WEEFSELS, SELLE EN MOLEKULêRE STUDIE Dr Willem Stolk Goudveld-Hoërskool Welkom Soos jy behoort te weet …… !!! ...

Download Report

Transcript WEEFSELS, SELLE EN MOLEKULêRE STUDIE Dr Willem Stolk Goudveld-Hoërskool Welkom Soos jy behoort te weet …… !!! ...

Slide 1

WEEFSELS, SELLE EN
MOLEKULêRE STUDIE

Dr Willem Stolk
Goudveld-Hoërskool
Welkom


Slide 2

Soos jy behoort te
weet …… !!!

... is
lewenswetenskappe
die studie van
*** LEWE
??????****


Slide 3

Hoe onderskei
lewenswetenskaplikes
tussen … ?

lewe

Nie-lewe


Slide 4

Lewende dinge word
gekenmerk deur funksies
wat hulle aan die lewe hou,

Beweeg
Diere
Asemhaling
Afvalstowwe
•Sade
Poteen weg
mense
van
gevare
soos
met
•Gewig
•Babas

Voete
die mond

Voortplanting
Beweging
Uitskeiding
Respirasie
Voeding
Groei
Reaksies

• 2Vinne
O
•Urine
•Lengte
•Eiers
in
•Lig
Plante
CO
•Feses
•Breedte
•Kleintjies

Flagellums
uit
fotosin2
•Temperatuur
teer


Slide 5

By die studie van lewe begin ons altyd by die eenvoudigste vlakke; naamlik

selle

Definisie:
Selle is die kleinste
funksionele en strukturele eenheid van
lewe


Slide 6

Groepe selle vorm dan ….

Weefsel

Definisie:
Groepe eenderse selle wat min of meer
dieselfde funksies
verrig


Slide 7

Versameling weefsels vorm
….

Organe

• hart
Definisie:
•Groepe
longe eenderse
•weefsels
lewer wat min of
•meer
maagsoortgelyke
•funksies
ens.
verrig


Slide 8

Versameling organe vorm
….

Stelsels

• spysverteringstelsel
Definisie:
•Groepe
asemhalingstelsel
eenderse
•organe
senuweestelsel
wat saam
•funksioneer
bloedstelsel om ‘n
• ens.
bepaalde funksie
te verrig, soos ….


Slide 9

Versameling organe vorm
….

Organisme

Definisie:
• mense
•Aldiere
die stelsels van die
•liggaam
insekte vorm saam
•die
ens.
organisme, soos


Slide 10

Kyk weer … !!
selle

stelsels

Ons noem dit die vlakke
weefsels
van organisasie van lewe
organe

organisme


Slide 11

Selle is mikroskopies klein en moet met
‘n mikroskoop bestudeer word.
Kennis van die mikroskoop is dus baie
belangrik


Slide 12

Oogstuk
Funksies van elke
onderdeel is belangrik
neusstuk
en moet geleer word
objektiewe
tafel
stelskroef
FynGrowwe
stelskroef
Ligbron


Slide 13

Aangesien jy nou die
mikroskoop ken, kan ons
oorgaan na die bestudering
van plant- en dierselle
Selle is die kleinste funksionele en
!!! Onthou die
definisie
strukturele
eenheid
van !!!
lewe


Slide 14

!!!
!!! Onthou
Onthou !!!
!!!
Sommige
Ander organismes
organismes
bestaan
bestaan net
net uit
uit meer
een
as een
sel sel

Meersellige
Eensellige
organismes


Slide 15

Elke sel bestaan uit
drie
hoofdele naamlik …


Slide 16

Jy moet elkeen
van
dié
hoofdele
Sitoplasma
deeglik ken

Selmembraan

Selkern


Slide 17


Slide 18

Selmembraan


Slide 19

SELMEMBRAAN


Slide 20

Die selmembraan is
opgebou uit drie lae
Buite

Dubbele
fosfolipiedlaag

Binne


Slide 21


Slide 22

Eienskappe







Dun
Soepel
Elasties
Uitstulpings na buite
Instulpings na binne


Slide 23

Funksies
• Dien as lewende grens tussen die
sel en sy eksterne omgewing
• Omhul die sel om die inhoud van
die sel bymekaar te hou
• Dit laat toe dat sekere stowwe vrylik in en uit beweeg, terwyl ander
stowwe permanent uitgesluit is en
nie in en uit kan beweeg nie


Slide 24

Die selmembraan is dus ‘n

SELEKTIEF
DEURLATENDE
MEMBRAAN


Slide 25

BEWEGING VAN STOWWE
DEUR DIE SELMEMBRAAN

Diffusie

Passiewe beweging waarin
geen energie vereis word
nie. Molekules beweeg
spontaan van ‘n hoë
konsentrasie na ‘n lae
konsentrasie totdat al die
molekules eweredig
versprei is. Vloeistowwe,
vaste stowwe en gasse.


