Noordwes-Universiteit

Download Report

Transcript Noordwes-Universiteit

Slide 1

NOORDWES-UNIVERSITEIT
Toelatingsvereistes
2012
nwu.ac.za
nwupuk.mobi


Slide 2

BEREKENING VAN TPT
(Toelatingspunttelling)


Prestasie in enige ses 20-kredietvlakke (nie slegs aangewese vakke nie – RTT, Toerisme ens.
word ook erken)

Prestasie

Punt

8

90-100%

7

80-90%

6

70-79%

5

60-69%

4

50-59%

3

40-49%

2

30-39%

1

0-29%


Slide 3

ALGEMENE TOELATINGSVEREISTES
• NSS VEREISTES
’n Prestasie van 3 (40 -49%) in drie vakke behaal (waarvan een ’n amptelike taal op Huistaalvlak) en ’n 2 (30
-39%) in drie ander vakke op voorwaarde dat ’n portefeulje as bewys van die skoolgebaseerde
assesseringskomponent van die sewende vak wat gedruip is, ingedien word.
Diploma vereistes
’n Nasionale Senior Sertifikaat (NSS) wat deur Umalusi gesertifiseer is met ’n prestasievlak van 3 (40-49%)
in vier erkende NSS 20-kredietvakke.
B-Graadvereistes
’n Nasionale Senior Sertifikaat (NSS) wat deur Umalusi gesertifiseer is met ’n prestasievlak van 4 (50-59%)
of beter ten minste vier erkende NSS 20-kredietvakke uit die aangewese vaklys en hoogstens twee erkende
vakke
• VERPLIGTE VAKKE: Twee amptelike Tale – vlak 4 (50-59%), Wiskunde / Wiskunde Geletterdheid en
Lewensoriëntering (Nie bereken in TPT nie)
AANGEWESE VAKLYS
Rekeningkunde
Lewenswetenskap
Geografie
Ekonomie
Musiek
Wiskunde

Besigheidstudies
Kunste: Drama en Visueel
Fisiese Wetenskap
Geskiedenis
Tale (beide Afrikaans en Engels
Wiskunde Geletterdheid

Verbruikerstudie
Inligtingstegnologie
Ingenieurs Grafika Landbouwetenskap


Slide 4

KOSHUISINWONING
 Aansoek doen voor 30 Junie
 Keuring vind in Julie plaas
 Keuringspunt: 70% akademie en 30% deelname
aan kultuur, sport en/of leierskap


Slide 5

Fakulteit: Lettere en Wysbegeerte
5 Skole:
-

Filosofie
Kommunikasiestudies
Sosiale en Owerheidstudies
Tale
Musiek(slegs in Engels)

• TPT-telling: 20 – 24
• Keuringstoetse vir BA met musiekvakke


Slide 6

Fakulteit: Ingenieurswese
018-299 1998

[email protected]

• Fakulteit bestaan uit 3 voorgraadse skole
- Skool vir Chemiese en Mineraalingenieurs
- Skool vir Elektriese, Elektroniese & Rekenaaringenieurswese
- Skool vir Meganiese Ingenieurswese
• Toelatingsvereistes:
* Nasionale Senior sertifikaat met universiteitstoelating
* Wiskunde geslaag met ten minste vlak 6 (70%)
* Fisiese Wetenskap geslaag met ten minste vlak 5 (60%)
* TPT 31
• Al voldoen ’n voornemende eerstejaar aan die akademiese vereistes vir
toelating moet die toelatingstoets nog steeds afgelê word
• ’n Afspraak vir die afneem van die toets moet voor 30 Junie gemaak word
by die volgende:
Sonette Becker 018-288 1318 [email protected]
 B.Ing: Keuring: Aansoeke sluit 31 Mei


Slide 7

Fakulteit: Ekonomiese- en
Bestuurswetenskappe

-

Bestaan uit 4 skole:
Ekonomie
Menslikehulpbronwetenskappe
Rekeningkundige Wetenskappe
Ondernemingsbestuur

• Wiskunde vlak 3 (40-49%)
• Wiskunde Geletterdheid vlak 4 (50-59%)
• TPT 21 – 28


Slide 8

Fakulteit: Regte
• Keuse van 3 regsgrade:
- LL.B.(4 jaar): Keuring – aansoeke sluit 31 Mei
TPT 21
- BA met Regsvakke (3 jaar): Keuring – aansoeke sluit 31 Mei
TPT 20
- BCom met regsvakke (3 jaar): Keuring – aansoeke sluit 31 Mei
TPT 24


Slide 9

Fakulteit: Gesondheidswetenskappe

*
*
*
*

5 Skole:
Biokinetika, Rekreasie en Sportwetenskap
Farmasie
Fisiologie, Voeding en Verbruikerswetenskappe
Psigososiale Gedragswetenskappe
Verpleegkunde
Diploma in Sportkunde: Keuring en TPT 15
BA Gesondheidswetenskappe: Keuring en TPT 21
BA Maatskaplike Werk en Psigologie: TPT 20
B.Sc. Grade: Wisk vlak 3 (40-49%) of Wisk Gelett vlak 4 (50-59%)
Fisiese Wetenskap vlak 4 (50-59%) TPT 22-24
* BSc Biologiese Wetenskappe: Wiskunde vlak 4 (50-59%)
:Fisiese Wetenskap vlak 4 (50-59%)
TPT 24
* Bcur – Keuring aansoeke sluit 31 Mei TPT 25
* BPharm, BSc Dieetkunde, BSc Voedingskunde-Keuring aansoeke sluit 31
Mei TPT 26


Slide 10

Fakulteit: Teologie
• TPT-Telling: Die prestasie behaal in ’n minimum
van vir Aangewysde – en twee erkende NSSvakke word gebruik om die TPT- telling te
bereken. LO word nie in berekening gebring nie.
• Taalvereiste: ’n Slaagvereiste van vlak 4 (5059%) in die taal van leer en onderrig op Huistaalof Eerste Addisionele taalvlak.
• Keuring: Aansoeke sluit 31 Mei.
• TPT: 24


Slide 11

Fakulteit: Natuurwetenskappe
• Wiskunde vereiste: vlak 4 (50-59%)
• TPT-telling van 20 – 24 vir alle B.Sc rigtings
behalwe B.Sc Beplanning, B.Sc Kwantitatiewe
risikobestuur, B.Sc Dataontginning en B.Sc.
Aktuariële Wetenskap wat ’n TPT-Telling 30
vereis.


Slide 12

Fakulteit: Opvoedingswetenskappe
• TPT-Telling: TPT 19
• Taalvereiste: ’n Slaagvereiste van vlak 4 (50-59%) in die taal van
leer en onderrig op Huistaal- of Eerste Addisionele taalvlak.
• Fakulteitspesifieke toelatingsvereistes:
- Onderwyswiskunde as keusemodel: 55% vir Wiskunde in
Gr. 12
- Tegnologie-program as keuse: 50% vir Wiskunde in Gr. 12
- Fisiese wetenskappe, Lewenswetenskappe of Rekeningkunde as
keusemodel: 50% in die onderskeie vakke in Gr. 12 behaal het