Lewensprosesse in plante

Download Report

Transcript Lewensprosesse in plante

Lewensprosesse in plante
Reaksies van plante op die omgewing
1
J Gerber and J Goliath
Plant hormone
◊ Algemene funksies van die volgende planthormone:
 Ouksiene
 Gibberelliene
 Absisiensuur
 Ondersoek geotropisme en fototropisme deur die beheer van veranderlikes
◊ Rol van ouksiene in geotropisme deur die regulering van differensiële groei
◊ Rol van ouksiene in fototropisme deur die regulering van differensiële groei
◊ Gebruik van planthormone in landbou:
 Ouksiene as onkruiddoders
 Ouksiene om apikale dominansie te beheer
 Ouksiene en gibberelliene om die ontwikkeling van vrugte te
verhoog/stimuleer.
2
J Gerber and J Goliath
Plant verdedigingsmeganismes
◊ Die rol van die volgende as plant verdeigingsmeganismes:
 Chemikalieë (beskerming teen infeksie van patogeniese mikro-
organismes en wat deur herbivore geëet word.
 Dorings (beskerm plante teen diere wat hulle eet/waterverlies te
verminder)
3
J Gerber and J Goliath
Plant hormone
 Verrig ‘n spesifieke funksie wat verdere groei en
ontwikkeling van plante beheer.
 Stimuleer– ‘n proses word geaktiveer.
 Inhibisie– ‘n proses word gestop.
4
J Gerber and J Goliath
Ouksiene
 Groepplant hormone wat hoofsaaklik geproduseer word in
die apikale meristeme van singels en wortels.
 Indoolasynsuur is die mees algemene natuurlike ouksien.
 Ouksiene beweeg afwaarts in die floeëm na selle laer in die
plant.
5
J Gerber and J Goliath
Funksies van ouksiene
 Stimuleer selverdeling.
 Stimuleer selverlenging.
 Bevorder apikale dominansie (landbou).
 Stimuleer ontwikkeling van bywortels.
 Veroorsaak tropiese bewegings in in stingels en wortels.
 Stimuleer die ontwikkeling van vrugte.
6
J Gerber and J Goliath
Funksies van gibberelliene
 Stimuleer verlenging van stingels.
 Stimuleer wortelgroei.
 Bevorder blomontwikkeling.
 Bevorder die groei van syknoppe.
 Stimuleer ontkieming van sade.
7
J Gerber and J Goliath
Funksies van absisiensuur
 Inhibeer selverdeling en groei in stingels en wortels.
 Voorkom groei van knoppe en sade in winter.
 Bevorder afsnyding van blare en vrugte.
 Beheer oop –en teomaak van huidmondjies
 Bevorder rypwording van vrugte.
8
J Gerber and J Goliath
Rol van ouksiene in fototropisme
 Fototropisme is die groeibeweging




9
van ‘n plant of plantdele in reaksie
op ‘n eensydige ligstimulus.
‘n Hoë ouksienkonsentrasie
ontstaan aan die kant van die stingel
verste weg vanaf die ligbron
(skadukant)
Selverdeling en selverlenging word
gestimuleer en selle aan skadukant
groei dus vinniger.
Die stingel buig in die rigting van
die ligbron – positief fototropies..
Negatiewe fototropisme vind plaas
in wortels – groei weg van ligbron.
J Gerber and J Goliath
Rol van ouksiene in geotropisme
 Jong saailing word horisontaal





10
geplaas – wortels groei afwaarts en
stingel opwaarts.
Ouksiene versamel aan die
onderkant van die wortel.
Hoër ouksienkonsentrasie n die
onderkant van die wortel inhibeer
selverdeling en selverlenging.
Selle aan bokant van die wortel
groei vinniger a.g.v. laer
ouksienkonsentrasie.
Wortel buig afwaarts – positief
geotropies.
Stingel buig opwaarts – negatief
geotropies.
J Gerber and J Goliath
Gebruik van planthormone in landbou
 Wortelvorming by steggies.
 Prusering van vrugte sonder sade.
 Rypwording van vrugte.
 Toename in grootte van vrugte.
 Stimuleer ontkieming van sade.
 Beheer van onkruid.
 Apikale dominansie.
11
J Gerber and J Goliath
Ouksiene as onkruiddoders
 Sintetiese onkruiddoders bevat hoë konsentrasies ouksiene.
 Vesnel metabolisme van breëblaar, dikotiele onkruide en
stimuleer dus groei.
 Onkruide groei so vinnig dat hul voedselproduksie en
wateropname nie genoegsaam is nie.
 Plante verswak en gaan dood.
12
J Gerber and J Goliath
Apikale dominansie
 Apikale dominansie vind plaas wanneer die




13
apikale knop van die hoofstingel sterker
groei as die syknoppe laer af op die stingel.
Verwydering van die apikale knop –
verwydering van ouksiene.
Meer syknoppe groei onder die apikale
knop.
Snoei bevorder die greoi van syknoppe.
Die waarde van snoei – plant groei
bosvormig en vrugvorming word beheer.
J Gerber and J Goliath
Plant verdedigingsmeganisme - dorings
 Skerp dorings beskerm die
plant teen herbivore.
 Minder skade aan plante
deur herbivore en plante
kan aanhou met groei.
 Beperk waterverlies.
14
J Gerber and J Goliath
Plant verdedigingsmeganismes chemikalieë
 Baie plante produseer
chemikalieë wat ‘n rol
speel in die verdeiging teen
herbivore en patogeniese
organismes.
 Chemikalieë is giftig en
beïnvloed die
verteerbaarheid van
plantmateriaal.
15
J Gerber and J Goliath