INTRODUCING THE REVISED NATIONAL CURRICULUM …

Download Report

Transcript INTRODUCING THE REVISED NATIONAL CURRICULUM …

BEKENDSTELLING:
HERSIENE NASIONALE
KURRIKULUMVERKLARING
IN DIE SENIOR FASE
‘N WKOD-ORIëNTERINGSWERKSWINKEL VIR DIE
SENIOR FASE 2005
DIREKTORAAT KURRIKULUMONTWIKKELING
Januarie 04
1
DEEL 1





Januarie 04
AGTERGROND
HNKV-PROSES
IMPLEMENTERING VAN DIE
KURRIKULUM
ASSESSERING
TEN SLOTTE
2
DEEL 2
’n BLIK OP DIE
LEERAREAVERKLARINGS
Januarie 04
3
AGTERGROND

Januarie 04
Kurrikulumveranderinge na apartheid in
SA het ten doel gehad die
 normalisering van onderrig en leer
 transformasie van onderrig en leer
deur die voortbring van een
nasionale kernkurrikulum
 verwydering van vooroordele en
partydigheid van die apartheidsregering
 verskuiwing van ’n doel-endoelwittebenadering tot ‘n
uitkomsgebaseerde benadering
4
Nuwe beleid vir kurrikulum
en assessering


Januarie 04
Oktober 1997 : Die Nasionale
Kurrikulumverklaring graad R - 9
(K2005)
Desember 1998 : Die
assesseringsbeleid in die
Algemene-onderwys-enopleidingsband vir graad R - 9 en
Basiese Onderwys vir
Volwassenes
5
Die HNKV is op die
grondwet gebaseer
Fundamentele WAARDES in die
grondwet wat die kurrikulum moet
reflekteer:








Januarie 04
Demokrasie
Sosiale regverdigheid en gelykheid
Nie-rassisme en nie-seksisme
Ubuntu (menswaardigheid)
‘n Vrye gemeenskap
Verantwoordbaarheid/Verantwoordelikheid
Respek
Regsoewereiniteit
Versoening
Manifes oor Waardes, Opvoeding en Demokrasie, Dept. van Ond. 2001
6
Beginsels van die HNKV





Januarie 04
Sosiale geregtigheid, ’n
gesonde omgewing,
menseregte en inklusiwiteit
Uitkomsgebaseerde
onderwys
‘n Hoë vlak van vaardighede,
kennis en waardes vir almal
Duidelikheid en toeganklikheid
Progressie en integrasie
7
Nasionale Kurrikulumproses











Januarie 04

1997
1998
1999
2000
2001
2002
2003
2004
2005
2006
2007
2008
K2005
K2005
Graad 1
Graad 2
Graad 3&7
Graad 4&8
Graad 5&9
Graad 6
HNKV-proses
Hersieningskom.
Verslag Mei
Konsep HNKV
HNKV Mei
Graad R tot 3
Graad 4 tot 6
Graad 7
Graad 8
Graad 9
8
Verskille tussen K2005 en
die HNKV:






Januarie 04
Verminder ontwerpkenmerke
Vereenvoudig die taal
Bring assessering en kurrikulum in
ooreenstemming
Verbeter onderwyseroriëntering en
opleiding
Verbeter leerondersteuningsmateriaal
Verbeter provinsiale ondersteuning
Heroorweeg tydskale vir
implementering
9
Kurrikulumontwikkeling en
-verandering (Sen. Fase)
HNKV
K2005









Januarie 04
7 KU’e en 5 Ontw.
Uitkomste
8 Leerareas
3 Leerprogramme
Faseorganiseerders
Programorganiseerders
SU’s
Asesseringskriteria

Omvangverklarings
Prestasieaanduiders








7 KU’e en 5 Ontw.
Uitkomste
8 Leerareas
Leerprogramme (2+)
Leeruitkomste
Assesseringstandaarde
10
Januarie 04
11


LEERUITKOMSTE
Bly dieselfde oor al die grade
12 LU’s wat nie in die
Grondslagfase voorkom nie,
word in die Intermediêre Fase
geassesseer en daar is een
meer vir Lewensoriëntering
(vir beroepe)

LU’s beskryf die kennis,
vaardighede en waardes wat
die leerder behoort te ken, te
demonstreer en te kan doen
aan die einde van die AOO.

Januarie 04
LU’e SKRYF NIE INHOUD OF
METODE VOOR NIE.

12
ASSESSERINGSTANDAARDE:





Januarie 04
Graad-spesifiek
Beskryf die minimum vlak
wat die leerder behoort te
demonstreer in bereiking van die
leeruitkoms
Beskryf die minimum wyses
(diepte en omvang) waarop die
leerders die bereiking van die leeruitkoms kan demonstreer.
Dui konseptuele progressie vir die
Leerarea aan
Dui integrering van konsepte,
vaardighede en waardes aan
ASSESSERINGSTANDAARDE
SKRYF NIE METODE VOOR NIE. 13
BEPLANNINGSVLAKKE

LEERPROGRAMME (FASEPLAN)

Bevorder die bereiking van die LU’e &
AS’e vir die Fase
 Moet al die LU’e en AS’e wat in die fase
bereik moet word omvattend dek.

