+15 Beplanningsdokument vir 2015

Download Report

Transcript +15 Beplanningsdokument vir 2015

NOORD-GAUTENG STOEI
HALFJAARBERAAD 2014
+15 AKSIES VIR 2015
INHOUD
1.
2.
3.
4.
5.
SAMEVATTING VAN DIE +15 STRATEGIE
HUIDIGE SITUASIE EN VORDERING TOT NOU
SASF AKSIES
NGS AKSIES
RESOLUSIE
KONTEKS – SAMEVATTING VAN
DIE +15 STRATEGIE
• Graderingstoernooi sowel as proewe. Graderingstoernooi se doel is slegs
vir die bepaling van stoeiers wat deel vorm van die Nasionale oefengroep
waarop SASF hulpbronne spandeer. Proewe word gebruik om spanne
saam te stel.
• Toernooie moet nie tydsaam wees nie.
• Meer internasionale geleenthede moet geskep word.
• Afrigters en stoeiers moet op dieselfde standaard gebring word.
• Skep geleenthede vir alle stoeiers om te kan deelneem.
+15 STRATEGIE – HUIDIGE SITUASIE
• NGS strategie is geformuleer tydens 2014 en aan die SASF gestuur as inset
vir beplanning en voorstel vir implementering.
• Die SASF Algemene Bestuur het die verslag oorweeg tydens die
vergadering van 16 Augustus.
– Die reaksie van ander verenigings is positief. Verenigings het tyd gevra om die verslag
verder te bestudeer.
– Komitees van die SASF is positief. Die beginsel van geen kriteria vir proewe kan ‘n
knelpunt wees.
– Die vergadering versoek ‘n werkswinkel van Verenigings en lede van komitees om die
verslag te bespreek. Die werkswinkel kan verwag word gedurende September of daarna.
• NGS moet fokus op die beïnvloeding van ander verenigings en om aksies
wat in ons eie beheer is, te dryf.
+15 STRATEGIE
– SASF AKSIES OM TE BEINVLOED
• SASF Algemene Bestuur moet ‘n strategie aanvaar vir die bestuur van
Kadette, Juniors en Senior stoeiers.
• SASF Algemene Bestuur moet die strategiese doelwitte, reëls en kriteria
formuleer dat dit inklusief sal wees om te fokus op sosiale-, aktiewe- en
prestasiedeelnemers.
• Samestelling van Nasionale oefeninge moet hersien word.
• Samestelling van Nasionale spanne moet hersien word.
• Instelling van ‘n graderingstoernooi.
• Vestig alternatiewe Nasionale oefengeleenthede by verskeie plaaslike en
internasionaal geakkrediteerde lokale.
• Nasionale Afrigter kan maandeliks gesamentlike oefengeleenthede skep.
• SASF Algemene Bestuur moet verslae en inligting aan SASCOC voorsien vir
die samestelling van spanne.
+15 STRATEGIE
– SASF AKSIES OM TE BEINVLOED
• 2de en 3de plekk- stoeiers moet ingesluit word in spanne indien eerste
plek-stoeier onttrek weens beserings of ander redes.
• Geleentheid vir proewe vir elke internationale aangeleentheid.
• Uitdaagtoernooie/geleenthede moet geskep word.
• Datums vir graderings- en proewe-toernooie moet vroegtydig gepubliseer
word.
• Loting tydens proewe moet geskied op ‘n rondomtaliebasis ongeag getalle
per gewig.
• Deelnemer-prestasieranglys moet geskep word wat as aanmoediging moet
dien vir alle stoeiers om aan toernooie deel te neem.
• Groot toernooie nie langer as 5-6 ure.
• Gefokusde, blitstoernooie moet geskep word.
+15 STRATEGIE
– SASF AKSIES OM TE BEïNVLOED
• Enkelmassa moet vroegtydig in kennis gestel word, sodat hul nie tyd en
geld onnodig vermors nie.
• Nie-amptelike toere moet geskep word.
