Assessering in Caps

Download Report

Transcript Assessering in Caps

!! CAPS !!
ASSESSERING IN
(Gr. 12 = 2014)
Dr. Willem Stolk
Goudveld-Hoërskool
WELKOM
www.lewenswetenskappe.co.za
Om die konsep van assessering te
begryp is dit allereers nodig om te weet
wat ons met die studie van lewenswetenskappe wil bereik.
Doelwitte is die
Die doel bepaal uiteindelik die strategie
basis
van enige
en omvang
van assessering.
assessering
www.lewenswetenskappe.co.za
Lewenswetenskappe is
daarop gerig
om
1. Identifiseer
en die
oplos van
leerders met vaardighede
toeprobleme
te rus,
naamlik:
2. Versameling die en
 Die identifisering van probleme, maar ook die doeltrefinterpretasie van
fende oplossing daarvan;
inligting
 Moet kan inligting versamel, dit kan ontleed, kan or3. Kommunikasie
ganiseer en krities kan evalueer;
vaardighede aanleer
 Moet effektief kan kommunikeer deur gebruik te maak
van visuele, simboliese en taalvaardighede in verskillende vorme;
4. Inspireer mense vir
Lewenswetenskappe
is daarop gerig om
bestuur
& bewaring
van
leerders
met vaardighede
toe te rus,
sy omgewing naamlik:
 Moet sy/haar wetenskaplike- en tegnologiese vaardighede doeltreffend kan aanwend om sodoende sy/haar
plig
en verantwoordelik
5.
Verwante
stelsels.teenoor die omgewing na te
kom.
LW is nie ‘n geïsoleerde
wetenskap nie.
 Moet ander mense doeltreffend kan inspireer om die
omgewing sinvol te kan bestuur en te bewaar;
6. Plig teenoor
 Moet omgewing.
sy/haar begrip van die wêreld as 'n stel verwante
stelsels
aan ander kan demonstreer.
(Burgerskap)
Lewenswetenskappe7.isOplossings
daarop gerig
om
kan nie in
leerders met vaardighede
te rus,nie
isolasietoe
plaasvind
naamlik:
 Moet kan besef dat die oplossings
vir probleme
nooit
in
8. Negatiewe
inpak
van
isolasie kan werk nie;
mens op omgewing
 Moet oor deeglike kennis beskik rakende die negatieKennis van hoe LW
we impak van die mens op sy9.
omgewing;
mensdom gebaat het in
verlede
 Moet deeglike bewus wees van die wyses waarop biotegnologie asook die kennis van Lewenswetenskappe
die mensdom in die verlede gebaat het.
Ter opsomming:
Die studie van Lewenswetenskappe is
dus primêr die ontwikkeling van … ;
'n bewustheid by leerders van wat dit beteken
om 'n verantwoordelike burger te wees in
terme van sy/ haar omgewing en die lewensstyl keuses wat daarvolgens gemaak word.
www.lewenswetenskappe.co.za
NB !!! NB !! NB !! NB !! NB !!
Dit wat ons met die studie van
Lewenswetenskappe wil bereik bepaal dus
die metode asook die omvang van enige
assesseringsopdrag,
Enige assessering teen
daardie agtergrond, asb !!
Wat presies word met
assessering bedoel ?
1. Proses van insameling
van inligting.
2. Begrip ontwikkel van wat
‘n leerder
weet. moet weet wat
3. Leerders
hulle met hulle kennis kan
vermag.
“Assessering is die proses van die insameling
van inligting uit verskillende bronne ten einde
'n begrip te ontwikkel van dit wat leerders
weet. Dit gaan ook gepaard met wat hulle
met hulle kennis en ervaring kan vermag deur
dit in hulle leefwêreld te kan toepas.”
Assessering neem normaalweg
twee vorme aan, nl.
Formatiewe assessering
Summatiewe assessering
Formatiewe
assessering
 Informele soort assessering.
 Vind plaas gedurende die normale instruksionele prosesse.
 Geen rekordhouding vind plaas nie.
 Sluit metodes in soos:
Formatiewe
assessering

Normale observasie tydens klassituasies.

Normale vraag en antwoord.

Klasgesprekke oor gegewe onderwerpe.

Vasvraekompetisies in spanverband.

