Reaksies van diere op die omgewing

Download Report

Transcript Reaksies van diere op die omgewing

LEWENSWETENSKAPPE
2011
J Gerber and J Goliath
1
Hormone en senuwees stel diere in staat om te:



Reageer op interne en eksterne veranderinge.
Koördineer die verskeie aktiwiteite van die
liggaam.
Waarnemings van die reaksie van sommige
invertebrate bv. Houtluis op lig en humiditeit.
J Gerber and J Goliath
2
Die noodsaaklikheid van ‘n senustelsel by
mense in terme van:


Reaksie op stimuli (ekstern en intern)
Koördinasie van die verskeie aktiwiteite in die
liggaam.
J Gerber and J Goliath
3







Ligging en funksies van:
Serebrum
Hipotalamus
Serebellum
Medulla oblongata
Rugmurg
Model van die menslike brein
Neem waar en teken die eksterne struktuur
van die brein
J Gerber and J Goliath
4




Dagga
Heroïen
Ecstacy
Tik
J Gerber and J Goliath
5

Periferale senustelsel
Ligging en funksies

Outonome senustelsel
Ligging en funksies
J Gerber and J Goliath
6




Oorsake, simptome en behandeling van EEN
van die volgende siektes/afwykings:
Alzheimer’s se siekte OF
Aandaggebreksindroom OF
Depressie
J Gerber and J Goliath
7





Algemene struktuur van ‘n neuron insluitend:
selkern, selliggaam, sitoplasma, miëlienskede,
akson en dendriete.
Diagramme met byskrifte om die drie tipes
neurone d.m.v. mikroskoopskyfies/mikrograwe te
illustreer.
Struktuur en funksies van die drie soorte neurone.
Die senuwee is saamgestel uit senuvesels
bymekaargehou deur bindweefsel.
Oordrag van senu-impuls langs neurone en oor
sinapse m.b.v. neurotransmittors (geen
besonderhede van elektriese ladings benodig nie).
J Gerber and J Goliath
8





Verskil tussen ‘n refleksaksie en ‘n
refleksboog.
Waarneming deur mikroskoopskyfies en teken
‘n diagram met byskrifte van ‘n deursnee deur
die rugmurg.
Struktuur van ‘n eenvoudige refleksboog
(reseptor, sensoriese neuron, dorsale wortel
van spinale senuwee, rugmurg, interneuron,
motoriese neuron, ventrale wortel van spinale
senuwee, effektor)
Funksionering van ‘n eenvoudige refleksboog
m.b.v. ‘n voorbeeld.
Belangrikheid van ‘n refleksboog.
J Gerber and J Goliath
9


Reseptore op die vel van houtluise is sensitief
op lig en humiditeit.
Houtluise beweeg weg van lig en droë
omgewings.
J Gerber and J Goliath
10
Die stelsels hieronder werk saam om te reageer
op eksterne en interne vernaderinge:

Senuweestelsel

Endokriene stelsel (hormone)
J Gerber and J Goliath
11
J Gerber and J Goliath
12




Ligging
Grootste deel van die brein en geleë in die
skedel.
Funksies
Setel van alle willekeurige handelinge.
Bevat areas wat senu-impulse ontvang en
interpreteer vanaf die sintuigorgane vir die
sensasie van smaak, gehoor, visie en tas.
Sentrum van hoër verstandelike funksies bv.
Geheue, intelligensie, emosies ens.
J Gerber and J Goliath
13
Ligging




Geleë onder die talamus.
Funksies
Refleks beheersentrum van meganismes soos
temperatuur, bloeddruk, slaap en emosies.
Produseer sekere hormone bv. ADH wat help
met handhawing van balans.
Handhawing van homeostase.
J Gerber and J Goliath
14
Ligging

Agter en onderkant van serebrum
Funksies


Beheer koördinasie van willekeurige
bewegings.
Bevat sentrums wat balans en ewewig beheer.
J Gerber and J Goliath
15
Ligging



Onderste gedeelte van breinstam en is ‘n
voortsetting van die rugmurg.
Funksies
Gelei impulse na en van die brein.
Beheer outonome funksies bv. Asemhaling,
hartklop, verwyding en vernouing van
bloedvate.
J Gerber and J Goliath
16
Ligging



