SOOGDIERWEEFSELS DR WILLEM STOLK GOUDVELD HOëRSKOOL WELKOM Versameling van min of meer eenders gedifferensieerde selle met hulle tussenmateriaal wat as ‘n geheel funksioneer. Elkeen van hoofgroepe dié onderstaande Vier weefselgroepe word onderverdeel weefsels in jou in.

Download Report

Transcript SOOGDIERWEEFSELS DR WILLEM STOLK GOUDVELD HOëRSKOOL WELKOM Versameling van min of meer eenders gedifferensieerde selle met hulle tussenmateriaal wat as ‘n geheel funksioneer. Elkeen van hoofgroepe dié onderstaande Vier weefselgroepe word onderverdeel weefsels in jou in.

Slide 1

SOOGDIERWEEFSELS
DR WILLEM STOLK
GOUDVELD HOëRSKOOL
WELKOM


Slide 2


Slide 3

Versameling van min of
meer eenders
gedifferensieerde selle
met hulle tussenmateriaal
wat as ‘n geheel
funksioneer.


Slide 4

Elkeen
van hoofgroepe
dié onderstaande
Vier
weefselgroepe word onderverdeel
weefsels in jou
in aparte groepe.

liggaam, nl.

1. Epiteelweefsels

3. Spierweefsels

2. Bindweefsels

4. Senuweeweefsels


Slide 5

EPITEELWEEFSEL

Plaveiselepiteel

Kolomepiteel
Gesilieerde epiteel
Kubiese epiteel


Slide 6

BINDWEEFSEL

Kraakbeen

Been

Bloed


Slide 7

SPIERWEEFSEL

Skeletspiere

Gladde spiere

Hartspiere


Slide 8

SENUWEEWEEFSEL
NEURONE

Sensoriese neurone

Motoriese neurone

Verbindingsneurone


Slide 9

EPITEELWEEFSELS
Kan jy nog die vier groepe onthou ?


Slide 10

Dié epiteel
is…


Slide 11

plaveiselepiteel


Slide 12

Plaveiselepiteel
beskik oor

belangrike
eienskappe


Slide 13

Sulke eienskappe

onderskei
plaveiselepiteel van die

ander epitele


Slide 14

Sodat die diffusie van
!!!stowwe
Plat van
bo na onder
daardeur
maklik!!!
(maar
hoekom)
kan plaasvind


Slide 15

Die selle het ook ‘n
onreëlmatige
voorkoms


Slide 16

Waar word
plaveiselepiteel
aangetref ?


Slide 17

• Wande van alveoli
• Wande van haarbloedvate


Slide 18

Dié epiteel
is…


Slide 19

Kolomepiteel


Slide 20

Oor watter
belangrike eienskappe
beskik
kolomepiteel ?


Slide 21

Die selle is langer as
wat hulle breed is


Slide 22

Beskik oor bekerselle
wat mukus afskei


Slide 23

Waar word dié
kolomelepiteel
aangetref ?


Slide 24

Slukderm

Maag
Dunderm
Dikderm


Slide 25

!! PRAGTIG
!!

KOLOMEPITEEL VOER DUS DIE
SPYSVERTERINGSKANAAL
UIT


Slide 26

Dié epiteel
is…


Slide 27

Gesilieerde
epiteel


Slide 28

Eienskappe
van
gesilieerde epiteel ?


Slide 29

Silia’s

Bevat ook bekerselle
wat mukus
Bevat afskei
silia
(haaragtige uitgroeisels)


Slide 30

Waar word dié
gesilieerde epiteel
aangetref ?


Slide 31

Neusholtes
Trachea
GESILIEERDE EPITEEL WORD
DUS IN DIE
RESPIRASIEGANGE
AANGETREF


Slide 32

Die funksie van

gesilieerde epiteel


Slide 33

Funksies
1.Mukus vang vreemde dele in die
ingeasemde lug vas.
2.Die silia voer golfbewegings uit
en vervoer vreemde stof opwaarts na buite.


Slide 34

Dié
epiteel
is…


Slide 35

Kubiese
epiteel


Slide 36

Waar word dié
kubiese epiteel
aangetref ?


Slide 37

Tiroïedklier
Speekselkliere

Sweetkliere
Nierbuisies


Slide 38

BINDWEEFSELS
Kan jy nog die DRIE groepe onthou ?


Slide 39

BINDWEEFSEL

Bloed

Been
Kraakbeen


Slide 40

BLOED


Slide 41

BLOED BESTAAN UIT
TWEE HOOFKOMPONENTE

BLOEDPLASMA

BLOEDLIGGAME


Slide 42

BLOEDPLASMA
BESTAAN UIT DIE VOLGENDE

1.Water, 90% van volume
2.Plasmaproteïene soos fibrinogeen
3.Hormone
4.Voedingstowwe, bv. aminosure, glukose
5.Soute, bv. Na en Cl
6.Afvalprodukte, bv. ureum
7.Respiratoriese gasse, bv. O2 en CO2


Slide 43

BLOEDLiGGAME
BESTAAN UIT DIE VOLGENDE

Eretrosiete

Leukosiete

(rooibloedliggame)

(witbloedliggame)

Trombosiete
(bloedplaatjies)


Slide 44

ERETROSIETE

vervoer O2 en CO2
is kernloos

gevorm in rooimurg


Slide 45

Eretrosiete beskik oor die
pigment
hemoglobien
waaraan O2 koppel om
oksihemoglobien

te vorm


Slide 46

LEUKOSIETE

verdedig teen siektes

Het ‘n selkern


Slide 47

Twee
soorte
leukosiete,
Vervaadig teen- Verswelg
naamlik
liggaampies teen
bakterieë
infeksies

Fagosiete

(fagositose)

Limfosiete


Slide 48

TROMBOSIETE

is kernloos

help met bloedstolling


Slide 49

BEEN


Slide 50

Opgebou uit selle wat

osteosiete
genoem word


Slide 51

Haverse kanale loop
deur die as van
die been


Slide 52

KRAAKBEEN


Slide 53

1.Heg ribbes aan
sternum
2.Bedek punte van
bene
3.Vorm gewrigte
4.Skywe tussen
werwels

kraakbeen


Slide 54

SPIERWEEFSELS
Kan jy nog die drie groepe onthou ?


Slide 55

willekeurige
spiere

onwillekeurige
spiere

Spiere word in
twee
hoofgroepe
verdeel, nl


Slide 56

Willekeurige
spiere is
skeletspiere


Slide 57

Onwillekeurige spiere
is die
gladde- en hartspiere

!! Kyk weer !!


Slide 58

Willekeurige spiere

skeletspiere


Slide 59

Onwillekeurige spiere
Gladde spiere
Hartspiere


Slide 60

SENUWEEFSELS
Kan jy nog die drie groepe onthou ?


Slide 61

Senuwees
Rugmurg
Brein
Dit kom voor in
die



Slide 62

Senuwees bestaan uit
Neuron
SELLE wat
NEURONE
genoem word


Slide 63


Slide 64

motoriese
neurone
sensoriese
neurone

Verbindingsneurone


Slide 65

MOTORIESE
NEURONE

Gelei impulse van die

brein of rugmurg
na die

spiere of kliere


Slide 66

SENSORIESE
NEURONE

Gelei impulse van die
sintuigorgane
na die
brein of rugmurg


Slide 67

Elke neuron
bestaan uit
DRIE
dele, nl.


Slide 68

Dendriet
Selliggaam

Akson