Ensovoorts
 Formatiewe assessering is normaalweg in ‘n “ontspanne situasie”.
 Geen druk om te presteer soos met eksamens of toetse nie.
Summatiewe
assessering
 Formele soort assessering.
 Gestandardiseerde toetsing vir alle leerders op ‘n gegewe tydstip.
 Rekordhouding vind plaas en word gebruik
vir gradering en promosiedoeleindes.
 Sluit metodes in soos:
Summatiewe
assessering

Formele werksopdragte en take.

Kwartaaltoetse.

Eksamens.

Olimpiades.
 Leerders word verantwoordelik gehou vir hulle vlakke van kennis op ‘n bepaalde oomblik.
 Vlakke van prestasie bepaal toekomsbesluite en toekomsverwagtinge.
Wat
NB !! 1.
NB
!! wil
NBu!!assesseer en
? (doelwit)
1. hoekom
Die opstelling
van asses2. Die
wyse waarop u assesseringsopdrag.
1. uitvoering
Bepaal
se
gaan leerder
doen.
2. sering
Die
daarvan
deurkennisvlakke
die leerders.en
vaardigheidsvlakke.
Assessering is dus die...
 Identifisering,
 die versameling, en
 die interpretering ...
van inligting rakende die leerder se prestasies
en vordering.
www.lewenswetenskappe.co.za
Daar is vyf stappe van
assessering, nl.
1. Insameling van data van die leerders se prestasie.
2. Die beoordeling van hierdie data.
3. Die rekordering van die data.
4. Die interpretering van die data.
5. Terugvoering aan alle belanghebbendes. (personeel, leerders en
ouers)
www.lewenswetenskappe.co.za
Met ALLE assesserings is die
volgende vereistes baie
belangrik.
1. Die volle leerinhoud (soos in sillabus) moet gedek word.
2. Soveel vaardighede as moontlik moet ingesluit wees.
3. Wye reekse van vraagstelling moet gebruik word. (Nie net
veelkeuse, of waar of onwaar, tipe vrae nie.
4. Al die intelligensievakke moet tydens die assesseringsopdragte
bereik word, d.w.s daar moet hoë orde vrae sowel as lae orde
vrae gestel word.
www.lewenswetenskappe.co.za
Swak punte tydens
assessering
1. Te veel klem word geplaas op kennisvrae (geheue) en te min op
vaardigheidskonsepte.
2. Te min vrae en opdragte word gestel ten opsigte van hoër verstandelike denke.
3. Gebrekkige interne sowel as eksterne moderering van assesseringsopdragte vind plaas.
4. Dit skep tekortkominge ten opsigte van billikheid en deursigtigheid.
www.lewenswetenskappe.co.za
Summatiewe
Assesseringsprogram vir
alle S.A. – Skole
Skoolgebaseerde Assesseringsprogram
(SBA)
www.lewenswetenskappe.co.za
N/Projek kan in
Kwartaal ENIGEOpdrag
kwartaalTotaal
Prakties
20-40
afgehandel
word,
1
Toets
>=50
maar
word eers 20-40
Prakties
Toets
in Kw. 4>=50
2 verreken
Junie-Eksamen
Prakties
3
4
20-40
>=50
Navorsingsprojek
100
November-Eksamen
25%
150
Toets
Toets
25%
>=50
150 + 150
=300
25%
25%
25%
80 %
(Verwerk na 60)
75%

2 x Geskrewe Eksamens (80%)





2½ ure elk
150 punte
Verwerk na 60 punte
Assesseer vaardighede, inhoud en konsepte
1 x Praktiese Eksamen (20%)





1 uur
60 Punte
Verwerk na 15 Punte
Stel op na gelang van beskikbare bronne
Assesseer praktiese kennis en vaardighede
www.lewenswetenskappe.co.za
Kwartaal
Opdrag
Prakties
!!! NB !!!
Toets
Kwartaal 1 tot 3
1
Prakties
Punte Toets
verwerk
2
na
Junie-eksamen
50
% (Nie vir DE)
Prakties
3
Toets
Totaal
20-40
!! NB
33%!!
>=50
Junie- en Sept20-40eksamens
Punte verwerk 50%
na
>=50
150
20-40
33%
50 %
>=50
33%
150 + 150
300
Navorsingsprojek
Finale
eksamen
word
na 75
verwerk
100% vir
Verwerk
na
25
%
DE
Finaal
November-eksamen (x2)
75%
2 x Geskrewe eksamens.
2 ½ uur elk.
150 Punte elk.
Assesseer vaardighede, inhoud en konsepte (Onthou doelwitte van LW).
 Eksterne eksamen oor al die werk wat in
die jaar behandel is, sowel as die Omgewingstudie van Gr. 11.
 Geen Praktiese Eksamen nie.