Strek vanaf die medulla oblongata deur die
werwelkolom tot by die lendestreek.
Funksies
Veskaf geleidingsbane vir impulse na en
vanaf die brein.
Bevat reflekssentrums wat refleksaksies aan
die gang sit.
J Gerber and J Goliath
17
Dagga

Chemiese bestanddeel in dagga vebind met
spesifieke reseptore (geheue, konsentrasie,
beweging) in die brein en belemmer die
normale funksionering van hierdie reseptore.
J Gerber and J Goliath
18


Heroin
Het ‘n onderdrukkende effek op die SSS en
asemhaling stadiger plaasvind en onderdruk
ook pyn.
Onderdruk die aktiwiteit van die medulla
oblongata.
J Gerber and J Goliath
19
Ecstacy


Veroorsaak ‘n oormatige vrystelling van ‘n
sekere neurotransmittor wat neurone in die
brein oorstimuleer wat uiteindelik die
beskadiging van eindvertakkings van die
aksone teweegbring.
Negatiewe effek op die emosies, geheue en
vermoë om te leer.
J Gerber and J Goliath
20
Tik


Het ‘n sterk stimulerende effek op die SSS bv.
versnelde asemhaling en hartklop..
Veroorsaak ‘n oormatige vrystelling van ‘n
sekere neurotransmittor wat neurone in die
brein oorstimuleer en neurone beskadig.
J Gerber and J Goliath
21
Ligging

Sluit senuweeweefsel in wat buite die Nervous
SSS geleë is. Onderverdeel in die somatiese en
outonome senuweestelsels. Bestaan uit 12 paar
kopsenuwees en 31 paar rugmurgsenuwees.
Funksies


Gelei senuwee-impulse vanaf die reseptore na
die SSS, langs sensoriese neurone.
Gelei senuwee- impulse vanaf die SSS na die
effektore, langs die motoriese neurone.
J Gerber and J Goliath
22






Ligging
Bestaan uit senuwees wat met SSS verbind is.
Onderverdeel in die volgende afdelings d.i. simpatiese
en parasimpaties
Funksies
Beheer alle onwillekeurige handelinge.
Gelei senuwee-impulse vanaf die SSS na die effektore
bv. spiere en kliere.
Simpatiese afdeling berei die liggaam voor vir ‘n
noodtoestand.
Parasimpatiese afdeling laat die liggaam terugkeer na
normaal na stimulering deur die simpatiese afdeling antagonisties.
J Gerber and J Goliath
23







Dieselfde basiese bou as enige ander sel.
Selliggaam bestaan uit sitoplasma en ‘n
selkern.
Sitoplasma bevat Nissl –korrels wat ryk is
aan RNA en is by proteïenesintese betrokke.
Twee tipes uitlopers– dendriete and aksons.
Dendriete gelei senuwee-impulse na die
selliggaam
Aksone gelei senuwee-impulse weg van die
selligaa.
Aksone word omring deur ‘n miëlienskede
vir beskerming.
J Gerber and J Goliath
24
J Gerber and J Goliath
25

Neurone word geklassifiseer op grond van
die aantal uitlopers wat uit die selliggaam
ontspring.
Struktuur van verskillende tipes neurone



Monopolêre neurone – een uitloper wat in
twee vertak nl. een dendriet en een akson.
Bipolêre neurone – twee uitlopers nl. ‘n
dendriet en ‘n akson.
Multipolêre neurone – baie uitlopers nl ‘n
aantal dendriete en een akson.
J Gerber and J Goliath
26




Neurone word op grond van hul funksie as
volg geklassifiseer:
Sensoriese of afferente neuron – gelei
impulse vanaf die reseptore na die SSS en is
meestal monopolêr.
Motoriese of efferent neuron – gelei impulse
vanaf die SSS na die effektore en is
multipolêr.
Interneuron of verbindingsneuron – verbind
sensoriese en motoriese neurone in die SSS
en is multipolêr.
J Gerber and J Goliath
27




Neurone word saam gegroepeer in die
menslike liggaam.
Klein bondels aksone word senu-vesels
genoem.
Senu-vesels word saamgebind deur
bindweefsel.
Senu-vesels en bindweefsel vorm saam
senuweefsel.
J Gerber and J Goliath
28
J Gerber and J Goliath
29





