Transcript Onderwyser

Onderwyser
Antjie Krog
Onderwyser = Stad
Uitgebreide Vergelyking (extended simile)
Jy staan voor ons in die klas
Liefde vir die vak
Passie en sterkte
By jou tafel, by jou moedertaal
By jou boeke, jou hoedjie en jou tas
Jy staan voor ons soos ‘n klein Jerigo Wys disrespek
Vergelyking
En al het jy mure om jou gebou
Dra jy tande van silwer en goud
Letterlik: Silwer en
goue stopsels,
En al het jy wagters in al jou torings Figuurlik: Wysheid
en kennis. Dit is
Bly daar ‘n Ragab in jou Hy beskerm homself soos ‘n skat.
Daar is iets goed in hom. Ragab het die
spioene gehelp. Die onderwyser help sy
leerders.
Tog bly jy sterk,
Leerders omsingel die
onderwyser elke dag
Al trek ons elke dag óm jou
Met die ark van die jeug op ons skouers,
Met trompette van ligsinnigheid voor ons monde
METAFOOR: ARK VAN DIE JEUG & TROMPETTE VAN LIGSINNIGHEID.
Ark van die jeug: jonkheid en onvolwassenheid van leerders.
Trompette van ligsinnigheid: ligsinnigheid en
oppervlakkigheid (superficiality) van leerders. Leerders maak
ook baiekeer geraas of skree uit in die klas
Die onderwyser gee in
of stort ineen. Dit raak
te veel vir hom.
Tog bly jy werk,
Al krummel jou mure op die sewende dag
Al val jy vooroor op die aarde
Jy sal nie kla oor jou lot (fait)
Want Malherbe is jou here
Totius jou god
Spasie = Beklemtoning
Malherbe en Totius is digters van
die dertigers. Hulle skryfwerk en
die onderwyser se moedertaal is
sy inspirasie en krag. Hulle is
soos afgode (idols) vir die
onderwyser.