www.lewenswetenskappe.co.za
Inhoud en konsepte per
kwartaal per vraestel
Onderwerp
Tyd
(weke)
Gewig
2½
23 ( 16%)
Selle: Die basiese eenhede van lewe
3
25 ( 17%)
Seldeling: Mitose
2
18 ( 12%)
Plant- en dierweefsel (Plant)
1
9 ( 5%)
Plant- en dierweefsel (Dier)
2
20 ( 13%)
Organe – Plante (Blare)
½
5 ( 3%)
Ondersteuning- en vervoersisteme in plante
3
25 ( 17%)
Vervoersisteme in diere
3
25 ( 17%)
17
150
Die chemie van lewe
Onderwerp
Tyd
(weke)
Gewig
Ondersteuning in soogdiere (Mense)
3
30 (20%)
Biosfeer tot ekostelsels
6
60 (40%)
Biodiversiteit en klassifikasie
1
10 (7%)
Geskiedenis van lewe op aarde
5
50 (33%)
15
150
Poog
sover
om so om
na as
aan
diedie
Poog
sover
as moontlik
diemoontlik
onderwerpe
binne
gegewe tydperke
te maak.
gewigstoekenning
te houklaar
binne
die vraestelle
www.lewenswetenskappe.co.za
Onderwerp
Tyd
(Weke)
Gewig
Energie & omskakelings: Fotosintese
3
27 (18%)
Voeding by diere
3
27 (18%)
Energie & omskakelings: Selrespirasie
1½
15 (10%)
Gaswisseling
2½
22 (15%)
Ekskresie by mense
2½
23 (15%)
Bevolkingsekologie
4
36 (24%)
16½
150
Poog sover om so na as moontlik aan die
gewigstoekenning te hou binne die vraestelle
www.lewenswetenskappe.co.za
Onderwerp
Tyd
(weke)
Gewig
Biodiversiteit: Klassifikasie van mikro-organismes
3
30 (20%)
Biodiversiteit in plante en voortplanting
3
30 (20%)
Biodiversiteit by diere
2
20 (13%)
Menslike impak op die omgewing:
Huidige krisisse (Ook Gr.12)
7
70 (47%)
15
150
Poog sover om so na as moontlik aan die
gewigstoekenning te hou binne die vraestelle
www.lewenswetenskappe.co.za
Onderwerp
Tyd
(weke)
Gewig
Meiose
1
11 (7%)
Voortplanting by Vertebrate
½
6 (4%)
Menslike voortplanting
3
31 (21%)
Menslike reaksies op omgewingskwessies
4
40 (27%)
1½
15 (10%)
Homeostase by mense
1
11 (7%)
Plante en hul reaksies op die omgewing
1
11 (7%)
(2½)
25 (17%)
14½
150
Menslike endokriene stelsel
Menslike impak op die omgewing (van
Gr 11)
www.lewenswetenskappe.co.za
Subject
Time
(weeks)
Weighting
2½
27 (19%)
Meiose
1
12 (7%)
Genetika & Oorerwing
4
45 (30%)
Evolusie deur middel van natuurlike seleksie
2
23 (15%)
Menslike evolusie
4
43 (29%)
13½
150
DNA: Die kode van lewe
Maak u leerders bewus van die gewigstoekennings
binne die vraestelle.
www.lewenswetenskappe.co.za
Ken
Wetenskappe
Verstaan
Wetenskappe
Toepassing van
Wetenskaplike
Kennis
Analiseer en
Evalueer
%
40%
25%
20%
15%
150 (Eks)
60
38
30
22
Nuttige
Werkwoorde
Noem
Staaf
Gee Byskrifte
Benoem
Lys
Definieer
Beskryf
ens.
Verduidelik
Vergelyk
Rangskik
Gee
voorbeelde
Illustreer
Bereken
Veralgemeen
ens.
Voorspel
Pas toe
Demonstreer
Los op
Implementeer
Beoordeel
ens.
Selekteer
Differensieer
Analiseer
Gee redes
Bespreek
Katagoriseer
ens.




