Maak Natuurvriendelik Tuin

Download Report

Transcript Maak Natuurvriendelik Tuin

MAAK NATUURVRIENDELIK TUIN
Little Ranch
Prof. Gerrit van Tonder (082-453-6056)
Instituut vir Grondwaterstudies
Universiteit van die Vrystaat
Wat die TUINIER vir die
OMGEWING kan doen
1. Wees gebalanseerd
2. Maak natuurvriendelik tuin
 Verminder jou koolstofvoetspoor (CO2)
 Maak meer gebruik van kompos (vir elke ton kompostoevoeging word die CO2 in die atmosfeer
met 1 ton verminder)
 Minimum omspit en bewerking van grond (begin metodes in tuin toepas wat sal sorg dat jy oor een jaar sal kan oorslaan
na GEEN-BEWERKING)
 Met elke 500 liter brandstof wat gebruik word, verhoog die CO2 in die atmosfeer met 1 ton – selfs boere kan na minimum
bewerking strewe en sodoende brandstof bespaar
 Plaas ‘n organiese deklaag op u bogrond (lusern-hooi, strooi, blare, grassnysels, boombas, grond-boontjiedoppe) – dit
verminder watergebruik aansienlik en plaas koolstof terug in die grond
 Maak meer van inheemse plante gebruik
 Beperk vinnig oplosbare stikstofkunsmisse tot ’n absolute minimum (bv. KAN, Ureum) – gebruik liewer organiese
kunsmis of konynpille
 ‘n Uitstekende stadigvrystellende stikstofkunsmis is BLACK UREA – by Koöperasie te koop teen R270 vir ‘n
50 kg sak. Of gebruik Madumbi Humate + Ureum
 Moenie sistemiese plaagdoders gebruik nie
 Begin jou eie erdwurmplaas (rooi-erdwurm en nie die tuin-erdwurm nie)
 Kweek jou eie groente in lasagne-beddings
Maak die Grond jou PASSIE
en die res sal volg
Met natuurvriendelike tuinmaak word die grondorganismes
gevoed wat die organiese materiaal afbreek in vorms wat die
plante kan opneem.
Sintetiese kunsmisse word hoofsaaklik direk deur die plant
opgeneem. Die organiese produkte word stadig vrygestel,
terwyl die meeste sintetiese kunsmisse vinnig vrygestel word
aan die plant.
Gesonde plante benodig water, vrugbare diep grond (goeie
tekstuur, struktuur, biologiese lewe asook ʼn hoë vashouvermoë
van chemiese elemente en die regte pH), en dan son en lug.
Samestelling van Grond
Tekstuur van grond
(% sand, silk en klei)
Little Ranch
pH – suurheid van grond
KAV – stoorkapasiteit van grond
Hoeveelheid organiese materiaal
Klei- en humusinhoud
Glomalieninoud (proteïenerige gom)
Grondvoedselketting (hoe lewendig is die grond)
Aantal grondorganismes
Biodiversiwiteit van grond
Biomassa van grond
Aantal erdwurms
Verbeter jou Grond
Onvrugbare grond
Vrugbare grond
→ siek plante
→ gesonde plante
 Patogeniese mikrobes
(E.coli en geen erdwurms)
 Goeie grondmikrobes
(goeie fungi, bakterieë, erdwurms)
 Kompakte grond
 Goedgedreineerde grond
 Omspit van grond
 Minimum omspit van grond
 Geen deklaag
 Deklaag + groenbemesting
 Geen humus
 Bevat humus
Geen organiese materiaal
+ Sintetiese kunsmis
Organiese materiaal +
Sintetiese kunsmis
Minder as 2% koolstof in grond
Little Ranch
Kompos + Organiese
voeding
5-10% koolstof in grond
Die Gezoem van die Bye …
 In die VSA het 2 miljoen heuningbykolonies die afgelope vier jaar gevrek en in
Frankryk was die vrektes meer as 30%
 In Suid-Afrika het Amerikaanse jongbysiekte (vuilbloedsiekte – Paenibacillus
larvae) in 2009 in die Weskaap kop uitgesteek
 Die Varrao myt is aan die begin
van 2010 vir die eerste keer in die Weskaap opgemerk
WAT KAN ONS DOEN?
 Moenie byneste uitroei nie (beskermde spesie)
 Moenie gevaarlike gifstowwe in die tuin gebruik nie
 Gebruik natuurvriendelike plaagdoders en spuit sans wanneer die bye slaap
 Plant by-vriendelike plante wat goeie nektar verskaf
“If the bee disappeared off the surface of the globe, then man would only
have four years of life left. No more bees, no more pollination, no more
plants, no more animals, no more man” — Albert Einstein
Bees are world-class navigators.
Honeybees communicate direction and
distance from the hive to nectar sources
through a sophisticated dance "language".
In 1973, Karl von Frisch received a Nobel Prize for
deciphering this bee language, which consists
of a circle dance and a tail wagging dance.
It accurately tells other bees the angle from the sun
and the distance to the nectar. Bees use the sun as a compass.
Even when the sun is obscured by clouds, bees can detect
it's position from the light in brighter patches of the sky.
Bees also can see ultraviolet designs in flowers like an
airplane circling an airport sees the landing lights on a runway.
Honeybees also have a built-in clock that appears to be
synchronised with the secretion of nectar from flowers.