PowerPoint - NG Kerk in SA

Download Report

Transcript PowerPoint - NG Kerk in SA

BEDIENING AAN DIE JEUG
SINODALE JEUGKOMMISSIE van die
NG KERK in SA
WES- en SUID-KAAP
KINDERBEDIENING
KIX (Kinders in Christus):
 Enigste sinodaal
georganiseerde
kinderbediening in die land
 Uitstekende kursusmateriaal
beskikbaar
 Lewer landswyd diens
 Bestaan tans uit 82 takke met
6000 kinders en 400 leidsters
 Samel gelde in vir plaaslike
asook sending projekte
AVONTUUR EN ERVARINGSLEER
BEDIENINGE
 Twee kampe per jaar om
dominees en jeugleiers op
te lei (vind plaas in Mei en
September)
TOERUSTING
Die toerusting van kategete en kinderkranspersoneel aan die begin van elke jaar.
Toerusting en motiverings vir dominees en
jeugwerkers geskied deur middel van padberade (“roadshows”), of soos gereël met die
kantoor, terwyl daar vir die Kerklike Jeugwerkers
ook jaarliks ’n Detox-kamp vir toerusting
plaasvind.
TOERUSTING
NOUS- groepe
Omdat die wysheid oor Jeugbediening in elke
konteks verskillend is, organiseer ons gespreksgroepe o.l.v. opgeleide gashere/vroue met ’n
voorgestelde proses asook verbeeldingryke
“video-clips” wat die gesprekke sal stimuleer.
NOUS is Grieks vir “wysheid/ common-sense/
gut” en die werkwoord is “om uit te snuffel”
JEUGDIENSTE EN JEUGWEKE
 Die Predikant in Sinodale Diens is
hoofsaaklik hiervoor verantwoordelik
en sal op uitnodiging by gemeentes
optree.
BEDIENINGE
 Kampe
Kunstefees kampe
Oranjerivier-roei kampe
Kampe vir skoolverlaters
Kamp vir leerlinge van
Vaardigheidskole
 Musiek
Word deur middel van streek-werkswinkels gefasiliteer
POWER POINT AANBIEDING
“It is falling down
and getting up,
falling down and
getting up, falling
down and getting
up, all the way to
heaven.”
 Weeklikse “PowerPoint” wat
geestelike leiers van gemeentes
sal inspireer om aan hulle
byeenkomste/eredienste ’n familie
karakter te gee. Gaan gerus na die
skakel: http://gemeentes.co.za en
soek regs op die blad vir die
PowerPoint skakel. Gebruik dan
jou internetkoppeling en “save” dit.
SPACE
EKUMENIESE JEUGSENTRUM
’n Nuwe struktuur, ’n Nuwe geleentheid:
’n Ekumeniese Jeugsentrum
by die Universiteit van Stellenbosch
Doel: Groter netwerk-, motivering-,
ontwikkelings-, naslaan-, navors en toerusting
aan gemeentes vir hulle bediening aan kinders
en jongmense.
Die werksaamhede by die Sinodale Kantoor gaan
ook voort.
Vroeër
MISSIE EN DOEL
Ons beywer ons
om die Jeug van
SA in ’n
persoonlike
verhouding met
Jesus te kry.
Deesdae
Can you help me remove our Church organ?