Moet die hele jaar se werk insluit.
Word beplan na gelang van hoeveel leerders kan op een slag
geakommodeer word ?
Tyd moet gebaseer word op die soort prakties wat beplan
word.
Vaardighede wat geassesseer kan word:








Volg die instruksies en voer die eksperiment uit.
Hanteer die toerusting
Doen observasies
Rekordeer inligting
Metings
Interpreteer
Ontwerp / Beplan ‘n ondersoeke of ‘n eksperiment
Nie al bogenoemde aspekte is verpligtend nie!
Voorstelle oor hoe om die
praktiese eksamen te
administreer
www.lewenswetenskappe.co.za
Opsie 1
Nier

Verskillende stasies met vrae wat beantwoord moet word.

Al die stasies het dieselfde tyds- en puntetoekenning.

Vrae kan op uitkenningsbasis wees, bv. die dele van die hart.
Hart
www.lewenswetenskappe.co.za
Oog
Opsie 2

Drie stasies met vrae wat beantwoord moet word.

Stasie 1 kan ‘n eenvoudige, vinnige, dog doeltreffende eksperiment
insluit.

Stasie 2 & 3 kan gewone teorie of uitkenningsvrae wees, bv. die
verskillende dele van die hart en oog.
Bv. styseltoets
www.lewenswetenskappe.co.za
Opsie 3

“Cat from a Hat” – metode.

Elke leerder trek ‘n eksperiment vanuit ‘n hoed.

Leerder moet ‘n eksperiment opstel deur gebruik te maak van gegewe instruksies wat met eksperiment verband hou.

Elke eksperiment het ‘n kontrolelys en/of antwoorde en/of samevatting wat voltooi moet word.
www.lewenswetenskappe.co.za
Basiese toets en
eksamenvaardighede
www.lewenswetenskappe.co.za
Maak seker dat u leerder toegerus is met:

Die korrekte skryfbehoeftes.

Dit sluit in: penne, potlode, liniale (30 cm), uitveërs, ensovoorts.

Sakrekenaars is belangrik.

Stukkies tou vir afmetings.

Passers en ander meetinstrumente.
www.lewenswetenskappe.co.za
Maak seker dat u leerders vertroud is met die
struktuur van die vraestel.

NB !!! Voorsien die leerders van “ou” toets- en eksamenvraestelle.

NB !!! Verwys die leeders na departementele webwerwe waar heelwat “ou “ vraestelle vir hersiening beskikbaar is.

NB !!! Baseer die leerders se daaglikse huiswerkoefeninge op vrae
wat in “ou” vraestelle gevra is.

NB !!! Leerders moet “ou” vraestelle as oefenvraestelle gebruik.

NB !!! Laat u leerders per geleentheid “ou” vraestelle onder u toesig
skryf (soos met eksamenomstandighede, leer hom tydsaspekte, ens.)

NB !!! Dit maak hulle vertroud met die struktuur van die vraestel asook die tydsaspek waarbinne die vrae beantwoord moet word.
Maak seker dat u leerders vertroud is met die
struktuur van die vraestel.
?????

NB !!! Behandel die memorandums van die vraestelle met u leerders
sodat hulle kan sien hoe die punte toegeken word.

NB !!! U leerders moet dwarsdeur die jaar ervaring opdoen in alle
moontlike tipe vrae wat in ‘n toets- of eksamenvraestel gevra kan
word.

NB !!! NB!!! U leerders moet “afgerig” word In die beantwoording van
toets en eksamenvraestelle.

Geen
stress
www.lewenswetenskappe.co.za

Departementele Voorskrifte:
Struktuur van Vraestelle
Afdeling
Punte Toekenning
Totale
Punte
A
50
50
B
4 Vrae van 20 punte elk
80
C
Paragraaf wat 17 punte tel + 3 punte vir die
sintese van die vraag
20
Totaal
www.lewenswetenskappe.co.za
150
U moet toesien dat leerders vertroud is met die
instruksies wat met die beantwoording van
vraestelle gepaard gaan.
 Beantwoord AL die vrae.
 Skryf AL die antwoorde in jou ANTWOORDEBOEK.
 Begin die antwoord van elke vraag aan die bokant van 'n NUWE bladsy.

Nommer die antwoorde korrek volgens die NUMERINGSTELSEL wat in die
vraestel gebruik word.

Bied jou antwoorde aan volgens die INSTRUKSIES van elke vraag.

ALLE tekeninge moet met potlood gemaak word en die byskrifte in blou / swart
ink.

Teken DIAGRAMME en VLOEIDIAGRAMME slegs wanneer dit gevra word om dit
te doen.

Die diagramme in hierdie vraestel is NIE noodwendig almal volgens skaal
geteken nie.

Grafiekpapier mag NIE gebruik word NIE.

