Afrikaanse Skoolprojekte

Download Report

Transcript Afrikaanse Skoolprojekte

Afrikaanse Skoolprojekte
Ons nuwe webtuiste het
baie nuwe funksies om
dit vir jou maklik en
vinniger te maak. Vir
meer inligting kan jy die
wenke deurlees.
Tel. (011) 907 9125 of (011) 869 9297
E-pos: [email protected]
www.afrikaanseskoolprojekte.co.za
Eksamenvraestelle!




Skooltake
Eksamenvraestelle Gr. 1-12
Alles Afrikaans (Prosa en poësie)
Easy English (Language and short stories)
 Baie effektief vir hersiening
 Toets jou kennis voor die eksamen
 Vinnig en gerieflik!
Spesiale aanbiedings!
 Kyk gerus na al ons spesiale aanbiedings op die tuisblad
 Spesiale Wiskunde aanbieding – Graad 10-12
 Al drie Wiskunde Studiehandleidings kan saam
aangekoop word. Wenk vir Gr. 12: Indien jy dalk ‘n
afdeling in graad 10 nie verstaan het nie, is dit goed om
weer hersiening te doen – werk deur Gr. 10, 11 en 12
Studiehandleidings!
Plaas jou bestelling nou!
Groot verskeidenheid van produkte
Kies slegs dié produkte waarin jy belangstel
Plaas self jou bestelling op die webblad
Kies wat vir jou die gerieflikste is:

AANLYN SUBSKRIPSIE
Toegang tot die webtuiste vir 12 maande

CD BESTELLING
CD's word aan jou gepos.

AANLYN SUBSKRIPSIE EN CD BESTELLING (ALBEI)
Hierdie is die beste keuse –toegang tot die webtuiste en CDs!
Afrikaanse Skoolprojekte
Ons doel is om leerders en hul
ouers te ondersteun in die
voorbereiding vir hul toekoms.
Ons wil dit vir jou ook doen!