Neurone sluit by mekaar aan om ‘n aaneenlopende
geleidingstelsel reg deur die liggaam.
Die akson van een neuron sluit by die dendriete
van die volgende neuron aan.
Opeenvolgende neurone is nie met mekaar verbind
nie, maar word geskei deur ‘n klein gaping.
‘n Fisiese (funksionele) verbinding ontstaan,
bekend as ‘n sinaps.
Die gaping word die sinaptiese spleet genoem.
J Gerber and J Goliath
30






‘n Reseptor word gestimuleer deur ‘n verandering in die
omgewing en die stimulus word omgeskakel in ‘n impuls.
Dendriete van ‘n sensoriese neuron gelei senu-impulse na die
selliggaa.
Senu-impulse word gelei vanaf die selliggaam langs ‘n enkele
akson tot by die sinaptiese knoppies van die eindvertakkings.
Eindvertakkings raak nie aan die dendriete van die neurone in
die rugmurg nie a.g.v. ‘n gaping die sinaptiese spleet.
Die sinaptiese knoppies van die aksone bevat
neurotransmittors wat in die sinaptiese spleet vrygestel word
wanneer die einvertakkings van die aksone gestimuleer word
deur ‘n senu-impuls.
Neurotransmittors speel dus ‘n rol in die oordrag van senuimpulse.
J Gerber and J Goliath
31
J Gerber and J Goliath
32


Refleksaksie – ‘n vinnige, outomatiese
beweging/handeling deur ‘n effektor in
reaksie op ‘n stimulus wat deur ‘n reseptor
ontvang is.
Refleksboog – pad of baan waarlangs senuimpulse gelei word vanaf ‘n reseptor na ‘n
effektor om ‘n refleksaksie teweeg te bring.
J Gerber and J Goliath
33





Reseptor – neem ‘n stimulus waar en skakel
dit om in ‘n impuls.
Sensoriese neuron – gelei die senu-impuls
na die grysstof van die rugmurg.
Inter-neuron – dien as ‘n reflekssentrum in
die grysstof van die rugmurg en dra die
impuls oor vanaf die sensoriese neuron na
die motoriese neuron.
Motoriese neuron – gelei die senu-impuls
vanaf die rugmurg na die effektor.
Effektor – reageer op die oorspronklike
stimulus.
J Gerber and J Goliath
34
J Gerber and J Goliath
35





Hitte stimulus word deur ‘n reseptor
waargeneem en omgeskakel in ‘n senu-impuls.
Senu-impuls word langs ‘n sensoriese neuron
deur die dorsale wortel na die rugmurg gelei.
Sensoriese senuwee gelei die impuls na die
inter-neuron in grysstof van rugmurg.
Neuron is in sinaptiese kontak met die
motoriese neuron.
Akson van die motoriese neuron gelei die
impuls deur die ventrale wortel na die effektor.
J Gerber and J Goliath
36

Refleksaksies beskerm die liggaam teen
gevaarlike situasies vanaf die eksterne
omgewing.
J Gerber and J Goliath
37


Instruksies
Verduidelik aktiwiteit aangaande refleksboog
Na10 minutes gee elke paar/groep/individu
terugvoering.
J Gerber and J Goliath
38
VRAAG 1
Tommy het sy vinger oor ‘n brandende kers gehou. In sowat 0,2
sekondes het hy sy vinger weggeruk.
1.1
1.2
Watter tipe handeling isTommy se reaksie?
Verduidelik jou antwoord op VRAAG 1.1
J Gerber and J Goliath
39
VRAAG 1.3
Diagram 1 hieronder toon ‘n dwarssnit deur Tommy se rugmurg.
Diagram 2 toon Tommy se vinger oor die brandende kersvlam en ‘n spier
in sy arm. Teken die ontbrekende dele/strukture en dui ook die pad/baan
aan (met verskillende kleure indien moontlik) wat die impuls sal volg
gedurende die handeling wat in VRAAG 1.1 genoem is.
J Gerber and J Goliath
40
1.1 Refleks
1.2 Reaksie was vinnig/onmiddelik, sonder om te dink/outonomies
1.3
J Gerber and J Goliath
41