NOORD-GAUTENG STOEI HALFJAARBERAAD 2014 BEAMPTE-ONDERSOEK Ben Cilliers NOORD-GAUTENG STOEI BEAMPTE-ONDERSOEK INHOUD VAN VOORLEGGING 1. 2. 3. 4. 5. 6. 7. AGTERGROND NAVORSINGSTEGNIEK OPSOMMING VAN BEVINDINGS TERUGVOER RESULTATE ANALISE VAN KOMMENTAAR ONDERSOEK AANBEVELINGS NGS BERAAD-RESOLUSIE BEAMPTE-ONDERSOEK AGTERGROND • Daar word landswyd probleme ondervind met die.

Download Report

Transcript NOORD-GAUTENG STOEI HALFJAARBERAAD 2014 BEAMPTE-ONDERSOEK Ben Cilliers NOORD-GAUTENG STOEI BEAMPTE-ONDERSOEK INHOUD VAN VOORLEGGING 1. 2. 3. 4. 5. 6. 7. AGTERGROND NAVORSINGSTEGNIEK OPSOMMING VAN BEVINDINGS TERUGVOER RESULTATE ANALISE VAN KOMMENTAAR ONDERSOEK AANBEVELINGS NGS BERAAD-RESOLUSIE BEAMPTE-ONDERSOEK AGTERGROND • Daar word landswyd probleme ondervind met die.

NOORD-GAUTENG STOEI
HALFJAARBERAAD 2014
BEAMPTE-ONDERSOEK
Ben Cilliers
NOORD-GAUTENG STOEI
BEAMPTE-ONDERSOEK
INHOUD VAN VOORLEGGING
1.
2.
3.
4.
5.
6.
7.
AGTERGROND
NAVORSINGSTEGNIEK
OPSOMMING VAN BEVINDINGS
TERUGVOER RESULTATE
ANALISE VAN KOMMENTAAR
ONDERSOEK AANBEVELINGS
NGS BERAAD-RESOLUSIE
BEAMPTE-ONDERSOEK
AGTERGROND
•
Daar word landswyd probleme ondervind met die aanbieding van stoei-toernooie en
kampioenskappe as gevolg van ‘n tekort aan beamptes om op die dag op te tree. Die tekort
veroorsaak knelpunte wat toernooie langsaam laat verloop, soms ook op minder matte as wat
beoog word en ook soms word minder ervare beamptes in rolle gebruik waarvoor hulle nog nie
gereed is nie. Ons verloor ook ervare mense vir verskeie redes en ondervind min sukses om nuwe
beamptes betrokke te kry.
•
Daar is verskeie redes waarom die situasie voorkom en daar sal ook verskillende oplossings
hiervoor verkry moet word. Die Noord-Gauteng Stoei Uitvoerende Bestuur (NGS UB) het my gevra
om onafhanklike navorsing hieroor te doen. Ek glo om die beste verteenwoordigende opinie en
insette te verkry, is om ‘n navorsings-projek waar statistiese ontleding van die groep se opinie asook
moontlike oplossings te verkry van so groot as moontlike steekproef van die stoei-populasie. NGS is
bekend daarvoor om pro-aktiewe en innoverende oplossings te bied en dit is my voorreg om hierby
betrokke te wees.
•
Hierdie verslag verteenwoordig die inligting wat ingesamel is uit ‘n verskeidenheid onderhoude
asook ‘n navorsings-vraestel wat versprei is na nagenoeg 505 beamptes, ouers en stoeiers in die
Noord-Gauteng stoei-gemeenskap, in ‘n poging om ‘n meningspeiling uit hierdie populasie te
verkry. Ongeveer 13% van die teikengroep het insette gelewer.
BEAMPTE-ONDERSOEK
NAVORSINGSTEGNIEK
•
Voorbereiding
Die navorsing is gebasseer op die mandaat verkry vanuit ‘n skrywe van NGS UB. Die probleemstelling en vraelys is die
gesamentlike verwerking van verskeie besprekings en onderhoude met bestuurslede en beamptes in NGS se stoeigemeenskap, en navorsing ten opsigte van soortgelyke probleme in die stoei-gemeenskap in Brittanje en die VSA, asook
probleme en oplossings wat skeidsregters in die VSA se Rugby, Sokker en Basket-bal organisasies in verslae bestudeer is.