Slide 26

Die tempo waarteen- diffusie
geskied hang
stadiger diffusietempo
af van die volgende faktore

• Groter molekules

• Hoër temperatuur

• Groter konsentrasies
• grootte

- vinniger diffusietempo

- Groter
diffusietempo
van
die molekules
• temperatuur
• konsentrasie van betrokke stof


Slide 27

BEWEGING VAN STOWWE DEUR DIE SELMEMBRAAN

Osmose

Spesiale soort diffusie
waarin
Dit
iswatermolekules
op hierdie
deur ‘nwaarop
selektief
wyse
deurlatende membraan
opgeloste
beweeg van stowwe
‘n hoë
die
sel binnekom
konsentrasie
na ‘n lae
konsentrasie


Slide 28


Slide 29

Hoë konsentrasie

Lae konsentrasie


Slide 30


Slide 31

Selkern


Slide 32

Eienskappe






Sfeervormig
Plantselle meer na kant geleë
Dierselle meer na middel geleë
Dubbele membraan
Porieë


Slide 33

Funksies
• Beheer die bou en eienskappe
van die sel.
• Dra die erflikheidseienskappe
deur middel van die gene op die
chromosome
• Beheer die sintese van proteïene


Slide 34

Erflikheidseienskappe word in die selkern
gedra op die chromosome


Slide 35

DNA

Chromosome is opgebou uit proteïene en
‘n struktuur wat DNA genoem word


Slide 36

DNA molekules is opgebou uit streke wat
gene genoem word. Dit is waar spesifieke
erflikheidseienskappe beheer word.

Gene


Slide 37

Elke plant-of dierspesie het
‘n spesifieke getal
chromosome in elke
liggaamsel

Mense het 46


Slide 38


Slide 39

Eienskappe
• Jellieagtige vloeistof
• Organelle is daarin gesuspendeer
*
*
*
*

Endoplasmiese Retikulum * Mitochondria
Ribosome
* Chloroplaste
Golgi-liggaam
Vakuole

Moet elkeen uitken !!!!!


Slide 40

Mitochondrion

Vakuool

Al hierdieChloroplaste
organelle
Golgi-liggaam
moet baie goed
bestudeer
Ribosomeword
ER


Slide 41

Endoplasmatiese
Retikulum
Eienskappe
Funksies
Twee
soorte






Growwe stowwe
Netwerk
Vervoer
ER
van(ribosome)
membrane
dwarsLang
Gladde
deur sitoplasma
kanale
ER (geen ribosome)
Borrelagtige sakkies
Vesikels


Slide 42

Ribosome
Eienskappe
Funksies

• Talle
Betrokke
aan by
ER die
gekoppel
sintese
• Ander deur die sitoplasvan
proteïene
ma versprei


Slide 43

Golgi-liggaam
Eienskappe
Funksies
van ongeveer
ses
ronde,
• Stapel
Sintetiseer
komplekse
proteïene
hol, plat
membraansakkies
soos
mukus
• Dit smeer die neusgange en
binnekant van dermkanaal.
• Sekreterende funksie
• Speel ‘n rol by die vorming van
nuwe ER


Slide 44

Vakuool
Eienskappe
Funksies






Berg water,
Gevul
met selsap
organiese en anorDit
ganiese
is water
verbindings
en opgeloste mineraSteunverlening
le
aan die sel. UitPlante
waartseisdrukking
dit die grootste organel
Omring deur tonoplaste
Intrasellulêre
vervoer


Slide 45

Mitochondrion
Eienskappe
Funksies





Dit is waar selrespirasie
Dubbelwandige
struktuurplaasGetalle
vind. wissel na gelang van
Energie
energiebehoeftes
(ATP) word hier vanuit
Binnewand
komplekse molekules
het ‘n groot
soos
aantal
gluvoue vrygestel.
kose
(kristas)
• Kragsentrale
Plantselle hetvan
minder
die sel
as dierselle. (laer energiebehoeftes)


Slide 46

Jy moet die volgende
strukture kan uitken !!


Slide 47

Buitenste membraan
Binnenste membraan
Ribosome
Kristas


Slide 48

Diere beweeg rond op soek na skuiling
en kos. Hulle energiebehoeftes is
meer as dié van plante. Daarom is
daar meer mitochondrions
dierselle
Hoekom het in
dierselle
as in plantselle.
meer
mitochondrions as
plantselle ?


