Raak stil saam met NG Bergsig 2014-06-18

Download Report

Transcript Raak stil saam met NG Bergsig 2014-06-18

Psalm 143:7-10
Luister na God se Woord
7Antwoord
my tog gou, Here, ek is heeltemal gedaan.
Moet tog nie van my af wegkyk
dat ek word soos dié wat sterwe nie.
8Laat
my elke môre u liefde ondervind,
want in U stel ek my vertroue.
Wys my die pad wat ek moet loop,
want my hoop is op U gevestig.
9Red my van my vyande, Here,
want by U skuil ek.
10Leer my om u wil te doen,
want U is my God!
Laat u goeie Gees my op ’n gelyk pad lei.
Oordink God se Woord
...want in U stel ek my vertroue.
...want my hoop is op U gevestig.
...want by U skuil ek.
...want U is my God!
Praat met God
• Almal wat op ons gebedslys is
• Al die mense wat beïnvloed word
deur die staking
• Al die rolspelers in die
onderhandelinge
• Dat ons God sal eer vir wie Hy is!
Anna Richter
Ben Louw
Ansie Pretorius
Jan Venter
Belinda Blom
Janes Beukes
Gwen Venter
Jerry de Villiers
Chris Horn
Lien Brittz
Matthy Nel
Marthie van der Merwe
Christa Lourens se kleindogter, Illiane
Miemie Strydom
Philip Prinsloo
Corrie & Johannes
Neels Minnaar
Rosa Maritz
Sakkie Schoombee
Ds. Jan van Breda
Simon Vets
Esme Kock
Skalk Louw
Hannes Killian
Susan Vermaak
Ian en Miemie Smuts
Susie du Preez
Tienie Steyn
Willie Roos
Matthy Nel
Sonja & Roelf Dekker
Gert Erasmus
Hospitaal
Pretoria
Edu Steyn
Barto Giessing
Johannesburg
Christo Viljoen
Peglarae
Alfred Kanes
Dankie Here vir U genade
Dankie, Here dat U vir ons sorg
soos U belowe het!
Dankie, Here,
dat ons dit elke dag kan sien
in al die klein genadetjies
waardeer ons omring word!
Amen!