Luister na God se Woord 2Ek sal die Here altyd weer prys, sy lof sal altyd op my lippe wees. 3Ek sal die roem.

Download Report

Transcript Luister na God se Woord 2Ek sal die Here altyd weer prys, sy lof sal altyd op my lippe wees. 3Ek sal die roem.

Luister na God se Woord

2 Ek sal die Here altyd weer prys, sy lof sal altyd op my lippe wees.

3 Ek sal die roem van die Here besing; die wat swaar kry, sal dit hoor en daaroor bly wees.

4 Sing saam met my oor die grootheid van die Here en laat ons saam sy Naam prys.

Psalm 34:2–4

Luister na God se Woord

5 Ek het die Here aangeroep en Hy het my geantwoord, Hy het my gered uit alle doodsgevare.

6 Dié wat swaar kry, sien op na Hom en straal van blydskap, hulle word nie teleurgestel in hulle verwagting nie.

7 Ek is een van die ellendiges wat geroep het.

Die Here het gehoor, uit al my benoudhede het Hy my gered.

Psalm 34:5–8

Dink na oor God se Woord

Die Psalmdigter getuig oor die Here se Verlossing in sy lewe...

Indien jy terugkyk na die jaar wat verby is...

* Waar het jy die Here se hand in jou lewe gesien?

gesien?

* Wat is die impak daarvan in jou lewe?

Praat met God

Here, ek onthou toe ek...

Here, ek sien nou hoe U my...

Here, ek weet vandag dat U...

Sê vir God dankie

Here, dankie dat U my God is!

Here, dankie dat U saam met my deur die laaste jaar is!

Here, dankie dat U dit wat ek deur is gebruik!

Here, dankie dat U die Verlosser God is, in alle tye en omstandighede!

Intersessie

Tree in vir

NG Bergsig;

God se kinders;

die gemeentes van Jesus;

almal in nood hier, in die land en oor die wêreld.

Intersessie

Tree in vir: almal op ons gebedslys

Intersessie • • • • • • • • • • • Attie de Jongh (082 568 1710) Barto Giessing (082 774 7940) Corrie & Johannes (083 319 1166) Gwen Venter (078 082 4848) Janes Beukes (ma Lizette) (082 953 2678) Judith van Straten (082 546 2142) Laneska Bergh (074 958 9289) Lien Brittz (014 592 5616) Piet Botha (083 555 9063) Séra de Oliveira (082 575 1301) Sunette Strydom (084 083 0045)

Intersessie • • • • • • • • • • • Tannie Annatjie Koekemoer se dogter, Lina (073 284 7279) Tannie Martie Kruger (082 564 2347) Tannie Hettie Muller (082 722 7032)

Hospitaal

Peglerae

Hennie Steyn (084 489 0478) Danie Beyleveld (083 357 7165)

Pretoria-Oos

Edu Steyn (072 204 2726)

Wilgers

Faan Grobler (082 450 5643)

Intersessie • • •

Innige meegevoel

Coetzer-familie met die afsterwe van Martie Oelofse-familie met die afsterwe van Koos

Aan God die Eer

Ons staan verstom oor U Grootheid Heer!

AMEN!