5 Jan 2014 - ng klerksdorp

Download Report

Transcript 5 Jan 2014 - ng klerksdorp

Slide 1

GOUDKORRELS
www.nggoudkop.co.za
5 Januarie 2014
Blok C aan diens
Prediker: Prop. Wesley Lamprecht


Slide 2

Vandag
• Baie welkom aan nuwe intrekkers wat dalk
vandag die eerste keer saam met ons in die
diens is. Ons sal graag u besonderhede wil hê
en vra dat u na die diens die ouderling in die
voorportaal sal ontmoet en die nuwe
intrekkersboek sal voltooi. Ander persone wat
buite die grense woon, maar graag hier wil
inskakel, moet ook asb. aanmeld. Onthou asb.
ook om adresveranderings vir ons in die boek
te skryf.


Slide 3

Vandag
• Deurkollekte vir Pieter Ter Haar.
• Die bydraes in die sendingbussie gaan vir
die werk van ds. Frik van Rensburg vir
kinder-evangelisasie.
• Die kleuterkerk, kategese, gebruiklike tee
en koek na die diens soggens en die
aanddienste het afgesluit vir die jaar.
Aanddienste begin weer op 19 Januarie
2014.


Slide 4

Lief en Leed
• Dink asb. in u gebede aan die volgende persone
wat in die hospitaal is/was of tuis siek is: Nic
Smuts van Glen Eden 17 en John Snyman van
Ceciliastraat 11.
• Estie Kilian van Nettiestraat 4 se ma is verlede
Sondag oorlede. Die begrafnis het reeds
plaasgevind. Ons bid ook vir haar en die familie
baie sterkte en troos toe.


Slide 5

Verjaardae vandag en die week
Van

Naam

Roets

Petro

Verjaar Wyk Adres

Kontakno.

01/05

D5

Timlaan 26

0845491145

Van Heerden Susan

01/05

G3a Longridge 2

0835635703

Van Rooyen Jay Be

01/05

D2

Platanlaan 58

0832792769

Kok

Tristan

01/06

F5

Schwanenplatz 3 0783405744

Barkhuizen

Jan

01/07

B4

Monicalaan 74

Du Plooy

Willem

01/07

E1

Cullinanstraat 19 0834094690

Jacobs

Barry

01/07

D5

Suzetlaan 10

0827178018

0731771556


Slide 6

Verjaardae vandag en die week
Van

Naam

Verjaar Wyk Adres

Nortje

Banie

01/07

C3

Wannenburg Tanya

01/07

F1b Pelserstraat 20

0722214169

Benadé

Rinnie

01/08

H4

Radloffstraat 7

0845982023

Botha

Mart

01/08

A5

Ronelstraat 12

0828845344

Fourie

Theuns

01/08

D2

Platanlaan 54

0828015433

Viljoen

Wim

01/08

B6

Lizaweg 33

0184683007

Stimie

Jade

01/09

F5

Oranjestraat 44 0798352523

Ehlerslaan 18

Kontakno.

0726084177


Slide 7

Verjaardae vandag en die week
Van

Naam

Swanepoel

Hennie

Verjaar Wyk Adres

Kontakno.

01/09

H5

Irvinestraat 94

0834510567

Van Tonder Fien

01/09

E3

Lisalaan 65

0828826535

Helm

Esmé

01/10

F6

Douglasstraat 8 0832335497

Brand

Susan

01/11

F1b Geraldstraat 16

0844047003

Brits

RC

01/11

E2

Greylingstr 21

0832569459

01/11

B4

Donna Bella 12

0826855849

Redelinghuys Dennis


Slide 8

Belangrike datums
• Ds. Schalk Scott is nog met verlof tot 6
Januarie 2014.
• Ds. Coenraad van Staden is met verlof
vanaf 1 tot 15 Januarie 2014.


Slide 9

Ander sake
• Wyksleiers: Die 2014 kalenders is in jul
hokkies in die konsistorie.
• Die kerkkantoor is gesluit tot 6 Januarie en
sal nie Dinsdae en Vrydae oop wees nie,
maar nog Sondae na die erediens. Ansie
is steeds beskikbaar op die selfoon en
landlyn.