET
BSc (Natuurwet)
BA (Geesteswet)
BCom
LANDBOU
INLIGT.TEG
B.ING
BOU-omgewing
OPVOEDKUNDE
VEEARTSENY
TEOLOGIE
30-34
25-35+
30-32
28 tot 30
30 tot 35
30
28 tot 30
36
25-27
26
30
25
Legal ass 20
B Pharm 25
Dipl. 21-22
Dipl. 20-22
Dipl. 20
Dipl. 23
Dipl. 18-20
Dipl 23
Dipl. 23-25
B Ed 22
Vet tech 26
KOSTES
Universiteit
Klasgelde
Losies
Etes
Boeke
Klere
Sakgeld
Vervoer
Totaal
21 000 20 000 28 000 13 000 7 000 4 000 12 000 3000 -
en
Technikon
43 000
17 000 - 28 000
29 000 (koshuis) 12 000 - 16 500
36 000 (privaat)
26 000
12 000
8 000
20 000
7 000
R80 000 min - R145 000 maks
Beurse, Lenings,
Beurslenings
• Wie ken beurse, lenings en beurslenings toe?
–
–
–
–
–
Universiteite
Technikons
Staat
Privaatsektor
Plaaslik
•
•
•
•
•
Skool - onderwys
Laeveldtrust
Tsb ens.
Sappi
Eskom
Sluitingsdatums: Reeds vanaf Mei
Beursinligting
• Inligtingsbrosjures: prestasie, sport, leierskap
• Gr 11-punte as kriteria, Gr 12 punt v toekenning
• Leerder verantwoordelikheid
– Vra self aansoekvorms aan
– Reël self afsprake (verkieslik nie in skool-ure nie)
– Pos self dokumentasie
Prestasiebeurse
• Gem persentasie
Beurswaarde (R) TUKS
90%- 100%
R 40 000 - R50 000
75%- 89.9%
R 8 400 - R26 500
Top presteerder in provinsie in bepaalde vak
Leierskap
R 760 - R 2 600
Bogenoemde bedrae verskil van kursus tot
kursus binne die grense soos aangedui.
Sien brosjures
Voorlopige verklarings
• Word uitgereik voor skoolverlating met
vermelding van die volgende:
–
–
–
–
-
Volle name
Kursus: UT of NUT
Vakke
Gr 11- eindpunt en jongste Gr 12 punt
Getuigskrifte word aan einde van skoolloopbaan
uitgereik word.
Vertroulike Verslae
Skool ontvang navrae van instansies
Skool vermeld slegs feite en bewese prestasies
Word gepos (gesertifiseerd) binne 2 dae
Getuigskrifte
Ontvang aan einde van skoolloopbaan
Nie ‘n verpligting – Hoof se voorreg
Goeie punte/aspekte word beklemtoon
Prestasies word vermeld