Slide 49

Chloroplaste
Eienskappe
Funksies
• Kom
slegs in vir
fotosintetiNoodsaaklik
die proserende
voor
ses van weefsels
fotosintese.
• Bevat
Dit is chlorofil
waar sonligenergie in chemiese potensiële energie omgesit
word.


Slide 50

Jy moet die bou van
die chloroplaste kan
bespreek en ook kan
skets


Slide 51

Buitenste
membraan

Binnenste
membraan

Tillakoïede

Lamelle

Stroma

Granum

Stysel


Slide 52

!! Oefen ‘n rukkie!!


Slide 53


Slide 54


Slide 55


Slide 56


Slide 57

Eienskappe





Kom slegs in plantselle voor.
Nie-lewend.
Geheeldeurlatend vir soute, ione en gasse.
Word versterk deur sellulose, pektien en
lignien.
• Onbuigsaam en onelasties
• Bestaan uit DRIE lae, nl.
1. middellamel
2. primêre selwand
3. sekondêre selwand


Slide 58

Middellamel
Primêre selwand
Sekondêre selwand

!!! Kyk mooi !!!


Slide 59

In die selwand is daar klein
openinge wat plasmodesmata
genoem word

Verbindingslyne waardeur
stowwe van een sel na ‘n
ander vervoer word


Slide 60

Funksies

Beskerming

Stewigheid


Slide 61


Slide 62

Onderskei tussen die
plant- en diersel
in die gegewe diagram


Slide 63

Gee redes vir jou antwoord
in tabelvorm
plantsel

diersel


Slide 64

PLANTSELLE

DIERSELLE

Selwand

Geen selwand

Vaste vorm vanweë
selwand
Chloroplaste

Nie ‘n vaste vorm nie

Selkern meer na die kant
geleë
Groot vakuool

Selkern meer na die
middel geleë
Geen of klein vakuool
(vakuole)

Geen chloroplaste


Slide 65

Identifiseer die volgende
strukture


Slide 66


Slide 67


Slide 68

Identifiseer die
meegaande strukture


Slide 69

Wat is die primêre funksie
van die struktuur in die
diagram ?


Slide 70

Noem kortliks die funksies
van die struktuur in die
skerm

Gee
Identifiseer
ook die byskrifte
die meegaande
van die
dele soos
struktuur
aangetoon


Slide 71

Identifiseer die figuur
soos aangetoon.

Identifiseer ook dié
figuur soos aangetoon.

Waaruit is die

struktuur opgebou ?


Slide 72


Slide 73

Wat is
mitose ?


Slide 74

Mitose is die proses waarby ‘n
moedersel verdeel om twee
presies eenderse dogterselle te
vorm.

!!! Kyk mooi !!!


Slide 75

Moedersel

!! NB !!
Die dogterselle is identies met
mekaar asook met die
oorspronklike moedersel. Ook
die
chromosoomgetal
het
Dogterselle
dieselfde gebly


Slide 76

Waarom is
mitose
noodsaaklik ?


Slide 77

Groei

Genesing


Slide 78

Die proses bestaan uit drie
siklusse, naamlik
Interfase
Kariokinese
Sitokinese


Slide 79

Interfase
• Tegnies gesproke nie deel van
mitose nie
• Normale selfunksies vind
plaas
• Replisering van chromosome


Slide 80

Kariokinese

• Verdeling van die selkern

!! KYK MOOI !!

• Twee selkerne word gevorm


Slide 81

selkern


Slide 82

Sitokinese

• Verdeling van die sitoplasma
• Twee nuwe selle word gevorm


Slide 83


Slide 84


Slide 85

Tydens kariokinese word VIER
fases onderskei, naamlik

Profase

Anafase

Metafase

Telofase


Slide 86

1.
2.
3. Chromosome
Sentriole
Spoelvesels
gaan
vorm
word
na
teenoorgestelde
korter
tussen
enhulle
dikker
pole

Profase


Slide 87

1. Chromosome rangskik
op ewenaarsvlak

Metafase


Slide 88

2.
3.
1.Nou
Beweeg
Chromatiede
bekend
na teenoorgeasskei
chromovan
steldemekaar.
some
pole van sel

Anafase


Slide 89

4.
3.
2.Twee
Nukleolus
1.
Kernmembraan
Identiese
identiese
vorm
stelle
selkerns
invorm
elke
chromosome
omisselkern
elke
gevorm
bereik
groep pole

Telofase


Slide 90

!!!! Oefen so rukkie !!!!


Slide 91

Identifiseer
die fases
van mitose


Slide 92

Interfase
Profase
Metafase
Anafase
Telofase


Slide 93