•
Populasie
Die totale populasie van geregistreerde lede van NGS met e-posaddresse op NGS se registrasie-databasis is as moontlike
respondente vir die navorsing vraelys geïdentifiseer. Die lys is aangevul deur die databasis van geregistreerde stoeiers en
beide ouers van Centurion Stoei Gimnasium hierby saam te voeg en duplikate te verwyder. Dit is ook later aangevul deur
die e-posaddresse van bestuurslede van NGS hierby te voeg. Altesaam 505 unieke e-posadresse is geïdentifiseer en gevra
om aan die navorsingsprojek deel te neem.
•
Vraelys
Die voorlopige navorsing is verwerk in ‘n vraelys van 52 vrae. Die vrae is ingedeel in drie kategorieë:
– Demografiese Inligting
– Probleemstelling/Ontleding
– Oplossings
Die vrae is deur middel van ‘n internet-gebaseerde navorsings-enjin “SurveyMonkey” (https://www.surveymonkey.com/ )
artikuleer en aan al die e-posadresse gestuur. Ongeveer 50 van die e-posadresse was ongeldig. Die e-pos het die doel van
die navorsing uitgespel en baie mooi gevra vir eerlike antwoorde en voorstelle om die probleem akkuraat te ontleed en
innoverend op te los.
– 67 lede van NGS het ‘n vraelys voltooi en so ‘n bydrae tot die oplossing van die probleem gemaak .
BEAMPTE-ONDERSOEK
OPSOMMING VAN BEVINDINGE
•
Die respondente is dit eens dat daar ‘n groot probleem is ten opsigte van ‘n tekort aan skeidsregters
in stoei en 90% is van mening dat daar te min sulke persone is, en nie genoeg werwing gedoen
word nie. Almal verstaan die belangrike rol wat skeidsregters in die sport speel en meeste dink dat
skeidsregters hul werk geniet.
•
Sowat 80% van die respondente is nie beamptes nie en nie een respondent, wat nie reeds ‘n
beampte is/was nie, was bereid om ‘n beampte te word nie. Die hoofredes waarom mense nie
beamptes wil word nie, is:
–
–
–
–
Beeld: Gebrek aan aansien, respek en vertroue. Dit is nie “cool” om skeidsregter te wees nie.
Werksomstandighede: Oorwerk (lang ure) erkenning en mis eie kind se wedstryd.
Vergoeding oftewel finansiële oorwegings
Werksdruk (day-job)
•
Meeste respondente voel dat die kwaliteit van skeidsregters ‘n probleem is en dat swak beslissings
algemeen voorkom. Dit gebeur gereeld dat beamptes rondom die mat met mekaar verskil en dit
veroorsaak ook ‘n gebrek aan vertroue.
•
Opleiding word as ‘n algemene probleem beskou. 60% van respondente voel dat daar onvoldoende
opleiding is en 68% beveel aan dat skeidsregters her-opleiding moet ontvang na ‘n swak optrede.
BEAMPTE-ONDERSOEK
RESULTAAT VAN TERUGVOER
DEMOGRAFIE
BEAMPTE-ONDERSOEK
RESULTAAT VAN TERUGVOER
BEAMPTE-ONDERSOEK
RESULTAAT VAN TERUGVOER
BEAMPTE-ONDERSOEK
RESULTAAT VAN TERUGVOER
BEAMPTE-ONDERSOEK
RESULTAAT VAN TERUGVOER
BEAMPTE-ONDERSOEK
RESULTAAT VAN TERUGVOER
