6 Jul 2014 - ng klerksdorp

Download Report

Transcript 6 Jul 2014 - ng klerksdorp

GOUDKORRELS
www.nggoudkop.co.za
6 Julie 2014
Blok E aan diens
Prediker: Ds. Schalk Scott
Vandag
• Baie welkom aan nuwe intrekkers wat dalk
vandag die eerste keer saam met ons in die
diens is. Ons sal graag u besonderhede wil hê
en vra dat u na die diens die ouderling in die
voorportaal sal ontmoet en die nuwe
intrekkersboek sal voltooi. Ander persone wat
buite die grense woon, maar graag hier wil
inskakel, moet ook asb. aanmeld. Onthou asb.
ook om adresveranderings vir ons in die boek
te skryf.
Vandag
• Deurkollekte gaan vir Pieter Ter Haar in
Sri Lanka.
• Die bydraes in die sendingbussie gaan vir
bediening in gevangenisse.
• A.g.v. die skolevakansie is daar GEEN
Aanddiens, Kategese of Jeugkerk vir
tieners nie en ook nie die gewone weeksaktiwiteite soos die mannegroep, Bybelskool
of diens by Flamwood Landgoed nie.
Lief en Leed
Bid asb. vir almal wat in die hospitaal of tuis
siek is, veral vir Dolf de Necker van Smitlaan
73 wat weer in die hospitaal opgeneem is.
As u hospitaal toe gaan laat weet asb. u
wyksleier of een van die leraars.
Ons wil bid vir al die werkloosheid in ons
land en die stres en trauma wat dit
veroorsaak. Bid dat die Here deure sal
oopmaak en geleenthede sal voorsien.
Verjaardae vandag en die week
Van
Naam
Verjaar Wyk Adres
Kontaknr.
Pretorius
Dorris
07/06 D4b Blok E5
Dames
Danie
07/07
C2 Monicalaan 130 0184684362
Niemand
Ilsé
07/07
C2 Goudkoplaan 1
van den Berg Bertus
07/07
E3 Flamwoodpark 9 0833941623
Labuschagne Theuns
07/09 F1b Redelinghuysstr 9 0845562891
Oberholzer
Adriaan
07/09
F6 Lornastraat 36
Saaiman
Martie
07/09
C1 Savanna Meent 9 0726709897
0832738770
0824486200
0718724436
Verjaardae vandag en die week
Van
Naam
Verjaar Wyk Adres
De Villiers
Sonja
07/10
F5b Oranjestr 41
0763222799
Fourie
Franco
07/10
D2 Platanlaan 54
0184681369
Griesel
Howard 07/10
0824523399
Ross
Mari
07/10
G6 Dawnlaan 14
Essenhoutstr
H2 40A
Weitz
Chris
07/10
D1 Rinalaan 1
0828042357
Van Schalkwyk Nelmari 07/11
F1a Marilynhof 1
0747043555
Grobbelaar
C4 Yulandastr 7
0829207060
Mariette 07/12
Selfoon
0823745989
Ander sake
Die SAVF se Kinderhawe in Freemanville se huis
vir 2 to 4 jariges (12 in totaal) se buite speelgoed
is gedaan gespeel. Die behoefte vir enige van die
volgende items (gebruik of nuut ) is groot:
•skopfietsies
•driewiele
•sleepwaentjies
•trapfietsies met sywiele
Dalk is daar van die items wat in u motorhuis lê
en stof opgaar. Indien u kan help, bring asb. die
items na die kerkkantoor. Kom ons kyk of ons
hierdie kinderhawe kan help.
GOUE OUES
• Senior Burger Badplaas vakansie 5 -12
Oktober 2014
Al ons 60 plussers word uitgenooi na ’n
heerlike vakansie by Badplaas Rotariër
oord 5-12 Oktober 2014. Die Prys is
ongeveer R 2200. En sluit in vervoer en
verblyf en 3 maaltye ’n dag 7 nagte. Kyk
solank u dagboek deur en boek hierdie
datum!
Hulp vir Dominionville
Gaan u kaste regpak in die Julie vakansie?
Die Dominionville gemeenskap kry baie
swaar. Enige tweedehandse klere (baba,
kinder, mans of dames), komberse,
beddegoed en tydskrifte, enige
ongebruikte artikels en blikkies kos is baie
welkom.
U kan dit by die kerkkantoor aflaai en ons
sal die dame wat die verspreiding gaan
doen, kontak.
Hulp benodig - Skolevoeding
• Enige persoon wat kan help met die
voorbereiding of bediening van kos by
Laerskool Roosheuwel en by Laerskool
Unie kontak asb vir Sanet Claassen by
0829772140 of 018-4687453. Ons
benodig veral persone wat kan help met
die kokery. Bestanddele word deur die
kerk verskaf.