CD: Cope met mekaar

Download Report

Transcript CD: Cope met mekaar

Temalys: COPE MET MEKAAR

1.

2.

3.

4.

5.

6.

7.

8.

Openingsles [almal] Kommunikasielyne Kommunikasiestyle Kommunikasievlakke Ouergedrag Ouergesag Behoefte aan ander Die regte vriende Geestelike eenheid 9.

Groepsdruk 10. Geslagsgedrag 11. Enkellopendes 12. Romantiese liefde 13. Liefdesvriende 14. Verhoudings-etiek 15. Verhoudingstrou 16. Binne-verhoudings 17. Ken-verhoudings 18. Waarde-vorming 19. Waardes bepaal gedrag 20. Sleutelwaardes

Cope met mekaar Wat hoor jy

(Grepe hieruit as voorbeeld)

KK&K: Kommunikasiekwaliteit & Konflik Hoe diep twiet jy Hoe om in dié tyd ouers groot te maak Hoe ver kan jy gaan Alleen of eensaam Vriende kan jou maak of breek Staan@mekaar Swem of float ’n Pot is anders as ‘n deksel Potte sonder deksels Dit fladder in my Met hoeveel oë kyk jy Trou se spoed gebreek Sterker as die dood Vind jou vorm Weet jy of ken jy Wat sien jy Resiproke reaksies Soek die sleutel

Inhoud en hantering van die CD pakket COPE MET MEKAAR bevat die volgende: Leiersgids met riglyne vir elke aanbieding (pdf) Gespreksgids: uitdeelstukke vir elke bespreking (pdf) Les-programme (21) vir graad 7 tot 11/12 (PowerPoint) Motiveringskursus vir aanbieders (PowerPoint)

Hierdie aanbieding is ’n voorbeeld van slegs vyf skyfies van die

INLEIDING van les 1.

DOEL VAN INLEIDING:

Wek belangstelling in ‘n saak, beginsel of (probleem)area in die tiener leefwêreld.

Die NOTAS

onderaan die skyfies gee riglyne vir die bespreking. Vrae aan die groep is in

bold

. Die R> gee ‘n aanduiding van die aantal kere wat die regs-pyltjie gebruik word vir die skyfie om volledig te ontvou. In die meeste gevalle is slegs een R> nodig, aangesien

outomatiese animasie met ’n 2-sekonde tyd-stelling

die res van die elemente oopmaak.

COPE MET MEKAAR, les-program 1: KOMMUNIKASIELYNE Hierdie les volg op die Jaaropeningsles (vir die groot groep) waarin die reeks tema, COPE MET MEKAAR, bekendgestel is.

• • •

KOMMUNIKASIE

is die hoofletterwoord in verhoudings. In dié les word die kommu nikasielyne met

God

, die

natuur

en ander

mense

as hoor-verhoudings aangedui. In die

INLEIDING

word die hoor-verhouding met God aangespreek. Deur die grafiese uitbeelding van 2 Tim 3:16 word die oorsprong en essensie van die Woord uitgelig: God het sy

Seun gestuur

as die Woord wat onder mense kom leef het.

Nadat dié Woord deur baie mense verwerp is en sy Seun vermoor is,

stuur Hy sy Gees

om sy kinders aan Jesus se woorde te herinner [Joh 14:25].

Sy Gees het

mense

toe gehelp om hierdie woorde

op skrif te stel

sodat dié wat dit glo, gered kan word [2 Tim 3:15].

Lees nou die notas onderaan die skyfies.

Slideshow: Staan op die volgende skyfie en druk shift F5.

In die begin was die Woord daar...

En die Woord was self God. Die Woord het mens geword Van die begin af was Hy daar.

Every Scripture is God-breathed

[Amplified NT] 2 Tim 3:16