BEAMPTE-ONDERSOEK
RESULTAAT VAN TERUGVOER
BEAMPTE-ONDERSOEK
RESULTAAT VAN TERUGVOER
PROBLEEMSTELLING
BEAMPTE-ONDERSOEK
RESULTAAT VAN TERUGVOER
BEAMPTE-ONDERSOEK
RESULTAAT VAN TERUGVOER
BEAMPTE-ONDERSOEK
RESULTAAT VAN TERUGVOER
BEAMPTE-ONDERSOEK
RESULTAAT VAN TERUGVOER
BEAMPTE-ONDERSOEK
RESULTAAT VAN TERUGVOER
BEAMPTE-ONDERSOEK
RESULTAAT VAN TERUGVOER
BEAMPTE-ONDERSOEK
RESULTAAT VAN TERUGVOER
BEAMPTE-ONDERSOEK
RESULTAAT VAN TERUGVOER
BEAMPTE-ONDERSOEK
RESULTAAT VAN TERUGVOER
BEAMPTE-ONDERSOEK
RESULTAAT VAN TERUGVOER
BEAMPTE-ONDERSOEK
RESULTAAT VAN TERUGVOER
BEAMPTE-ONDERSOEK
RESULTAAT VAN TERUGVOER
BEAMPTE-ONDERSOEK
RESULTAAT VAN TERUGVOER
BEAMPTE-ONDERSOEK
RESULTAAT VAN TERUGVOER
BEAMPTE-ONDERSOEK
RESULTAAT VAN TERUGVOER
BEAMPTE-ONDERSOEK
RESULTAAT VAN TERUGVOER
BEAMPTE-ONDERSOEK
RESULTAAT VAN TERUGVOER
BEAMPTE-ONDERSOEK
RESULTAAT VAN TERUGVOER
BEAMPTE-ONDERSOEK
RESULTAAT VAN TERUGVOER
BEAMPTE-ONDERSOEK
RESULTAAT VAN TERUGVOER
BEAMPTE-ONDERSOEK
RESULTAAT VAN TERUGVOER
BEAMPTE-ONDERSOEK
RESULTAAT VAN TERUGVOER
BEAMPTE-ONDERSOEK
RESULTAAT VAN TERUGVOER
BEAMPTE-ONDERSOEK
RESULTAAT VAN TERUGVOER
BEAMPTE-ONDERSOEK
RESULTAAT VAN TERUGVOER
BEAMPTE-ONDERSOEK
RESULTAAT VAN TERUGVOER
BEAMPTE-ONDERSOEK
RESULTAAT VAN TERUGVOER
BEAMPTE-ONDERSOEK
RESULTAAT VAN TERUGVOER
BEAMPTE-ONDERSOEK
RESULTAAT VAN TERUGVOER
BEAMPTE-ONDERSOEK
RESULTAAT VAN TERUGVOER
BEAMPTE-ONDERSOEK
RESULTAAT VAN TERUGVOER
BEAMPTE-ONDERSOEK
RESULTAAT VAN TERUGVOER
BEAMPTE-ONDERSOEK
RESULTAAT VAN TERUGVOER
BEAMPTE-ONDERSOEK
RESULTAAT VAN TERUGVOER
BEAMPTE-ONDERSOEK
RESULTAAT VAN TERUGVOER
BEAMPTE-ONDERSOEK
RESULTAAT VAN TERUGVOER
BEAMPTE-ONDERSOEK
RESULTAAT VAN TERUGVOER
BEAMPTE-ONDERSOEK
RESULTAAT VAN TERUGVOER
OPLOSSING-GEFOKUSDE TERUGVOER
BEAMPTE-ONDERSOEK
RESULTAAT VAN TERUGVOER
BEAMPTE-ONDERSOEK
RESULTAAT VAN TERUGVOER
BEAMPTE-ONDERSOEK
RESULTAAT VAN TERUGVOER
BEAMPTE-ONDERSOEK
RESULTAAT VAN TERUGVOER
BEAMPTE-ONDERSOEK
RESULTAAT VAN TERUGVOER
BEAMPTE-ONDERSOEK
RESULTAAT VAN TERUGVOER
OOP TERUGVOER-INSETTE
BEAMPTE-ONDERSOEK
RESULTAAT VAN TERUGVOER
VRAE WAAROP GEREAGEER IS
•
Wat stel jy voor moet gedoen word om skeidsregters betrokke te hou?
•
Aksies om skeidsregters te behou?
•
Aksies om beamptes te werf?
Hooftemas waaronder kommentaar gesorteer kan word:
1.
Prestasie-gefokusde bestuur.
2.
Leierskap.
–
–
3.
Respekvolle interaksie binne die beamptekorps (moet nie lede verkleineer of sonder respek hanteer voor ander beamptes of voor die
publiek nie.)
SASF-komiteelede en senior beamptes se optrede teenoor junior beamptes. Senior lede moet ondersteunend en opbouend optree teenoor
junior lede. Disrespekvolle en afbrekende kommentaar voor ander beamptes en die publiek moet stop.