Hierdie faselange leerprogram bevat:




Januarie 04
JAARLANGE WERKSKEDULES
(GRAADPLAN)
Toon pas en opeenvolging van aktiwiteite
aan
Hierdie jaarplanwerkskedule bevat:LESPLANNE (INDIVIDUELE ONDERWSERS
BEPLANNING VAN WERKEENHEDE)
Gee meer detail, insluitende voorbeelde
14
van lesse wat in ’n gegewe periode
INTERMED.
GRONDSLAG
Geletterdheid
Syferkundigheid
Lewensvaardigheid
Tale, Wiskunde & ander
leerprogramme wat
die orige leerareas mag
SENIOR
omvat
Tale, Wiskunde, LO,
K&K, EBW, Teg,
NW, SW (G&A).
PER FASE
Leerprogramme lewer die LU’s en
AS’e
deur aktiwiteite
BEPLANDE
Januarie 04
GESTRUKTUEERDE
15
ONTWIKKELLING VAN LEERPROGRAMME:’n Nasionale onderwysersgids vir elke LA sal
die volgende insluit:












Januarie 04
Integrasie van Leerareas
Integrasie oor Leerareas heen
“Weeg” van uitkomste
Groepering van assesseringstandaarde
Tydstoewysing
Assessering
Leerstoornisse
Ontwerp van ’n leerprogram
Beleid en wetgewing
Opleidingontwikkeling en lewering
Bronne en ondersteuning
Beplanning en organisasie
16
ASSESSERING
Die HNKV bring die kurrikulum en
assesseringsbeleid in ooreenstemming
Die AOOS is ’n volle kwalifikasie
toegeken aan die einde van
Graad 9
Kodes verander
vanaf 1 - 10 en NN – 5
tot 1- 4
Januarie 04
17
Die tipe onderwyser wat in
die vooruitsig gestel word












Januarie 04
Gekwalifiseerd
bekwaam
toegewyd
besorgde persoon
onderhandelaar vir leer
interpreteerder & ontwerper
van LP’e
leier
administrateur
bestuurder
assessor
fase -/leerarea spesialis
aktiewe gemeenskapslid en
burger
18
Die tipe leerder wat in die
vooruitsig gestel word:




Januarie 04
’n Geletterde,
syferkundige,
multivaardige leerder wat
die omgewing respekteer
selfvertroue betoon, en
verantwoordelik in die
gemeenskap deelneem
19
DEEL TWEE
‘N BLIK OP DIE
LEERAREAVERKLARINGS
Januarie 04
20
Uitleg van die HNKV Leerareadokumente

Deel 1 : Inleiding
Die HNKV
Die betrokke leerarea

Deel 2 : Leeruitkomste en
Assesseringstandaarde
Minimum KVWH verlang
Verwagtinge per graad
Kontinuum van leer verseker progressie

DEEL3 : Assessering
Beginsels van UGA
Riglyne vir UGA
Idees opteken en verslaghouding

Deel 4 : Verwysingslys
Woordelys
Januarie 04
21
Tale: Leeruitkomste
1. Luister
2. Praat
3. Lees en kyk
4. Skryf
5. Dink en redeneer
6. Taalstruktuur en -gebruik
Januarie 04
22
Wiskunde:
Leeruitkomste
1. Getalle, Bewerkings en
Verhoudings
2. Patrone, Funksies en
Algebra
3. Ruimte en vorm
4. Meting
5. Datahantering
Januarie 04
23
Natuurwetenskappe:
Leeruitkomste
1. Wetenskaplike ondersoek
2. Konstruksie van
Wetenskapkennis
3. Wetenskap, tegnologie en
die omgewing
Januarie 04
24
Sosiale Wetenskappe:
Leeruitkomste
1. Geskiedenis
1.1 Geskiedkundige ondersoek
1.2 Geskiedkundige kennis
en begrip
1.3 Geskiedkundige interpretasie
2. Aardrykskunde
2.1 Aardrykskundige ondersoek
2.2 Aardrykskundige kennis
en begrip
2.3 Ondersoek van vraagstukke
Januarie 04
25
Kuns en Kultuur:
Leeruitkomste
1. Skepping, interpretasie en
aanbieding
2. Besinning
3. Deelname en
samewerking
4. Uitdrukking en
kommunikasie
Januarie 04
26
Lewensoriëntering:
Leeruitkomste
Januarie 04
1. Gesondheidsbevordering
2. Sosiale ontwikkeling
3. Persoonlike ontwikkeling
4. Liggaamlike ontwikkeling
en beweging
5. Oriëntering ten opsigte van
die Wêreld van Werk (Nuut vir
Senior Fase)
27
Ekonomiese en
Bestuurswetenskappe:
Leeruitkomste
1. Kennis en Begrip van die
Ekonomiese Siklus
2. Begrip van Volhoubare Groei en
Ontwikkeling
3. Bestuurs-, Verbruikers- en
Finansiële Kennis en
Vaardighede
4. Entrepreneurskennis en Vaardighede
Januarie 04
28
Tegnologie:
Leeruitkomste
1. Tegnologiese prosesse en
vaardighede
2. Tegnologiese kennis en
begrip
3. Tegnologie, samelewing en
omgewing
Januarie 04
29
Opleiding in HNKV:
1. Uiteensetting van die
leerareas
(Werkswinkels aangebied deur
OBOS vir elke leerarea. Bring
LA-verklaring en oorsigdokument saam.)
2. HNKV: 4 ½ dae opleiding
vanaf 11 tot 15 Julie 2005 vir
graad 7-onderwysers wat nie in
2003 of 2004 bygewoon het nie
Januarie 04
Dankie
30
EINDE
Januarie 04
31