Leerders mag 'n nie-programmeerbare SAKREKENAAR, GRADEBOOG en 'n
KOMPAS, waar nodig gebruik.

Skryf NETJIES en LEESBAAR.
Begin elke nuwe antwoord van elke vraag bo-aan
‘n nuwe.
Vraag 3
Vraag 4

4.
50
www.lewenswetenskappe.co.za
20
Nommer die vrae net soos in die vraestel
Vraag 1
Vraag 1
Vraag 1
1.1
1.2
1.3
1.4
1.5
1.1
1.2
1.4
1.3
1.5
1.1
1.3
1.5

50
www.lewenswetenskappe.co.za
x
1.2
1.4
x
50
50
Beantwoord die vrae na gelang van die instruksies
by elke vraag.
Dui aan of elk van die stellings in KOLOM I van toepassing is
op Slegs A, Slegs B , Beide A en B of Geeneen van die items
in KOLOM II. Skryf Slegs A, Slegs B, Beide A en B of Geeneen
langs die vraagnommer in jou ANTWOORDEBOEK.
Leerder A
1.3.1
1.3.2
1.3.3
1.3.4

A
B
A&B
Geeneen
Leerder B
1.3.1
1.3.2
1.3.3
1.3.4

Slegs A
Slegs B
Beide A & B
Geeneen
Beantwoord die vrae na gelang van die instruksies
by elke vraag.
Lys TWEE abiotiese faktore
(2)
Punt A
Punt B
1. Grond
2. Blom


3. Water

3. Water
1. Grond
2. Blom
2


MAX
1
Terloops:
Lewenswetenskappe is deel van leerders se
taalontwikkeling.
 Ontwikkeling van taalvaardigheid: onderwysers wat Lewenswetenskappe onderrig behoort bewus te wees dat hulle ook
betrokke is by die onderrig van taal oor die kurrikulum heen.
 Dit is veral belangrik vir leerders vir wie die taal van leer en
onderrig (TLO) nie hul huistaal is nie.
 Dit is belangrik om leerders te voorsien van geleenthede om
hul taalvaardighede te ontwikkel en te verbeter , veral in die
konteks van die leer van Lewenswetenskappe.
 Dit is dus van kardinale belang om leerders die geleentheid te
bied om wetenskaplike tekste te lees asook verslae, paragrawe en kort opstelle te skryf as deel van die assessering, veral
in (maar nie beperk tot) die informele assessering van leerders.
www.lewenswetenskappe.co.za
Belangrik:
Leerders moet deeglik voorberei word vir die
beantwoording van die 20 punt vraag in Afdeling C
 Leer leerders om die vraag te verdeel in paragrawe volgens
die spesifieke patroon soos wat in die vraag gevra word.
 Gewoonlik word 'n aantal vrae in die vraag gevra: leer hulle
om hierdie kernkonspte van die vrae te identifiseer en dan
afsonderlik te beantwoord.
 Identifiseer vooraf moontlike langvrae uit elke afdeling van die
werk wat gedoen is en gee die leerders oefeninge om te doen.
Punte
Punte vir die sintese van die langvraag
3
Goed gestruktureerd - demonstreer insig en begrip vir die vraag.
2
Klein gapings of irrelevante inligting in die logiese vloei van die beantwoording van
die vraag.
1
Poging aangewend, maar groot gapings en irrelevante inligting in die logiese vloei
van die beantwoording van die vraag.
0
Geen poging
www.lewenswetenskappe.co.za
Belangrik:
Leerders moet die regte wetenskaplike
terminologie gebruik
Terminologie is die “taal” van Lewenswetenskappe.

Gebruik korrekte terme in die klas.

Voorsien leerders van terminologielyste (per onderwerp).

Moet beide die term, asook die definisie, vir die term ken
en verstaan.

Speel “termspeletjies” in u klas. (Flash kaarte, Blokkies-
x
Sweephaar
raaisels, vind die woord, ens.)

Flagellum
ASSESSERINGSINSTRUMENTE
www.lewenswetenskappe.co.za
Ontwerp van Assesseringsinstrumente

‘n Assesseringsinstrument is 'n metode van insameling
van inligting oor 'n leerder se prestasie en begrip oor 'n
sekere onderwerp.
 Met assesseringsinstrumente, kan 'n onderwyser of 'n
gesaghebbende figuur, meet hoe goed of sleg 'n leerder 'n
bepaalde onderwerp begryp.