Toepassingsgerigte opleiding en optrede (Kleuters, kinders, algemeen, prestasie)
–
–
–
–
–
Mentorskap / ”coaching”
E-opleiding
Kwalifikasie-sisteme
Beampte-opleiding by ander aspekte van stoei
Mondelikse eksamen (toets kennis)
4.
Beamptevergoeding (addissioneel tot die dek van uitgawes) *Oorweeg as die vergoeding van sekere vlakke.
5.
Skep bewusmaking by ander amptenary van die beamptereëls en werksomstandigheid deur kursusse en
optrede.
–
–
Beampte-opleiding en optrede vir afrigters en Spanbestuurdes
Motiveer stoeiers tussen 16 tot 20 jaar om op te tree deur gratis registrasie.
BEAMPTE-ONDERSOEK
RESULTAAT VAN TERUGVOER
5.
Motiveer beamptes deur sigbare erkenning op verskeie vlakke en geleenthede.
–
–
–
6.
Skep werksomstandighede wat die persoonlike omstandighede en behoeftes van beamptes in ag neem
–
–
–
–
7.
Verjong die beeld van beamptes. Energiek
Kleredrag
”Cool” om ʹn beampte te wees
Vestig respek teenoor beamptes
–
–
–
9.
Korter optredes
Geleentheid om eie kinders te ondersteun tydens toernooie
Dek uitgawes
Beampte-loopbaanbeplanning (versnel opgradering)
Bou deurlopend aan die professionele beeld van beamptes.
–
–
–
8.
Maak dit aangenaam om op te tree
Skep interaksie tussen beamptes en ander klub lede (*betrek beamptes by klub-aktiwiteite)
Algemene erkenning
Inligtingsessies aan ouers, stoeiers en ander amptenare om die reëls en werksomstandighede van beamptes te verstaan
skep ʼn gesindheid van waardering en begrip vir die werk van beamptes.
Toepaslike kleredrag
Werf beamptes
BEAMPTE-ONDERSOEK
RESULTAAT VAN TERUGVOER
Hoofkomponent analise (Principal component analysis)
Drywers
Gevolge
1
Gefokusde
bestuur
1 Gefokusde bestuur
2 Vestig Leierskap
3 Toepassings gerigte
opleiding
4 Betaal hoe vlak
beamptes vir werk
5 Bewusmaking by
ander amptenary
6 Motiveer deur
erkenning
9
8
0
1
6
3
6
3
5
4
4
5
7 Werksomstandighede
8 Profesionele beeld
van beamptes
9 Vestig respek teenoor
beamptes
10 Werf beamptes
3
6
2
7
2
0
7
9
2 Vestig
Leierskap
3
Toepassings
gerigte
opleiding
4 Betaal
hoe vlak
beamptes
vir werk
5
6 Motiveer 7
Bewusmaki deur
Werksomst
ng by ander erkenning andighede
amptenary
8
Profesionel
e beeld van
beamptes
9 Vestig
respek
teenoor
beamptes
10 Werf
beamptes
BEAMPTE-ONDERSOEK
RESULTAAT VAN TERUGVOER
BEAMPTE-ONDERSOEK
AANBEVELINGS
Die behoud en uitbou van beampte-getalle is afhanklik van 4 fasette:
1.
Ontwikkelingsgerigte-bestuur vir beamptes wat die bedryf van die beamptesake in die
algemeen, asook van die individu, bevorder. Kyk na leierskap, opleiding, erkenning,
werksomstandighede, koste en vergoeding en die bevordering van die beeld van beamptes in die
algemeen. Deursigtige opgraderingsprosesse met balans van teoretiese kennis en praktiese
blootstelling/ervaring. Gereelde hernuwing van kennis tesame met mentorskap-program. Vestig
sterk leierskap wat ander beamptes op ‘n opbouend wyse ondersteun.
2.
Beter doelgerigte opleiding. ‘n Meer toeganklike behoorlike kurrikulum, opleidingsmateriaal en
toetsing (prakties ook) vir beamptes. Verpligte leer van die stoei-reëls vir stoeiers bo 12, met
spesiale leermateriaal en kursusse vir die doel, versprei onder alle stoeiers.
3.