• SASF moet strategiese vennootskappe met sentraalgeleë buitelandse
stoei-strukture skep.
• Deelname aan sport moet spesifiek aangepas word om die omstandighede
van junior en senior stoeiers, wat die sport verlaat het, weer terug te trek.
+15 STRATEGIE
– NGS AKSIES
•
•
•
•
•
•
•
•
•
Vestig oefengeleenthede by verskeie klubs en op verskillende dae.
Akkrediteer afrigters en oefenprogram.
Rekordhouding van deelname sal deur die Afrigterskomitee gehou word.
Stoeiers en Klubs moet op dieselfde standaard gebring word.
Klubs en stoeiers moet aandui dat hulle beskikbaar is om internasionaal
deel te neem op die betrokke datum en dat hulle by vermoë is om die
nodige finansiële verpligtinge na te kom.
Gefokusde, blitstoernooie moet geskep word.
Enkelmassa moet vroegtydig in kennis gestel word, sodat hul nie die tyd en
geld onnodig vermors nie.
Nie-amptelike toere moet geskep word.
Deelname aan die sport moet spesifiek aangepas word om die
omstandighede van junior- en senior-stoeiers, weer terug te trek.
+15 STRATEGIE
STOEIERONTWIKKELING-STRUKTUUR – Fanie Vermaak
Voorstel:
NGS Aksieplan van 15+ dokument
Skep ‘n ondersteunende struktuur van vrywilligers wat
die ontwikkeling van stoeiers ondersteun.
+15 STRATEGIE
STOEIERONTWIKKELINGS-STRUKTUUR
1.
2.
3.
4.
5.
6.
7.
8.
9.
10.
11.
12.
13.
14.
15.
16.
17.
18.
Tegniese span
Tegniese ontledingspan
Kondisioneringspan (Gym en verwante aktiwiteite)
Biomeganikaspan (HPC)
Sielkundige oriënteringspan
Bemarkingspan [lokaal en nasionaal]. gedrukte en elektroniese media
Dieetkundige span (kort, medium en langtermyn, voor, op en na toernooie)
Kardiovaskulêre span (fiksheid monitering en assesering)
Finansieringspan (Meesters en maatskappye ) & insentiewe
Groeperingsontwikkeling, Vroë ontwikkeling, Kadette, Studente, Juniors en Seniors, Meesters
Gesamentlike oefenprogramme (saam met en sonder SASF) (Afrigtingskomitee)
Koördineer hoë-profiel toernooie-deelname
Ranglyste en uitdaagtoernooie
Sosialiseringsprogramme (naweke op wildplase, staptoere, ens)
Buitelandse blootstelling (na buitelandse toernooi en oefenkamp en spanne na SA)
Verbreding van horisonne (Streetwise) & kulturele opbou
Toegang tot Buitelandse eiendom in Oos-Europa (30 beddens)
Skakelingspan met SASF en ander provinsies (Danie en Jurie)
HERSIENING 2014 PRIORITEITE
+15 RESOLUSIE VIR 2015 AKSIES
RESOLUSIE +15 STOEI
• Die UB moet die strategie verder bevorder met die SASF. Die volgende
SASF besluite is dringend:
– Nasionale oefening: Akkrediteer NGS oefeninge.
– Besluite oor proewe en kriteria vir deelname aan Proewe vir 2015
• Aksies vir implementering deur NGS gedurende 2015 sluit die volgende in:
– Akkommodeer Sosiale stoei
•
•
•
•
Vestig NGS ranglys
Stoei tussen klubs
Maak dit lekker: skep insentiewe wat deelname aanmoedig
Bou ‘n lapa
– Stoeier-ontwikkeling
•
•
•
NGS oefeninge
Inisieer ‘n struktuur vir die bevordering van stoeierontwikkeling deur die betrokkenheid van vrywilligers buite
bestuursverband. Rapportering geskied deur die Stoei-Groei pos.
Die vestiging van en akkreditasie as Nasionale oefengeleentheid by lokale wat binne bekostigbare bereik van
stoeiers is.