Toetse, eksamens, navorsingsprojekte,
take,
rubrieke,
tipe
opdragte,
Gebruik
verskillende
tipes ander
van toetse,
vrae,
rubrieke en
roetine waarnemings.
ens.
 NB !!! Die tipe assesseringsinstrumente sal bepaal wat die
!!! Beplanning
is noodsaaklik
leerder se(NB
vordering
in 'n bepaalde
vak is. NB !!!)
www.lewenswetenskappe.co.za
Ontwerp van Assesseringsinstumente

Ontwerp assesseringsinstrumente wat u sal voorsien van geldige, regverdige en betroubare resultate. NB!!!!!!!!!!!!!!!!!

Wees billik en tree altyd in belang van die leerder op.
 Om leerders doelbewus te pobeer “vasvra” is heeltemal onopvoedkundig.
www.lewenswetenskappe.co.za
!!!! Beplan u assesseringsinstrument deeglik !!!!!!!
Beplan u assesseringsinstrument aan die
hand van die volgende aspekte.
 Hoekom wil u assesseer?
 Vorm van assessering?
 Wat (doelwitte, vaardighede, ens.) wil u assesseer?
 Watter metode / Hoe om te assesseer ?
 Wie sal die assessering doen ?
 Bepaal die gewig / skaal / vlakke vir die instruksies in die
assessering.
www.lewenswetenskappe.co.za
Rubriek as Assesseringsinstrument
 Rubrieke is beoordelingskale wat gebruik word om met prestasiebeoordelings.
 Hulle word formeel omskryf as “scoring” gidse.
 Dit bestaan uit spesifieke pre-gevestigde prestasiekriteria,
wat gebruik word in die evaluering van leerders.
Enkele Voorbeelde
www.lewenswetenskappe.co.za
Punte
Beskrywing
5
Demonstreer 'n volledige begrip van die probleem. Daar is
aan al die vereistes van die opdrag voldoen.
4
Demonstreer ‘n aansienlike begrip van die probleem. Daar is
aan al die vereistes van die opdrag voldoen.
3
Toon gedeeltelike begrip van die probleem. Die meeste
vereistes van die taak is ingesluit.
2
Toon min begrip van die probleem. Baie vereistes van die
taak word vermis.
1
Toon geen begrip van die probleem.
0
Geen reaksie / Geen poging is aangewend nie.
PRAKTIESE FAKTORE BY DIE NASIEN
VAN TOETSE, VRAESTELLE, ENS.
www.lewenswetenskappe.co.za
Maak seker met u memorandums dat ...

Al die moontlike antwoorde op die memorandum voorkom.

Die korrekte puntetoekenning per frase of per woord aangedui word op jou memorandum.

U vooraf die memorandum baie goed bestudeer.

Al die onderwysers wat dieselfde vraestelle nasien, dieselfde standaarde handhaaf.

Memobesprekings vooraf plaasvind.
www.lewenswetenskappe.co.za
Hou in gedagte
www.lewenswetenskappe.co.za
Maak seker met u memorandums dat ...
 u die riglyne gebruik wat op die voorkant van die Graad 12nasionale memorandums verskyn. (Op internet beskikbaar)
 u met langer vrae, die hele antwoord lees, en dan eers die
punte toeken.
. u onthou dat antwoorde op 'n ander manier beantwoord kan
word en steeds reg is (NB !!!!!)
Om vraag-vir vraag te merk het baie voordele
www.lewenswetenskappe.co.za
 Leerders het die nodige studievaardighede, maar dit is
nodig dat hulle daarin onderrig word.
 In CAPS is ons terug na die gebruik van handboeke.
 Die gevaar is dat onderwysers bloot kan begin met die
voorlees van die handboek aan die leerders.
 Gebruik al die opvoedkundige middele tot u beskikking.
 Die internet is ‘n fantastiese bron van kennis.
 Fantastiese animasies oor ‘n wye verskeidenheid van
aspekte is op die internet beskikbaar.
www.lewenswetenskappe.co.za
!!!! BAIE BELANGRIK !!!!
 Moenie valse verwagtinge by leerders oor hulle prestasies
skep nie.

+ 10%
Jaarpunt

-10%
 Die punte moet objektief sy/haar werklike kennis en vaardighede reflekteer.
Baie, baie dankie !!!!
Vir enige navrae, kontak my by
Epos:
[email protected]
Outeur van webwerf:
www.lewenswetenskappe.co.za
!! Veilige Terugreis !!
www.lewenswetenskappe.co.za