Bou die beeld van beamptes uit binne die interne bemarking van stoei in die algemeen, gedryf
vanaf die nasionale-, provinsiale- en klubvlakke na ouers, stoeiers en die publiek, veral
skoolgaande ouderdomme. Spesifieke bemarking van die rol van Beamptes/Skeidsregter. Maak
dit gesog (cool) om beampte te wees, ook vir tienderjariges. Bevorder erkenning van beamptes
op verskeie vlakke en geleenthede.
4.
Beter werksomstandighede: Akkomodeer die persoonlike behoeftes van beamptes. Oorweeg
spesifieke aspekte wat verband hou met die werksomstandighede, kostes en vergoeding vir werk
gelewer. Skep geleentheid vir beamptes om hul kinders te sien stoei.
BEAMPTE-ONDERSOEK
BESPREKING EN RESOLUSIE
BEAMPTE-ONDERSOEK
RESOLUSIE
1.
Beamptesake is ʼn algemene prioriteit vir alle NGS strukture: Die uitbou van beampte
getalle en opleiding van beamptes word as ʼn prioriteit aanvaar vir spesifieke aksies deur
alle klubs en Noord-Gauteng Stoei met die doel om gesamentlik ʼn inkrementele
verandering te verseker en mekaar verantwoordelik te hou.
a)
Klubs moet eie spesifieke aksies in plek plaas om hul verantwoordelikheid rondom
beamptes na te kom.
b)
Die verantwoordelikheid van klubs bly onveranderd:
•
•
•
Klubs bly primêr verantwoordlik vir werwing van beamptes. Inligting vanuit die studie moet deur klubs
oorweeg word vir eie inisiatiewe en aksies om werwing en die behoud van beamptes te verseker.
Klubs bly verantwoordelik vir alle registrasies en vergoeding rondom vervoer en verblyf.
Klubs bly verantwoordelik vir akkreditasies en inskrywings van korrekte getal beamptes vir toernooie.
c)
Die Beampteraad (met nuwe struktuur) sal ‘n ondersteunende rol speel met werwing deur: Klub
besoeke, Interne opleiding, Voorligtingsessies, Loopbaanbestuur, ens.
d)
Afrigters- en Spanbestuurdersrade moet spesifieke aksies loots om die beampte betrokkenkeid en optrede konstruktief te bevorder.
•
•
•
•
Bewusmaking tydens opleidingsessies
Moedig optrede as beampte aan
Hanteer konfrontasie en konflik met respek teenoor die individu
Moedig erkenning van beamptes aan.
BEAMPTE-ONDERSOEK
RESOLUSIE 2
2.
Die UB köopteer ‘n persoon as uitvoerende amptenaar om die bestuur van Beamptes by te
staan met die uitvoering van ontwikkelingsinisiatiewe met direkte rapportering na die Visepresident.
–
–
–
3.
Skep ʼn NGS Gulde vir professionele beamptes:
–
–
–
–
–
4.
Temas soos bespreek in die verslag sal as riglyn dien vir spesifieke aksies om te implementeer.
Take sal bykomend en ondersteunend wees tot huidige take soos in die Grondwet
Die persoon sal sitting hê, sonder stemreg, op die UB asook op die Beampteraad.
ʼn Georganiseerde groepering van beamptes wat onderhewig is aan die Reglement van die beampteraad
maar met bykomende voordele wat in ʼn afsonderlike bykomende reglement vervat is.
Beamptes van ʼn bepaalde hoëvlak gradering wat vergoed word vir hulle optrede.
Die bestuur van optredes en vergoeding van die Gulde word onafhanklik deur ʼn NGS amptenaar gedoen.
Befonsing vir vergoeding word deur NGS ondersteun met die verwagting dat eie befondsing geskep word
deur uitverhuring van dienste en deur borgskappe.
Fondse vir die vergoeding en administrasie van hierdie beamptes sal uit ʼn afsonderlike trustfonds bedryf
word. Spesifieke befonsingsaksies moet geloots word om die trustfonds te skep en volhoubaar te vestig. NGS
sal die trustfonds afsonderlilik bedryf en die administrasie sal deur ʼn onafhanklike amptenaar hanteer word.
Ontwikkel ʼn opleidingskurrikulum wat verskillende vlakke van beampte-bevoegdheid
ondersteun. Belyning met ander strukture kan op ʼn later staduim gebeur.