WAT MAAK HIERDIE UITREIK SO SPESIAAL?

Download Report

Transcript WAT MAAK HIERDIE UITREIK SO SPESIAAL?

Faithful Eagles - LESOTHO UITREIK 2014
LESOTHO UITREIK DOELWITTE
1) Om gehoorsaam te wees aan JESUS CHRISTUS se roepstem
2) Bemoediging van Sendelinge
3) Blootstelling aan;
 Sendingstasie & verantwoordelikhede
 Lesotho natuur, kultuur & leefstyl
4) Kinder/ Bejaardebedieninge
5) Evangelisasie met hartkaarte & “Living Balls”
6) Sesotho & Engelse Bybels
7) Opvoedkundige materiaal vir die biblioteek
8) Klere en speelgoed
9) Matrasse vir toekomstige kuiergaste
VOORBEREIDING & DIE REIS NA LESOTHO
3 URE – AFRIKA KERK met ‘n TOLK
SENDINGSTASIE PLIGTE – SWOEG EN SWEET
NA
VOOR
NA
YSTERLIETE WAT
STEUN EN KREUN
YSTERS WAT SWIG & SWEET
Sekotlong (& Magoseng )Pre-School
VOOR
VOOR
KLEUTERSKOOL VERF & BOUWERK
NA
NA
SOKKER TEEN DIE “LOCALS”
BEJAARDESORG
HARTKAARTE & ‘n TOLK
(MAGOSENG VILLAGE)
SESOTHO BYBELS & “LIVING BALLS”
@ MALEALEA DEVELOPMENT TRUST
“ONE TO ONE“
EVANGELISASIE
SKENKINGS OORHANDIG








Doeke
Klere
Komberse
Matrasse
Bybels
Hartkaarte
Kinder Speelgoed
Opvoedkundige Materiaal
ONAFHANKLIKE JEUG SKENKING = R1 000-00
LEWENDEHAWE
SKENKING
(4 * kiepies)
SOSIAAL
LESOTHO NATUUR
LESOTHO KULTUUR
WAT MAAK HIERDIE UITREIK SO SPESIAAL?
1) Vader God se voorsiening - Somer weer in Lesotho ( 4/19
grade elke dag)
2) ElJoSA - 80 sitplek bus teen die prys van n 30 sitplek bus
3) Fondse - finansiële bydraes - almal (kind borgskap, vervoer,
snoepie ondersteuning ens.)
WAT MAAK HIERDIE UITREIK SO SPESIAAL?
4) Skenkings
 Bybels - Mnr & Mev. Retief, Coetzee, van Wyk,
Smith, Martin, Botes
 Doeke - Durbell Apteek & Pearl Trading (Mark Stofberg)
 Klere & skoene - almal
 Komberse & Linne - almal
 Opvoedkundige boeke/ materiaal - almal
 Kinder speelgoed - almal
 5* Hartkaarte - Wheels for God’s Word
 “Living Balls’
 Mediese voorraad - Hannekoms / Grobbelaar / StelMed
 Jeug (FE) kombersie vir die pad - Sonja Jacobs
 Jeug kospakkies - vroue bediening
 Oorpakke & Reënjasse - Cape Agri
 Matrasse – Jonetta & Vriende
WAT MAAK HIERDIE UITREIK SO SPESIAAL?
5) Gebed - kerk, vriende & familie
6) Fenomenale leierspan
 Herchelle, Kristin, Freda, Carna, Jonetta, Ronelle
 Christo & Izak
Die Faithful Eagles sê
baie ..baie
dankie...kea leboha!
Wederom - LESOTHO